- 05 Junie 2019
- Senwes
- 5856
Die Senwes Groep en die KLK Onafhanklike Raad verwys die Senwes Groep aandeelhouers en die KLK aandeelhouers onderskeidelik na die kennisgewing van 20 Mei 2019 rakende die Aanbod van die Senwes Groep aan KLK Aandeelhouers (“die Aanbod’) en bevestig hiermee dat die Aanbod afgehandel is en geïmplementeer word ingevolge die bepalings daarvan.
Lees Meer
Dr. Matthew C. Roberts prepared this report for the Johannesburg Stock Exchange as published on 15 May 2019. The report takes a look at the economics of futures markets, what has changed since 2009 and makes recommendations for commodity futures delivery on the Johannesburg Stock Exchange.
Lees Meer
- 30 April 2019
- Senwes
- 4824
Die Senwes Groep en KLK onafhanklike raad verwys die KLK aandeelhouers en die Senwes Groep aandeelhouers na die aankondiging op 29 Maart 2019 met betrekking tot die Aanbod aan KLK Aandeelhouers (“die Aanbod”) en bevestig hiermee dat, ooreenkomstig die Opskortende Voorwaarde ingevolge die bepalings van die Aanbod, die Mededingingstribunaal die samesmelting (soos gedefinieer in artikel 12 van die Mededingingswet, 1998) tussen KLK en die Senwes Groep op 29 April 2019 goedgekeur het.
Lees Meer
- 29 Maart 2019
- Senwes
- 3778
Uitreiking van die gesamentlike omsendbrief en prospektusse aan KLK aandeelhouers rakende die algemene aanbod
Lees Meer
- 28 Maart 2019
- Senwes
- 4143
The Monetary Policy Committee (MPC) of the South African Reserve Bank (SARB) issues statement maintaining repurchase rate.
Lees Meer
- 18 Maart 2019
- Senwes
- 4489
Senwes Group HUB, Francois Strydom, het op Vrydag, 15 Maart 'n vergadering met 'n groep van die veebedryf se mees invloedryke produsente gehou. Die vergadering het te Senwes Hoofkantoor in Klerksdorp plaasgevind en na afloop daarvan, het Senwes Scenario met 'n paar van die produsente gesels wat hul menings rakende die byeenkoms gelig het. Johan Dannhauser, Brian Angus, John Devonport, en Gideon Oosthuizen vertel meer.
Lees Meer
- 11 Maart 2019
- Senwes
- 3427
Die Senwes Groep besluit het in terme van regulasie 104 van die Maatskappyeregulasies, 2011 om die vergoeding betaalbaar in terme van die Senwes Aanbod te verhoog na ʼn kontant koopprys van R19.50 per KLK aandeel (voorheen R18.50), en/of KLK aandele te ruil in enige kombinasie vir 1.5 Senwes aandele vir elke KLK aandeel en/of 2 Senwesbel aandele vir elke KLK aandeel (voorheen 1.4 en 1.8 onderskeidelik).
Lees Meer
- 30 Januarie 2019
- Senwes
- 17156
Die leier landboumaatskappy Senwes het ‘n uitdaging aan alle Suid-Afrikaanse maatskappye gerig om die oproep te beantwoord om produsente by te staan wat ly as gevolg van die huidige droogtetoestande asook ‘n daling in die rooivleisprys. AgriSA het onlangs ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om “die boere se probleme weg te braai”.
Lees Meer
- 14 Desember 2018
- Senwes
- 7079
Aankondiging van ‘n vaste voorneme deur die Senwes Groep om ‘n algemene aanbod aan KLK Landbou se aandeelhouers te maak om al die uitgereikte aandele in KLK te bekom.
Lees Meer
- 07 Augustus 2018
- Senwes
- 5528
Nagenoeg 8000 mense het die Butlfontein Boertjiefees verlede jaar bygewoon, wat die terugkeer van die fees aangekondig het nadat dit as gevolg van die droogte nie in 2016 plaasgevind het nie.
Lees Meer
- 03 Augustus 2018
- Senwes
- 7489
Die 15de Senwes Toekomsfokus word vanjaar op 5 September te Nampo Park gehou. Die dag, in samewerking met Agri NW, Vrystaat Landbou en Graan SA skop om 08:00 af en fokus op die belangrikheid van persoonlike ontwikkeling in landbou.
Lees Meer
- 19 Julie 2018
- Senwes
- 4077
Senwes personeel het voorwaar hul deel gedoen tydens gister, 18 Julie, se vieringe van Mandeladag, die dag waarop Nelson Mandela 100-jaar oud sou word. Personeel het die oproep van die oud-president, om 67-minute van onbaatsugtige diens te lewer, uitgeleef deur besoek by minderbevoorregtes van verskeie instansies in en om Klerksdorp af te lê.
