- 18 September 2022
- Nasie in Gesprek
- 935
Rusland se inval in die Oekraïne plaas spesiale fokus op die Wes-Kaap se winteroesseisoen van 2022/23 met geleenthede wat ontstaan om die binnelandse produksie van veral gars, ʼn hupstoot te gee. Die kern is om te verseker dat gars volhoubaar met ander gewasse meeding, dat die voorsienningsketting doeltreffend werk en dat risiko’s so ver moontlik beperk word terwyl goeie kwaliteit oeste gelewer word. Hoewel goeie reënval tydens die plantseisoen beduidend positief was, sal verhoogde insetkoste en veranderlike weerstoestande ʼn groot rol speel in die bepaling van ʼn goeie seisoen, te midde van internasionale tekorte.
Lees Meer
- 14 Desember 2021
- Senwes
- 1149
Dit word gereken dat vanjaar se garsoes sowat die helfte kleiner sal wees as 2020 se rekordoes van 588 000 ton. Die rede hiervoor is kleiner aanplantings en ongunstige weer.
Lees Meer
Senwes Grainlink is slaggereed om produsente met die proses van someraanplantings én die stroop van wintergewasse by te staan. So gesels Pieter Malan, uitvoerende bestuurder: Grainlink Bedryf.
Lees Meer
- 28 April 2021
- Senwes
- 2549
Sedert 1 Oktober 2020 is geen heffings meer aan die Wintergraantrust (WCT) betaalbaar nie. Dit volg nadat ʼn alternatiewe trust vir die vordering van vrywillige wintergraanheffings in die lewe geroep is. Dié trust staan bekend as die Suid-Afrikaanse Wintergraanbedryfstrust (SAWCIT).
Lees Meer