Die wenner van die 2022 Melkprodusente-organisasie (MPO) Nedbank Rentmeesterskaptoekenning sal op 30 November 2022 tydens ’n galadinee by Casa Toscana Lodge in Pretoria aangekondig word. Die drie topfinaliste, Dean Biggs, Garth Hume en Alan Webster, wag in spanning om te hoor wie met die groot prys van R40 000 gaan wegstap.
Lees Meer
- 20 Desember 2021
- Senwes
- 1308
Die Melkprodusente-ogranisasie (MPO) het by wyse van ʼn persverklaring aangekondig dat Gerhard Kriel as die organisasie se nuwe uitvoerende hoof aangestel is. Kriel sal dié amp op 3 Januarie 2022 opneem.
Lees Meer
- 18 November 2021
- Senwes
- 1370
In die proses van herstrukturering by die Melkprodusente-organisasie (MPO), was die organisasie genoodsaak om die personeeltal met bykans 60% te verminder.
Lees Meer
- 13 Oktober 2021
- Senwes
- 1214
Melkprodusente gaan sedert 2018 swaar gebuk onder ʼn “genadelose kosteknyptang” op plaasvlak wat ʼn daling in produksievlakke tot gevolg het. Produksie is tans 2,34% laer in vergeleke met die ooreenstemmende tydperk in 2020.
Lees Meer
- 10 September 2021
- Senwes
- 1240
Die Melkprodusente-organisasie (MPO) het onlangs ʼn reeks statistieke bekend gemaak as deel van ʼn inligtingsveldtog wat dit ten doel het om ʼn oorsigtelike beeld van die bedryf te skep.
Lees Meer