Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/05/bek.jpg

Bek-en-klouseer steek kop uit in KZN

Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het ʼn algehele vervoerverbod op alle hoefdiere in en uit verskillende distriks-en plaaslike munisipaliteite in KwaZulu-Natal ingestel.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/11/vouchers.jpg

Insetbewyse poog om bestaansboere te bemagtig

Die minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, het aangekondig dat haar departement, as deel van die regering se ekonomiese herbou-en herstelplan, insetbewyse aan bestaansboere gaan bied ten einde volhoubaarheid te help verseker.

Lees Meer