- 11 Augustus 2022
- Senwes
- 888
Daar heers optimisme in die landbousektor oor die nuwe plantseisoen wat in Oktober begin. Volgens Wandile Sihlobo, hoofekonoom van die landbousakekamer Agbiz, dui veral die weervooruitsigte vir die volgende vyf maande, pryse vir graan en oliesade, asook trekkerverkope op ʼn goeie seisoen.
Lees Meer
Trekkerverkope van 752 eenhede in Mei is aansienlik, byna 36%, meer as die 554 eenhede wat in dieselfde tyd verlede jaar verkoop is.
Lees Meer
Trekkerverkope van 798 eenhede in Februarie is 20% meer as die 665 eenhede wat verlede Februarie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou ook 20% meer as verkope verlede jaar.
Lees Meer
- 09 Februarie 2022
- Senwes
- 1444
Gedurende Januarie vanjaar is 20% meer trekkers verkoop in vergeleke met Januarie verlede jaar.
Lees Meer
- 18 Januarie 2022
- Senwes
- 1343
Trekkerverkope van 660 eenhede in Desember is byna 44% meer as die 460 eenhede wat die vorige Desember verkoop is.
Lees Meer
- 09 Maart 2021
- Senwes
- 2082
Volgens die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie is daar nie net meer trekkers in Februarie 2021 as in dieselfde tydperk verlede jaar verkoop nie, maar is trekkerverkope ook op ʼn jaargrondslag hoër.
Lees Meer
- 18 Januarie 2021
- senwes
- 2124
Aanvanklike beramings dui daarop dat die 2021-kalenderjaar ʼn goeie jaar vir trekkerverkope sal wees.
Lees Meer
- 14 Desember 2020
- senwes
- 2097
Met die landbouvertroue-indeks wat op sy hoogste vlak in meer as ses jaar is, kom dit as geen verrassing dat trekkerverkope ook positiewe groei toon nie.
Lees Meer
- 09 Oktober 2020
- senwes
- 2774
Die Suid-Afrikaanse landboumasjineriebedryf beleef sedert Junie vanjaar ʼn gunstige groeikurwe. Dit kan toegeskryf word aan die verbeterde finansiële posisie van produsente na die groot somergraanoes én die relatiewe hoë kommoditeitspryse.
Lees Meer