- 22 Julie 2021
- Senwes
- 2935
Vannag sal volgens die Severe Weather and Information Centre SA (SWAICSA) die koudste nag nog van die jaar 2021 wees, met minimum temperature wat sal wissel vanaf -8°C tot -15°C. Ryp sal ook oor al nege provinsies voorkom.
Lees Meer
- 03 Desember 2020
- senwes
- 2504
Desember sal na alle verwagting ʼn gunstige maand vir landbou in die somergraangebied wees, danksy die effek van die sterk La Nina-stelsel.
Lees Meer
- 19 Oktober 2020
- senwes
- 1747
Suid-Afrikaners in die somerreënstreek kan hulself voorberei vir baie warm dagtemperature wat aan hittegolftoestande grens tot en met die einde van die maand.
Lees Meer