- 24 Maart 2021
- Senwes
- 2166
Die Suid-Afrikaanse granaatbedryf beleef tans ʼn bloeiseisoen, maar die ontwrigting wat deur die Covid-19-afsonderingstydperk op uitvoerhawens veroorsaak is, dreig om die opgewondenheid oor dié positiewe groei te demp.
Lees Meer
- 23 November 2020
- senwes
- 2770
Landbou uitvoere het tydens die derde kwartaal van 2020 met 5% gestyg, op ʼn jaar tot jaar grondslag. Op die keper beskou, verteenwoordig dit ʼn rekord-kwartaallikse uitvoerwaarde van US $3,2 miljard. Dit is aldus ʼn markverslag wat onlangs deur die Landbousakekamer, Agbiz, uitgereik is.
Lees Meer
- 13 November 2020
- senwes
- 1967
Alle voorspellings dui daarop dat daar vanjaar meer Suid-Afrikaanse tafeldruiwe uitgevoer gaan word as verlede seisoen.
Lees Meer
- 13 November 2020
- senwes
- 1963
Die vreugdevure brand hoog vir die Suid-Afrikaanse sitrusbedryf na ʼn aankondiging deur die Amerikaanse regering dat verskeie nuwe hawens vir die invoer van plaaslike sitrusprodukte goedgekeur is.
Lees Meer