Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/08/suiker.jpg

Onluste knak die plaaslike suikerrietbedryf

In die nadraai van die onluste in KwaZulu-Natal en Gauteng het die Vereniging vir Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekers aangekondig dat derhalwe verliese van miljoene rand, talle werksgeleenthede nou ook in landelike gebiede in gedrang is.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/08/parts.jpg

Lang wagtye vir onderdele kan produksieseisoen kniehalter

Onderbrekings in die verskaffing van onderdele aan die onderskeie landboumasjinerievervaardigers kan lei tot langer wag-en staantye, en kan gevolglik die komende produksieseisoen in die somerreënstreek kniehalter.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/08/tolhek.jpg

Tolhek hou groot risiko in vir landbou en ekonomie

Die KwaZulu-Natalse landbou-unie, Kwanalu, meen die ligging van die Mooirivier-tolhek op die N3 is ʼn ekonomiese risiko en moet gevolglik geskuif of gesluit word.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/08/geweld.jpg

Impak van geweldpleging op SA landbou is enorm

Drie weke. Dit is volgens Agri SA hoe lank dit sal neem voordat die volle impak van die onlangse plundery en geweldpleging die landbousektor sal tref.

Lees Meer