- 26 September 2022
- Senwes
- 822
As dit kom by die effektiewe bestuur van bek-en-klouseer is dit belangrik dat jy jouself van die feite sal vergewis, veral gegewe die voorkoms van halwe-waarhede en fopnuus.
Dr. Chris van Dijk, ʼn spesialisveearts, gee meer duidelikheid oor die siekte.
Lees Meer
- 08 September 2022
- Senwes
- 815
Die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, het aangekondig dat die verbod op die verskuiwing van beeste om die verspreiding van bek-en-klouseer te bekamp opgehef word.
Lees Meer
- 17 Augustus 2022
- Senwes
- 1185
Die voorkoms van bek-en-klouseer by voerkrale en op plase in ses provinsies het die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling genoop om ʼn 21 dae lange verbod op die verskuiwing van beeste landwyd in te stel. Hierdie verbod sal weekliks hersien word.
Lees Meer
- 16 Augustus 2022
- Senwes
- 1683
Die verskuiwing van beeste word vanaf Dinsdag, 16 Augustus, verbied terwyl die verskuiwing van ander gesplete hoefdiere, waaronder wild, met groot omsigtigheid moet plaasvind. Hierdie maatreëls is deur die departement van landbou, grondsake en landelike ontwikkeling in die lewe geroep in ʼn poging om die verspreiding van bek-en-klouseer te stuit.
Lees Meer
- 02 Augustus 2022
- Senwes
- 856
Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het bevestig dat daar tans landwyd 101 gevalle van bek-en-klouseer voorkom. Sewe nuwe gevalle is in KwaZulu-Natal aangemeld terwyl vier nuwe gevalle ook in die Vrystaat bevestig is.
Lees Meer
Daar is lig aan die einde van die tonnel vir die Suid-Afrikaanse lewendehawe-en wildbedryf wat ʼn voortdurende stryd het om aan internasionale vereistes te voldoen.
Lees Meer
Die nuwe grense van die bek-en-klouseer beheergebied is onlangs in die Staatskoerant gepubliseer. Dié nuwe grense is onder die Dieregesondheidswet 35 van 1984 afgekondig en vergroot die bestaande beheergebied in KwaZulu-Natal en Limpopo.
Lees Meer
Dit blyk dat bek-en-klouseer in hierdie stadium tot slegs tien plase beperk is, en dat dit nie die afgelope tyd verder versprei het nie.
Lees Meer
- 13 April 2022
- Senwes
- 1639
Laboratoriumtoetse bevestig dat daar nou amptelik 56 uitbrekings van bek-en-klouseer regoor die Vrystaat, KwaZulu-Natal, Limpopo, Noordwes en Gauteng voorkom.
Lees Meer
ʼn Stemboodskap wat die rondte doen en beweer dat ʼn noodtoestand weens die uitbreking van bek-en-klouseer moontlik aangekondig sal word, is onwaar en moet geïgnoreer word.
Lees Meer