- 15 November 2022
- Senwes
- 720
Kersfees het vanjaar vroeg gekom vir ongeveer 600 partytjiegangers wat dalk andersins nie die feestydgevoel sou kon ervaar nie.
Lees Meer
- 13 November 2020
- senwes
- 2542
Nie eens die koronaviruspandemie kon ʼn stokkie voor die jaarlikse Senwes Kersboomprojek ten bate van liefdadigheid steek nie. Al het hierdie jaar se projek baie anders daarna uitgesien as in die verlede, was vrolike gesiggies steeds aan die orde van die dag.
Lees Meer