Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2023/01/beurtkrag.jpg

Landbouleiers waarsku oor die impak van beurtkrag

Verskeie landbouleiers het tydens ʼn noodvergadering met die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling – Thoko Didiza, gewaarsku dat indien die landbousektor nie dringend ondersteuning ontvang om die rampspoedige gevolge van beurtkrag aan te spreek nie, die land ook potensieel ander verwante risiko’s in die gesig kan staar.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2023/01/landbou.jpg

SA landbousektor vaar goed desondanks uitdagings

Ondanks talle probleme het die landbousektor in 2022 sy doelwitte van voedselsekerheid en werkskepping nagekom. In ʼn samevatting oor die landboujaar wat was, meen Wandile Sihlobo, hoofekonoom van die landbousakekamer Agbiz, dat na twee opeenvolgende jare se groei, die sektor in 2022 ʼn matige afname sal toon wanneer die syfers in Maart 2023 bekend gemaak word.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/07/kers.jpg

Ontwrigtende beurtkrag hou langtermynrisiko's vir die landbousektor en ekonomie in

Die impak van die voortdurende kragonderbrekings op die landbousektor en breë ekonomie hou ernstige implikasies vir voedselsekerheid en maatskaplike stabiliteit in.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/11/rooskleurig.jpg

Leierboer Jaco Minnaar glo in landbou se rooskleurige toekoms

Jaco Minnaar, leierboer van die Vrystaat en die nuutverkose president van Agri SA meen die plaaslike landbousektor het ʼn rooskleurige toekoms, ondanks verskeie uitdagings.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/10/hande.jpg

Versterk vennootskap tussen regering en landbousektor vra Didiza

Die regering is daartoe verbind om struikelblokke vir die landbousektor uit die weg te ruim en vennootskappe te sluit wat tot innoverende en volhoubare oplossings vir uitdagings kan aanleiding gee.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/09/jong.jpg

Jongmense is die toekoms van SA landbou – Thoko Didiza

Desondanks die feit dat daar nog nie groot getalle jongmense in die landbousektor werksaam is nie, meen die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, dat jongmense die boustene vir toekomsontwikkeling in dié sektor verteenwoordig.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/07/sektor.jpg

Prioritiseer landbousektor vir toediening van entstof

Dit is ʼn oproep wat uit baie oorde gemaak word: maak die landbousektor ʼn prioriteit as dit kom by die toediening van die Covid-19-entstof.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/10/begroting.jpg

Landbou groei te midde van ekonomiese inkrimping

Die Suid-Afrikaanse ekonomie is tans in ʼn benarde posisie, en volgens Tito Mboweni, Minister van Finansies, sal daar na alle waarskynlikheid eers in 2024 ʼn ommeswaai wees. Desondanks dié somber werklikheid, het die landbousektor daarin geslaag om sy uitsette gedurende die eerste helfte van 2020 te verhoog.

Lees Meer