Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2023/01/vl.jpg

Beurtkrag bedreig SA se stapelvoedsel-oes

Gegewe die impak van beurtkrag op landbou-aktiwiteite, word daar tans geraam dat tot en met ʼn kwart van Suid-Afrika se stapelvoedsel-oes, mielies, besig is om op besproeiingslande te verlep.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/11/mielies.jpg

Oesvoorspelling vir graan lyk belowend vir 2022/23

Wandile Sihlobo, hoofekonoom van die landbousakekamer Agbiz, sê dat beskikbare data daarop dui dat produsente se voornemens rakende die aanplanting van somergewasse vir die 2022/23-seisoen op nog ʼn groot oes dui.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/10/soja.jpg

Soja kraai koning en rekordaanplantings word voorspel

ʼn Opname wat deur die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) gedoen is, dui daarop dat produsente in die somerreëngebied beoog om vanjaar die meeste sojabone ooit aan te plant. Die verwagte 4,351 miljoen hektaar sal die grootste wees sedert die ontstaan van die vrye mark.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/07/nok.jpg

Sesde produksieskatting | Somer-oes oortref verwagtinge

Die sesde produksieskatting wat deur die nasionale oesskattingskomitee (NOK) bekend gemaak is dui, ondanks pessimistiese verwagtinge vroeër weens nat toestande, op goeie oesskattings. In die geval van sojabone is die oesskatting aangepas tot ʼn nuwe rekordhoogte, terwyl mielies se skatting ook hoër aangepas is.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/05/NOK.jpg

Vierde oesskatting vir somergewasse meestal onveranderd

Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) het in sy vierde skatting vir somergewasse van die 2022-siesoen die produksieskatting van sojabone met 44 850 ton of 2,38% tot 1,93 miljoen ton opwaarts aangepas. Die geskatte oppervlakte van sojabone is 925 300 hektaar en die verwagte opbrengs is 2,09 ton per hektaar.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/04/skatting.jpg

Tweede produksieskatting opwaarts aangepas

Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) het die verwagte oesgrootte van die vernaamste somergewasse opwaarts aangepas.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/12/saad.jpg

AVC Relief Umbrella-projek| Vennootskap plant sade van volhoubaarheid

In die 19-maande sedert die ontstaan van die Senwes Groep se hulpverleningsinisiatief, die AVC (Agricultural Value Chain) Relief Umbrella-projek, is daar reeds in meer as 379 000 kwesbare individue, regoor die land, se basiese voedselbehoeftes voldoen.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/10/plant.jpg

Senwes Grainlink daar vir elke stap van die plant-en stroopseisoen

  • 20 Oktober 2021
  • 1325

Senwes Grainlink is slaggereed om produsente met die proses van someraanplantings én die stroop van wintergewasse by te staan. So gesels Pieter Malan, uitvoerende bestuurder: Grainlink Bedryf.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/09/oes.jpg

Jongste oesskatting effens laer aangepas

Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) se sewende oesskatting vir somergraan is effens laer op 16, 316 miljoen ton vasgestel. Dit is 0,7% of 114 850 ton minder as die vorige skatting van 16, 431 miljoen ton aan die einde van Julie 2021. Die verwagte opbrengs word op 5,92 ton per hektaar geskat.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/05/oes.jpg

Oesskatting opwaarts aangepas

Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) het die verwagte mielie-, sojaboon- en sonneblom-oeste in sy vierde skatting vir die 2021-seisoen verder opwaarts aangepas.

Lees Meer