- 08 Februarie 2023
- Senwes
- 525
In the February 2023 edition of Agbiz Grain Quarterly, Wikus Grobler, Managing Executive of Senwes Grainlink, shares his thoughts on the year ahead.
Lees Meer
- 07 Februarie 2023
- Senwes
- 457
Veranderinge in die belastingwetgewing het Graan SA genoodsaak om sy struktuur aan te pas, synde die organisasie – in sy huidige formaat, nie aan die bestaande wetgewing voldoen het nie. So verduidelik Derek Mathews, voorsitter van Graan SA.
Lees Meer
- 06 Februarie 2023
- Senwes
- 548
Aartappelmot bly ʼn groot bekommernis vir baie aartappelprodusente in sleutelproduksiegebiede. Die voorkoms van aartappelmot veroorsaak skade aan aartappels wat lei tot groot ekonomiese verliese weens die impak daarvan op kwaliteit.
Lees Meer
- 01 Februarie 2023
- Senwes
- 799
Suid-Afrika sit op 'n bloutong-tydbom. Dit is die waarskuwing van dr Danie Odendaal, van die Suid-Afrikaanse Veterinêre Vereniging, in ‘n onlangse onderhoud met Farmer’s Weekly.
Lees Meer
- 27 Januarie 2023
- Senwes
- 493
Ongeveer 1,3 miljoen hektaar landbougrond onder besproeiing kan in die slag bly as die voorkoms en impak van beurtkrag nie spoedig aangespreek word nie. Van hierdie geskatte landbougrond, is 600 000 hektaar hoëwaarde-uitvoerprodukte en groente wat besproei word, aldus prof Ferdi Meyer, direkteur van die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP).
Lees Meer
- 19 Januarie 2023
- Senwes
- 607
Die onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, meen dat weerpatrone, soos die huidige hittegolftoestande, nie tipies is van ʼn La Niña-stelsel nie en dat bydra tot die vermoede dat die stelsel besig is om te verswak of ten minste in ʼn ander fase in te beweeg.
Lees Meer
- 17 Januarie 2023
- Senwes
- 433
Die Suid-Afrikaanse landbousektor gaan swaar gebuk onder die impak van misdaad. Hierdie realiteit bedreig nie net die bestaansreg van plaaslike gemeenskappe nie, maar kan oor die langtermyn die volhoubaarheid van voedselproduksie troef.
Lees Meer
- 15 Januarie 2023
- Senwes
- 970
Verskeie landbouleiers het tydens ʼn noodvergadering met die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling – Thoko Didiza, gewaarsku dat indien die landbousektor nie dringend ondersteuning ontvang om die rampspoedige gevolge van beurtkrag aan te spreek nie, die land ook potensieel ander verwante risiko’s in die gesig kan staar.
Lees Meer
- 13 Januarie 2023
- Senwes
- 577
The world’s first agriculture-focussed satellite, EOS SAT-1 (AgriSat-1/ZA-008), was launched at the start of 2023 by US aerospace company SpaceX at Cape Canaveral in Florida. The imaging satellite built by a South African company, Dragonfly Aerospace, will be providing the agriculture and forestry industry with high-quality data.
Lees Meer
- 13 Januarie 2023
- Senwes
- 480
Die departement van waterwese en sanitasie (DWS) monitor die Vaal-Oranjerivier-stelsels deurlopend vir enige tekens van vloedgevaar. Volgens Wisane Mavasa, DWS-woordvoerder, verander weersomstandighede vinnig en daarom moet die situasie fyn dopgehou word.
Lees Meer
- 10 Januarie 2023
- Senwes
- 614
Suid-Afrikaanse boerboktelers het net twee jaar om by die nuwe registrasievereistes van die SA Boerboktelersvereniging aan te pas. Indien hulle dit nie doen nie, sal hulle vanaf 2025 nie hul stoetdiere op veilings kan aanbied of aan skoue kan deelneem nie, sê Mac-Hendrik Jordaan, voorsitter van die Wes-Kaapse Boerbokklub.
Lees Meer
- 05 Januarie 2023
- Senwes
- 935
During a recent monitoring and evaluation site visit to Senwes, the AgriSETA (Agricultural Sector Education Training Authority) indicated that they are very pleased with Senwes Equipment’s apprenticeship programme.
Lees Meer
- 03 Januarie 2023
- Senwes
- 445
Die departement van minerale bronne en energie het aangekondig dat die brandstofprys op Woensdag, 4 Januarie, skerp gaan daal. Hierdie prysdaling van onder meer 95-oktaanpetrol sal die grootste wees wat tot nog toe aangeteken is.
Lees Meer
- 03 Januarie 2023
- Senwes
- 533
Ondanks talle probleme het die landbousektor in 2022 sy doelwitte van voedselsekerheid en werkskepping nagekom. In ʼn samevatting oor die landboujaar wat was, meen Wandile Sihlobo, hoofekonoom van die landbousakekamer Agbiz, dat na twee opeenvolgende jare se groei, die sektor in 2022 ʼn matige afname sal toon wanneer die syfers in Maart 2023 bekend gemaak word.
Lees Meer
- 12 Desember 2022
- Senwes
- 1055
AgriRewards-lede het nou die geleentheid om hul uitgestelde bonusse in Senwes-aandele te omskep. Dié vergunning is deur die Senwes Raad bekragtig, en belangstellendes het tot en met 6 Januarie 2023 om 17:00 tyd om hierdie keuse uit te oefen.
Lees Meer
- 08 Desember 2022
- Senwes
- 741
Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) het in ʼn verklaring aangedui dat hy verskeie entstowwe vervaardig het wat tans beskikbaar is, of binnekort beskikbaar gestel sal word.
Lees Meer
- 02 Desember 2022
- Senwes
- 5822
Senwes, een van die toonaangewende agri-besighede in Suid-Afrika, het sy tussentydse finansiële resultate vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2022 aangekondig. Hierdie resultate verteenwoordig die hoogste halfjaarresultate in die bestaan van die besigheid.
Lees Meer
- 22 November 2022
- Senwes
- 717
Produsente in die somerreënstreek moet hulself staal vir die gevaar van moontlike vloede in die volgende twee tot drie weke. Gedurende hierdie tydperk is tot 100 mm reën moontlik oor die Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die oostelike dele van Noordwes, aldus Johan van den Berg, ‘n onafhanklike landbouweerkundige.
Lees Meer
- 18 November 2022
- Senwes
- 801
Wandile Sihlobo, hoofekonoom van die landbousakekamer Agbiz, sê dat beskikbare data daarop dui dat produsente se voornemens rakende die aanplanting van somergewasse vir die 2022/23-seisoen op nog ʼn groot oes dui.
Lees Meer
- 18 November 2022
- Senwes
- 645
Aandeelhouers van Senwes word hiermee in kennis gestel dat daar ‘n redelike mate van sekerheid bestaan dat die genormaliseerde wesensverdienste vir die 6 maande geëindig 31 Oktober 2022 wesenlik hoër sal wees.
Lees Meer