- 30 November 2021
- Senwes
- 1551
In die noordwestelike gedeeltes van die Noord-Kaap, by onder meer Concordia, Springbok, Boesmanland en Pofadder word daar daagliks groot uitbrekings van sowat 400 swerms sprinkane aangemeld.
Lees Meer
- 07 Oktober 2021
- Senwes
- 1570
Die vrees bestaan dat Suid-Afrika vanjaar van die ergste besmettings van bruin sprinkane (Locustana pardalina) ooit kan ervaar. Dit volg na beriggewing oor ʼn uitbraak in die Concordia- en Springbok-gebiede in die Noord-Kaap, asook in die distrikte van Graaff-Reinet, Cradock en Aberdeen in die Oos-Kaap.
Lees Meer
- 06 Oktober 2021
- Senwes
- 1328
Die vlaag veldbrande wat sedert Augustus vanjaar reeds sowat 455 000 hektaar weiveld in die Noord-Kaap verswelg het, is ʼn groot bron van kommer vir die polisie en ʼn indringende ondersoek word nou geloods na die moontlike oorsake van die brande.
Lees Meer
- 11 Augustus 2021
- Senwes
- 2307
Wegholveldbrande in die John Taolo Gaetsewe-distrik in die Noord-Kaap het meer as 102 000 ha se weiding en infrastruktuur verswelg, terwyl talle vee ook in die slag gebly het. Dit word voorts gereken dat meer as 50 plase heeltemal of gedeeltelik afgebrand het.
Lees Meer
- 22 Julie 2021
- Senwes
- 2257
Die voortslepende droogte in sekere gebiede van die land is vroeër die week deur dr Mmaphaka Tau, hoof van die nasionale rampbestuursentrum, tot ʼn nasionale ramp verklaar.
Lees Meer