- 16 Februarie 2023
- Agri SA
- 672
Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA, het bekend gemaak dat hy einde Februarie 2024 gaan uittree.
Lees Meer
Alhoewel Agri SA die president se fokus op die elektrisiteitskrisis in sy staatsrede verwelkom, bly die sektor diep bekommerd oor die voortslepende en verwoestende impak van beurtkrag op die landbousektor. Agri SA bevraagteken verder die noodsaaklikheid en waarde van die verklaring van 'n nasionale ramptoestand om die krisis die hoof te bied.
Lees Meer
- 02 November 2022
- Senwes
- 681
Die landboubesigheidsorganisasie, Agri SA, is uiters bekommerd dat indien die nodige voorbereidings nie nou reeds getref word nie, dat verskeie landbougebiede in die 2022/23-somerseisoen erg kan deurloop onder sprinkaan uitbrekings. Hierdie uitbrekings kan selfs groter wees as dié van 2021 en 2022 wat meer as 23 miljoen hektaar geraak het.
Lees Meer
- 26 September 2022
- Senwes
- 837
Voortdurende kragonderbrekings weens beurtkrag plaas ʼn enorme las op die hele landbousektor en verskeie produksiekettings begin onder erge druk verkeer.
Ten einde die impak van beurtkrag in konteks te plaas, lig Agri SA verskeie sektore in die landboubedryf se daaglikse stryd en probleme uit.
Lees Meer
- 17 Augustus 2022
- Senwes
- 886
Die besluit deur die buurlande Botswana, Eswatini, Lesotho en Namibië om hul landsgrense vir sekere landbouprodukte uit Suid-Afrika te sluit is volgens Agri SA eensydig en strydig met bestaande handelsooreenkomste.
Lees Meer
Die impak van die voortdurende kragonderbrekings op die landbousektor en breë ekonomie hou ernstige implikasies vir voedselsekerheid en maatskaplike stabiliteit in.
Lees Meer
- 03 Junie 2022
- Senwes
- 1228
Spesifieke ingrypings in die dieselrabatstelsel is ʼn volhoubare opsie om die impak van brandstofprysstygings op voedselinflasie te versag, meen Kulani Siweya, hoofekonoom van Agri SA.
Lees Meer
- 06 April 2022
- Agri SA
- 981
On 5 April 2022, Agri SA briefed the media on the findings of its analysis of survey results from participants in the agricultural sector. The survey was initiated to determine the impact of deteriorating road infrastructure on the sector.
Lees Meer
- 20 Januarie 2022
- Senwes
- 1384
Die verklaring van die talle oorstromings in die land tot ʼn nasionale ramp word deur Agri SA en sy affiliasies verwelkom.
Lees Meer
- 15 Desember 2021
- Senwes
- 1391
Die landbousektor het gedurende die jaar ʼn aantal opmerklike gebeure ervaar met betrekking tot water. In hierdie opiniestuk bied Janse Rabie, Hoof: Natuurlike Hulpbronne, Agri SA, sy mening oor die gebeure tot op hede. Hy gee ook sy mening oor wat in 2022 verwag kan word.
Lees Meer