Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/07/KZN.jpg

Landbouwaardeketting moet nou versterk en ondersteun word

Die ekonomiese bedrywighede in meer as 55% van plattelandse dorpe in KwaZulu-Natal is na die gewelddadige onluste en plundering vernietig terwyl meer as 15% van dorpe in die provinsie ernstige skade aan sake en handel gely het.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/07/sitrus.jpg

Sitruskwekersvereniging waarsku teen opeenhopings by KZN hawe

Die Sitruskwekersvereniging van Suidelike Afrika het sy lede gevra om te help verseker dat daar genoegsame ruimte beskikbaar is by die Durbanse hawe wanneer hulle vragte daarheen begin stuur vir versending.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/07/trok.jpg

Gewelddadige betogings bedreig landbouwaardeketting

Gewelddadige betogings in KwaZulu-Natal en Gauteng het die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) genoop om sy lede in dié provinsies te ontplooi.

Lees Meer