Lees Meer
- 11 Julie 2018
- Senwes
- 6282
Senwes se agri-finansieringsbestuurders, heelwerktuigbemarkers, graanverkrygers, landbou besigheid bestuurders, area bestuurders, takbestuurders en ondersteuningspersoneel vat bietjie tyd om vir ons klante oor die volgende paar weke dankie te sê in die vorm van ‘n wenakkerbraai op hul plase.
Lees Meer
- 27 Junie 2018
- Senwes
- 8124
Senwes het in die 2017/18 finansiële jaar die grootste mielieoes wat nog in Suid-Afrika geproduseer is, hanteer en opgeberg. Met dit as basis, het die wins na belasting met 86% gestyg van R167miljoen in 2017 na R311miljoen in die 2018 finansiële jaar.
Lees Meer
- 19 Junie 2018
- Senwes
- 5131
Die Senwes program vir gegradueerdes is 'n uitstekende voorbeeld van die maatskappy se pogings om sy eie bron van kennis te skep. Deur jong gegradueerdes in diens te neem, hulle te ontwikkel en nuwe vaardighede te leer, terwyl hulle bestaande vaardighede afgerond word, kan nuut aangestelde talent in die soort werknemer ontwikkel word wat in staat sal wees om die maatskappy se visie tot uitvoering te bring.
Lees Meer
- 08 Junie 2018
- Senwes
- 5999
Senwes, 'n belangrike rolspeler in die plaaslike landbouhandelsektor, en SGS het 'n kontrak gesluit in terme waarvan die dienslewering aan klante van beide ondernemings wesentlik aangevul sal word.
Lees Meer
Die wenner van die 12de jaarlikse Senwes Spinners Plaasskool Kriekettoernooi is Dr Sello Primary Scool. Die Vrystaatste manne het die gunsteling, Phakela Combined School, met slegs 15 lopies in 'n spanningsvolle stryd op Saterdag, 12 Mei 2018 gewen.
Lees Meer
- 03 April 2018
- Senwes
- 7499
Senwes se nuwe TV-advertensie weerspieël die "welwillendheid wat nog tussen gewone mense heers, dit herinner ons daaraan dat gewone mense ongewone dinge kan doen... dit is klein goedjies soos dié wat 'n golf kan veroorsaak wat nie voorsien is nie en ook nie gestop kan word nie". So sê Francois Strydom, Senwes Groep HUB, oor die maatskappy se nuwe televisie-advertensie wat vanaf April 2018 op kykNET uitgesaai sal word.
Lees Meer
- 26 Maart 2018
- Senwes
- 4027
Die winter kruip nader en Ferdie Pieterse: Senwes Equipment Uitvoerende Bestuurder, het 'n paar wenke met ons gedeel oor hoe om te verseker dat jou toerusting die winter oorleef.
Lees Meer
- 06 Desember 2017
- Senwes
- 8116
Senwes, een van die grootste landboubesighede in Suid-Afrika, het sy tussentydse finansiële resultate vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2017 aangekondig.
Lees Meer
- 17 November 2017
- Senwes
- 6132
Die Risikobestuursinstituut van Suid-Afrika het onlangs erkenning aan Senwes verleen met 'n bedryfstoekenning vir 'n uitstaande risikobestuursinisiatief in die kategorie: Landbou, Bosbou en Visserye.
Lees Meer
- 17 November 2017
- Senwes
- 5810
Senwes het die Instituut van Risikobestuur Suid-Afrika (IRMSA) toekenning by ʼn glansgeleentheid op Vrydag, 3 November 2017 ontvang.
Lees Meer
- 14 November 2017
- Senwes
- 5083
Die 40ste Landbouskrywers SA toekenningsfunksie was verlede week by die Universiteit van die Vrystaat aangebied met Die Heuwels Fantasties wat die vermaak verskaf het.
Lees Meer
- 10 November 2017
- Senwes
- 1550
Hierdie blad vervat al die gebeure, sienings en inligting rondom die voorval wat Donderdagaand, 9 November by Henneman Silo in die Vrystaat plaasgevind het.
Lees Meer
- 01 November 2017
- Senwes
- 9331
Senwes en sy vennote het onlangs 'n treffer Kersparty vir vyf honderd en negentig kinders gehou.
Lees Meer
- 16 Oktober 2017
- Senwes
- 5279
Dit is nou presies ‘n jaar sedert Senwes die AgriRewards uitgestelde bonusskema op verskeie platforms, asook in die Senwes Scenario tydskrif geloods het.
Lees Meer
- 15 Oktober 2017
- Senwes
- 4749
Tydens die 2017 Agri SA Kongres in Oktober is R2.266 miljoen van verskeie organisasies aan die Agri Securitas Trustfonds geskenk.
Lees Meer
- 11 Oktober 2017
- Senwes
- 5225
Een gelukkige krieketgeesdriftige en vyf addisionele persone van sy keuse kan ‘n lekker T20 krieketervaring wen wanneer die Proteas op Sondag, 29 Oktober vir Bangladesj op Senwes Park in Potchefstroom die stryd aansê.
