Die Senwes Groep het onlangs ʼn splinternuwe voordeel (AgriRewards+) bekend gestel waar boereverenigings en studiegroepe (hierna gesamentlik verwys as “boereverenigings”) nou kan baat vind by aankope deur lede wat tans vir die AgriRewards-voordeel geregistreer is.
Lees Meer
- 21 Desember 2021
- Senwes
- 1843
Die verval van infrastruktuur in die platteland tesame met die mislukking van basiese dienste gee nie net aanleiding tot grootskaalse agteruitgang nie, maar bied ook ʼn daadwerklike uitdaging aan produsente oraloor.
Lees Meer