- 18 Oktober 2022
- Senwes
- 742
Die jaarlikse Agri Securitas gholfdag vind op Donderdag, 20 Oktober 2022, plaas en Senwes is een van die trotse hoofborge van dié geleentheid wat by die prentjiemooi Pecanwood Gholfbaan en Buiteklub in Hartbeespoort aangebied word.
Lees Meer
Die raad van trustees van die Agri Securitas Trustfonds het vroeër die maand vergader om versoeke vir finansiële ondersteuning vir landelike veiligheidsprojekte te oorweeg. Die direksie het R1,9 miljoen vir uitbetaling goedgekeur, maar dit is 'n druppel in die emmer gegewe die omvang en koste van misdaad binne die sektor.
Lees Meer