- 01 Oktober 2021
- Senwes
- 1777
Daar heers wêreldwyd groot kommer of daar teen 2050 genoeg kos sal wees om die menslike bevolking (van ʼn geskatte 8 miljard mense) te kan voed.
Lees Meer
- 13 November 2020
- senwes
- 3211
Die landbousektor kan nie verantwoordelik gehou word vir Suid-Afrika se gebrek aan voedselsekerheid nie. Dié blaam moet, volgens dr March Wegerig van die Universiteit van Pretoria (UP), toegeskryf word aan beleidsonsekerheid en ʼn gepaardgaande tekort aan sektorale samewerking.
Lees Meer
- 13 Oktober 2020
- senwes
- 2101
Ter wille van groter voedselsekerheid op huishoudelike vlak is dit belangrik dat kleinboere en kommersiële boere sterk en betekenisvolle vennootskappe vorm. Hierdie vennootskappe moet voorts deur voldoende staatshulpbronne ondersteun word.
Lees Meer