- 01 Maart 2022
- Senwes
- 1184
Weermodelle dui tans aan dat die La Niña -stelsel nog tot April en selfs Mei verantwoordelik kan wees vir gemiddelde tot bogemiddelde reën oor die somerreëngebied.
Lees Meer
- 03 Februarie 2022
- Senwes
- 1642
Dit gaan ʼn sopnat Februarie wees oor die sentrale tot oostelike dele van die land, met moontlike vloedtoestande oor die noordelike dele van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Gauteng en die suidelike dele van Limpopo.
Lees Meer
- 26 Januarie 2022
- Senwes
- 1433
Ligter reënneerslae word in die komende weke oor die somerreënstreek verwag, terwyl neerslae in die tweede week van Februarie kan begin toeneem oor Noordwes, die Vrystaat, die suidelike dele van KwaZulu-Natal en die noordelike dele van die Oos-Kaap.
Lees Meer
- 11 Januarie 2022
- Senwes
- 1308
Die kans op 50 mm reën of selfs meer bly hoog oor die sentrale tot noordoostelike dele van die land en volgens Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, kan dié vooruitsig tot en met volgende week duur.
Lees Meer
- 05 Januarie 2022
- Senwes
- 1370
Die groot hoeveelhede reën in die somersaaigebied gaan waarskynlik nie binnekort ophou nie, aldus Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.
Lees Meer
- 27 Oktober 2021
- Senwes
- 1584
Net soos C. Louis Leipoldt, meen boere in die Boesmanland en dele van die Karoo dat Oktober inderdaad die mooiste, mooiste maand is. Dit volg nadat onlangse neerslae die beste vir die maand van Oktober was sedert 1996.
Lees Meer
- 25 Oktober 2021
- Senwes
- 1535
Die vooruitsigte vir reën oor groot dele van die somerreënstreek lyk belowend vir November en die onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, meen die aanplanting van somergewasse kan selfs plek-plek in gedrang wees.
Lees Meer
- 19 Oktober 2021
- Senwes
- 1486
Die tendens dat die rypdatum die afgelope dekade al verder aanskuif is veral gedurende die afgelope vyf seisoene gestand gedoen. So meen Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige.
Lees Meer
- 21 September 2021
- Senwes
- 1727
Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, meen die oostelike dele van die land kan teen middel van Oktober die eerste goeie somerneerslae verwag. Hy maan landbouers egter dat die winter nog nie sy einde bereik het nie.
Lees Meer
- 28 Julie 2021
- Senwes
- 1923
Weermodelle dui daarop dat sterk frontale stelsels, wat skerp temperatuurdalings tot gevolg kan hê, in Augustus kan voorkom. Dit volg na die kwik verlede week in talle plekke regoor die land ver onder vriespunt gedaal het.
Lees Meer
- 20 Julie 2021
- Senwes
- 1505
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat die huidige bibberweer nog vir ʼn geruime tyd kan voortduur.
Lees Meer
- 25 Junie 2021
- Senwes
- 1894
Trek jou jas stywer en onthou jou handskoene, want die minimumtemperature gaan tot en met die tweede en derde week van Julie ver onder vriespunt daal.
Lees Meer
- 10 Junie 2021
- Senwes
- 1665
Die winter het behoorlik sy tande ingeslaan en Suid-Afrikaners bevind hulself in die greep ysige koue weerstoestande, met sneeu neerslae wat reeds plek-plek voorgekom het.
Lees Meer
Suid-Afrikaners moet hul wintersjasse én sambrele nader trek, want volgens langtermyn weervoorspellings gaan vanjaar se winter nie net bibberkoud wees nie, maar nat ook.
Lees Meer
- 27 April 2021
- Senwes
- 2033
Die eerste werklike goeie winterreënval kan verwag word in die eerste week van Mei, aldus Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige.
Lees Meer