Van Suid-Afrika se voorste bydraers tot die landboubedryf is deur die Landbouskrywers SA vereer. The geleentheid, wat geborg is deur Bayer, Rovic Leers, Santam Agri en Sanlam, gee erkenning aan die werk van diegene wat poog om voedselsekerheid en landelike ekonomieë te ondersteun.
Lees Meer
Honderde produsente het op 29 Oktober op Nampo Park toegesak vir die immergewilde Senwes Toekomsfokus wat in samewerking met Agri NW, Vrystaat Landbou en Graan SA, met OFM as mediaborg, aangebied is.
Lees Meer
Cricket South Africa (CSA), the Department of Basic Education (DBE) and Senwes joined arms in the pursuit of their shared vision of promoting holistic development when they handed over a cricket facility and mobile kitchen to Rabana Primary School in Ventersdorp on 25 October 2019.
Lees Meer
Die Senwes Groep bedien al vir meer as 110 jaar die landbou- en voedselsektor. Dié diensaanbod het oor 110 jaar uitgebrei met innoverende oplossings tot die geïntegreerde sakemodel waarop Senwes vandag steun om 'n betekenisvolle bydrae tot voedselsekuriteit in Suid-Afrika te maak.
Lees Meer
- 18 Julie 2019
- Senwes
- 4212
Op Donderdag, 18 Julie 2019 was dit tyd vir die tiende herdenking van Internasionale Nelson Mandeladag om Madiba se verjaarsdag te vier. Soos gebruiklik het Senwesters weereens hand in eie boesem gesteek en hul 67-minute toegewy aan aksies wat ‘n volhoubare verandering in die gemeenskap teweegbring.
Lees Meer
Senwes gee hiermee kennis aan sy aandeelhouers dat die Maatskappy 'n onafhanklike makelaarsfirma sal aanstel om terugkope van gewone aandele in Senwes ("Senwes aandele") deur ZAR X te doen vanaf 3 Julie 2019 tot 31 Maart 2020, of totdat die aanbod ten volle opgeneem is, of 2,34% van die uitgereikte aandele teruggekoop is, wat ook al eerste plaasvind ("die Terugkoopprogram"). Die Terugkoopprogram word geïmplementeer ten einde alle aandeelhouers te voorsien van waardeontsluitingsgeleenthede, volgens hul vrywillige keuse.
Lees Meer
Following a marginal improvement in the Agbiz/IDC Agribusiness Confidence Index to 46 in the first quarter of this year, sentiment fell back in the second quarter to 44. A level below the neutral 50-point mark implies that agribusinesses are still downbeat about business conditions in South Africa. The survey was conducted between 27 May and 6 June 2019 and comprised agribusinesses operating in all agricultural subsectors across South Africa.
Lees Meer
North West Cricket and Senwes will be hosting the Senwes Spinners High Performance team
in Potchefstroom from the 14th – 16th June 2019. The Senwes Spinners High Performance team
will be playing matches against Matlosana Hub as part of their High-Performance Program
for the 2018/19 season.
Lees Meer
South Africa’s agricultural economy started the year on a bad footing, contracting by 13.2% on a quarter-on-quarter seasonally-adjusted annualised rate (q/q saar). This came as a surprise as we expected a positive reading on the back of improvement in some horticultural subsectors, and the winter crops harvest.
Lees Meer
NAMPO 2019 is gekenmerk deur goeie weer en 81 345 besoekers wat dié handelskou en gewilde ontmoetingsplek van mense in landbou bygewoon het. Aangesien heelwat binnelandse graanprodusente asem opgehou het vir vroeë ryp wat oesopbrengste kan beïnvloed, was die betreklike warm weer wat tot die NAMPO-week geheers het, ‘n welkome mylpaal.
Lees Meer
This year’s Senwes Spinners Cricket Tournament is taking place from Friday, 15th – 17th March 2019. The Senwes Spinners Farm School Project indicates the believe, support and commitment of Senwes to “Breaking New Grounds” in terms of impacting positively in the lives of their rural communities.
Lees Meer
Senwes het op 1 Februarie 2019 gehoor gegee aan Agri SA se oproep om "die boere se probleme weg te braai" deur 'n sosiale media oproep te maak dat die leier landboumaatskappy se personeel op die maatskappy se perseel moet braai.
Lees Meer
- 30 Januarie 2019
- Senwes
- 17157
Die leier landboumaatskappy Senwes het ‘n uitdaging aan alle Suid-Afrikaanse maatskappye gerig om die oproep te beantwoord om produsente by te staan wat ly as gevolg van die huidige droogtetoestande asook ‘n daling in die rooivleisprys. AgriSA het onlangs ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om “die boere se probleme weg te braai”.
Lees Meer
- 21 Junie 2018
- MagGrow
- 4684
MagGrow and Senwes have announced a three-year partnership to distribute MagGrow technology in Central South Africa. The announcement was concluded on 10 May 2018. Both companies are excited to introduce the technology to crop growers in South Africa.
Lees Meer
- 08 Junie 2018
- Senwes
- 6000
Senwes, 'n belangrike rolspeler in die plaaslike landbouhandelsektor, en SGS het 'n kontrak gesluit in terme waarvan die dienslewering aan klante van beide ondernemings wesentlik aangevul sal word.
Lees Meer
ʼn Nuwe rekord bywoningsyfer behaal tydens NAMPO 2018 en die terugvoering van uitstallers dat hulle oorwegend goeie besigheid gedoen het, spreek van die landbousektor se optimisme ten spyte van al die onsekerhede wat die Suid-Afrikaanse produsente in die gesig staar.
Lees Meer
Agri SA is pleased to announce that Senwes will continue funding the Smart Agriculture Risk Management Desk.
Lees Meer
- 17 November 2017
- Senwes
- 6132
Die Risikobestuursinstituut van Suid-Afrika het onlangs erkenning aan Senwes verleen met 'n bedryfstoekenning vir 'n uitstaande risikobestuursinisiatief in die kategorie: Landbou, Bosbou en Visserye.
Lees Meer