Lees Meer
- 10 Oktober 2017
- Senwes
- 6320
Die unieke Noordwes dorpie van Schweizer-Reneke is die volgende fokus in die Oktober/ November 2017 uitgawe van Senwes Scenario. Op hierdie uitgawe se voorblad pryk ‘n Senwes produsent, Johan van Wyk, oftewel Boeta by sy plaas Klipfontein in hierdie distrik.
Lees Meer
- 13 September 2017
- Senwes
- 5173
Gedurende die volgende paar weke staan krieketondersteuners die kans om een van 12 stelle kriekettoetskaartjies van 10 kaartjies elk te wen om een dag van die 5-dag kriekettoets tussen die Proteas en Bangladesj op Senwes Park in Potchefstroom by te woon.
Lees Meer
- 13 September 2017
- Senwes
- 6645
Vanjaar is daar weereens ‘n uitgelese groep sprekers by die 14de Senwes Toekomsfokus wat op 27 September 2017 saam met Nasie in Gesprek by Nampo Park aangebied word.
Lees Meer
- 05 September 2017
- Senwes
- 5857
Die Aardklop Kunstefees vind vanjaar vanaf 2 tot 8 Oktober in Potchefstroom plaas. Lees meer oor wat jy kan verwag van die fees en skryf in vir ons weeklikse kompetisies waartydens kaartjies na verskeie vertonings weggee word.
Lees Meer
- 04 September 2017
- Senwes
- 6466
Krieketgeesdriftiges kan uitsien na ‘n aksiebelaaide 2017/2018 seisoen by Senwes Park in Potchefstroom.
Lees Meer
- 01 September 2017
- Senwes
- 6027
Reeds aan die einde van 2016 het ons berig dat Senwes Equipment die trotse amptelike verspreider van JCB produkte geword het.
Lees Meer
- 16 Augustus 2017
- Senwes
- 5805
Kom wees deel van die 14de Senwes Toekomsfokus saam met ervare produsente in die bedryf op 27 September 2017 vanaf 09:00 te Nampo Park.
Lees Meer
- 30 Junie 2017
- Senwes
- 6738
Terwyl die landbou BBP dramaties gekrimp het gedurende die 2016/17 seisoen, het die
Senwes groep se netto wins met 7,1% verhoog. Die groep het 'n netto wins van R167
miljoen aangekondig vir die finansiële jaar geëindig 30 April 2017.
Lees Meer
- 12 Junie 2017
- Senwes
- 7871
Die eerste silo Sonkrag PV in die Senwes groep en in Suid Afrika is gedurende die eerste week van Junie by Hennenman silo geloods. Dit volg op die installering van 2 392 sonpanele met 'n totale kapasiteit van 753.48kWp in Junie 2016 by Senwes se hoofkantoor in Klerksdorp.
Lees Meer
Indien jy ooit gewonder het hoe ’n graansilo lyk en hoe die masjienerie daarbinne werk, moet jy verseker ’n draai by die Senwes Grainlink stalletjie maak
Lees Meer
Senwes is vanjaar weer een van die borge van die land se toonaangewende landbouprogram, Nasie in Gesprek, wat regstreeks vanaf verskeie platforms sal uitsaai gedurende die Nampo Oesdagfees wat vanaf 16 tot 19 Mei aangebied word.
Lees Meer
Met Senwes Equipment wat nou ʼn trotse verspreider van JCB produkte is, is Antoon Smalberger die regte man om te kontak aangesien hy sedert 1 Maart 2017 die posisie van JCB Verkoopsbestuurder en Diverse Toerusting beklee.
Lees Meer
- 10 April 2017
- Senwes
- 5706
Die nuwe Group Careers platform dien as ‘n loopbaanportaal vir die Senwes Groep van maatskappye - een plek waar alle vakante poste in die groep geadverteer word en waar werksoekers meer inligting oor poste kan kry en/of aansoek doen vir vakante poste.
Lees Meer
- 17 Maart 2017
- Senwes
- 5862
Die nuwe Senwes-webblad is lewendig. Hierdie verfrissing bring ‘n eenvoudiger struktuur en groter gebruikersvriendelikheid teweeg.
Lees Meer
- 07 Maart 2017
- Senwes
- 6138
'n Aantal opkomende boere word deur die Senwes Ontwikkelingsprogram ondersteun. Hoe werk die program?
Lees Meer
- 06 Maart 2017
- Senwes
- 55837
Senwes en Senwesbel (die Maatskappye) se aandele verhandel op ʼn gelisensieerde beursplatform, ZAR X sedert 20 Februarie 2017.
Lees Meer
- 10 Februarie 2017
- Senwes
- 4250
Die 2017 Senwes Equipment Ekspo was propvol aksie op Woensdag, 8 Februarie en Donderdag, 9 Februarie met nie minder nie as 600 produsente wat elke dag na Nampo Park naby Bothaville gestroom het.
Lees Meer
- 02 Januarie 2017
- Senwes
- 5401
Dis amptelik - Senwes Equipment is nou die amptelike verspreider van die JCB produkreeks.
Lees Meer