- 22 November 2021
- Senwes
- 1476
ʼn Koue winter met goeie neerslae het vanjaar vir aansienlik beter vooruitsigte vir die inmaakvrugtebedryf in Suid-Afrika gesorg. Sò gesels Jacques Jordaan, uitvoerende hoof van die Inmaakprodusentevereniging.
Lees Meer
Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) het die verwagte mielie-, sojaboon- en sonneblom-oeste in sy vierde skatting vir die 2021-seisoen verder opwaarts aangepas.
Lees Meer
- 18 Desember 2020
- senwes
- 2133
Die eerste oesskatting van die Suid-Afrikaanse wynbedryf dui op ʼn belowende 2021-wyndruifoes. Volgens die bedryfsliggame Suid-Afrikaanse Wynbedryfinligting en -Stelsels (SAWIS) en Vinpro, is wynmakers en wingerdboukundiges positief oor die gehalte van dié oes.
Lees Meer
- 19 November 2020
- senwes
- 2232
Alle aanduidings is dat vanjaar se kanola-oes selfs groter gaan wees as die 2014-rekord.
Lees Meer