Honderde produsente het op 29 Oktober op Nampo Park toegesak vir die immergewilde Senwes Toekomsfokus wat in samewerking met Agri NW, Vrystaat Landbou en Graan SA, met OFM as mediaborg, aangebied is.
Lees Meer
- 03 Augustus 2018
- Senwes
- 7490
Die 15de Senwes Toekomsfokus word vanjaar op 5 September te Nampo Park gehou. Die dag, in samewerking met Agri NW, Vrystaat Landbou en Graan SA skop om 08:00 af en fokus op die belangrikheid van persoonlike ontwikkeling in landbou.
Lees Meer
- 13 September 2017
- Senwes
- 6645
Vanjaar is daar weereens ‘n uitgelese groep sprekers by die 14de Senwes Toekomsfokus wat op 27 September 2017 saam met Nasie in Gesprek by Nampo Park aangebied word.
Lees Meer