- 18 Oktober 2022
- Senwes
- 742
Die jaarlikse Agri Securitas gholfdag vind op Donderdag, 20 Oktober 2022, plaas en Senwes is een van die trotse hoofborge van dié geleentheid wat by die prentjiemooi Pecanwood Gholfbaan en Buiteklub in Hartbeespoort aangebied word.
Lees Meer
- 19 September 2022
- Nasie in Gesprek
- 678
Plaasaanvalle en geweld in landelike gebiede het ʼn merkbare impak op produksie en die volhoubaarheid van die sektor, wat dringende ingryping vereis. Om werklike landelike veiligheid te bereik, sal ʼn veelsydige benadering vereis waarin oplossings gevind word vir gemeenskapsveiligheid,
plaasveiligheid asook veiligheid in die huis. Tydens ʼn Nasie in Gesprek besprekingsessie het ʼn paneel kundiges gesels oor lesse wat reeds geleer is en maniere om toekomstige voorvalle te voorkom.
Lees Meer
- 30 Junie 2022
- Senwes
- 1012
ʼn Nasionale werkskomitee, bestaande uit 15 belanghebbendes binne die landbou en landelike veiligheid, is in die lewe geroep om toesig te hou oor landelike veiligheid, misdaadvoorkoming en die uitvoering van die landelike veiligheidstrategie.
Lees Meer
- 24 November 2021
- Senwes
- 1984
Die jaarlikse Agri Securitas gholfdag het op Dinsdag, 23 November 2021, plaasgevind met Senwes as ʼn hoofborg van die geleentheid.
Lees Meer
- 02 September 2021
- Senwes
- 1757
Die nasionale misdaadstatistieke skets die indruk van ʼn land wat onder die impak van ʼn ernstige misdaadpandemie steier. Dit is die mening van Agri SA na die bekendmaking van die nasionale misdaadstatistieke vir die eerste kwartaal van die 2021/2022 finansiële jaar.
Lees Meer