Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/09/fake.jpg

Gekweekte vleis op internasionale navorsingspyskaart

Wetenskaplikes verbonde aan die Osaka-universiteit in Japan het onlangs geskiedenis gemaak toe hulle suksesvol die eerste 3D-gedrukte Wagyu-biefstuk ontwikkel het wat spiere, vet én bloedvate bevat. Die navorsingsprojek en -bevindinge is in die wetenskaplike joernaal, Nature Communications, gepubliseer.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/09/hoender.jpg

Hoenderbedryf verwelkom die verlenging van teenstortingstariewe

Die Suid-Afrikaanse hoenderbedryf is verheug oor die aanbeveling van Itac, die kommissie vir internasionale handelsadministrasie, dat die bestaande teenstortingstariewe vir Duitsland, Nederland en Brittanje vir die volgende vyf jaar verleng word.

Lees Meer