- 24 Maart 2022
- Senwes
- 1365
Statistieke Suid-Afrika (SSA) het bekend gemaak dat inflasie gedurende Februarie op 5,7% vasgestel is. Dit is dieselfde as in Januarie, en teen die verwagting dat inflasie tot 5,8% of meer sou styg.
Lees Meer
- 03 Desember 2020
- senwes
- 1865
Suid-Afrikaners sal dié feestyd hul sente moet omdraai om ʼn Kersmaaltyd soos ouds te geniet. Statistiek Suid-Afrika (StatsSA) het onlangs bekend gemaak dat verbruikersinflasie op die hoogste vlak in sewe maande is, en dat die oorhoofse inflasiekoers stans op 3,3% staan.
Lees Meer