Produsente in die Vrystaat is bekommerd dat die optimale planttydperk besig is om uit te loop, nadat die provinsie die afgelope tyd bo-normale reën ontvang het.
Lees Meer
- 04 November 2022
- Senwes
- 637
Senwes Grainlink is saam met sy boere-kliënte gereed vir die plantseisoen en wens produsente alle seen toe vir dié belangrike tydperk.
Lees Meer
- 31 Oktober 2022
- Senwes
- 540
“Dit is my bede dat die groot natuurelemente waarmee ons elke dag gekonfronteer weer; reën, hael, wind en sonskyn in die regte verhoudings en op die regte tyd sal gebeur soos in Sy groot raadsplan bepaal.” Só gesels Francois Strydom, Senwes Groep Hoof Uitvoerende Beampte, op die vooraand van die somergraangebied se plantseisoen.
Lees Meer
- 26 Oktober 2022
- Senwes
- 729
Neerslae is byna daagliks moontlik in November, en dit kan gebeur dat landerye baie vinnig te nat word. In die lig hiervan is dit raadsaam om so vinnig moontlik te plant indien voldoende reën reeds voorgekom het. Baie nat toestande word verwag vir KwaZulu-Natal, die Hoëveld en die oostelike dele van die Vrystaat in die tweede deel van November, maar veral gedurende Desember.
Lees Meer
- 11 Augustus 2022
- Senwes
- 888
Daar heers optimisme in die landbousektor oor die nuwe plantseisoen wat in Oktober begin. Volgens Wandile Sihlobo, hoofekonoom van die landbousakekamer Agbiz, dui veral die weervooruitsigte vir die volgende vyf maande, pryse vir graan en oliesade, asook trekkerverkope op ʼn goeie seisoen.
Lees Meer