- 04 April 2022
- Senwes
- 1104
Dieregesondheidsowerhede het die eerste voorval van bek-en-klouseer in Gauteng bevestig. Die vermoede bestaan dat een of meer diere wat op ʼn veeveiling in Potchefstroom, Noordwes, gekoop is verantwoordelik is vir dié bevestigde geval.
Lees Meer
- 04 April 2022
- Senwes
- 1255
ʼn Dringende openbare bespreking oor bek-en-klouseer vind op Donderdag, 5 April, op Nampopark plaas. Dit volg nadat hierdie aansteeklike, aanmeldbare en ekonomies belangrike siekte onlangs in Noordwes bevestig is.
Lees Meer
- 22 Maart 2022
- Senwes
- 1023
Die voorkoms van bek-en-klouseer op twee private plase naby Potchefstroom in Noordwes het die rooivleisbedryf ʼn harde slag toegedien.
Lees Meer
- 07 Desember 2021
- Senwes
- 1606
Aldus ʼn verklaring wat deur die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) uitgereik is, bevestig serologiese en kliniese waarneming deur die Direktoraat van Dieregesondheid dat die bek-en-klouseer uitbreking in KwaZulu-Natal voortgaan.
Lees Meer
- 25 Augustus 2021
- Senwes
- 1694
Namibiese produsente in die noordoostelike Zambezi-streek het tans te make met ʼn ernstige uitbreek van ʼn nuwe bek-en-klouseerstam, naamlik serotipe-O.
Lees Meer
- 20 Augustus 2021
- Senwes
- 1798
Nadat bek-en-klouseer meer as twee maande terug in dele van KwaZulu-Natal uitgebreek het, verkeer dié provinsie se rooivleiswaardeketting onder ernstige finansiële druk.
Lees Meer
Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het ʼn algehele vervoerverbod op alle hoefdiere in en uit verskillende distriks-en plaaslike munisipaliteite in KwaZulu-Natal ingestel.
Lees Meer
- 25 November 2019
- Agri SA
- 3389
Agri SA het ernstige kommer oor die nasionale verbod op veeveilings as gevolg van die jongste voorvalle van bek- en klouseer (FMD) in Limpopo.
Lees Meer