Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) het in sy vierde skatting vir somergewasse van die 2022-siesoen die produksieskatting van sojabone met 44 850 ton of 2,38% tot 1,93 miljoen ton opwaarts aangepas. Die geskatte oppervlakte van sojabone is 925 300 hektaar en die verwagte opbrengs is 2,09 ton per hektaar.
Lees Meer
Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) het die verwagte oesgrootte van die vernaamste somergewasse opwaarts aangepas.
Lees Meer
- 31 Januarie 2022
- Senwes
- 1473
Hoewel die oppervlakteskatting vir somergewasse weens baie reën laer is as die verwagtinge in Oktober verlede jaar, is dit steeds meer as wat baie kenners verwag het.
Lees Meer
- 17 Desember 2021
- Senwes
- 1370
Die nasionale oesskattingskomitee het in sy vyfde skatting vir wintergewasse die verwagte koringoes met 36 000 ton (1,7%) opgeskuif van die vorige skatting tot 2, 153 miljoen ton. Dié aanpassing maak dit die grootste verwagte koringoes sedert 2002.
Lees Meer
- 11 Oktober 2021
- Senwes
- 1506
Die nasionale Oesskattingskomitee het die afgelope week sy opgedateerde voorspellings oor Suid-Afrika se somer-en wintergewasproduksie vir 2020-2021 bekend gemaak.
Lees Meer
- 03 September 2021
- Senwes
- 1678
Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) se sewende oesskatting vir somergraan is effens laer op 16, 316 miljoen ton vasgestel. Dit is 0,7% of 114 850 ton minder as die vorige skatting van 16, 431 miljoen ton aan die einde van Julie 2021. Die verwagte opbrengs word op 5,92 ton per hektaar geskat.
Lees Meer
- 14 Junie 2021
- Senwes
- 1666
Die somergraan-oesseisoen is goed op dreef en volgens die nasionale oesskattingskomitee (NOK) word die verwagte sojaboonoes tans op 1,9 miljoen ton geraam, die grootste wat dit al ooit was.
Lees Meer
Die 2020-’21-katoenoes blyk sowat 38% kleiner te wees as die voorafgaande jaar aldus die nasionale oesskattingskomitee.
Lees Meer
Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) het die verwagte mielie-, sojaboon- en sonneblom-oeste in sy vierde skatting vir die 2021-seisoen verder opwaarts aangepas.
Lees Meer