- 22 November 2021
- Senwes
- 1944
Gerhard Bruwer, ʼn produsent van Douglas in die Noord-Kaap is as die 17de wenner van die gesogte Agri SA se Jongboer van die Jaar-kompetisie aangewys. Bruwer boer met koring, mielies, aartappels en lusern.
Lees Meer
- 07 Oktober 2021
- Senwes
- 1570
Die vrees bestaan dat Suid-Afrika vanjaar van die ergste besmettings van bruin sprinkane (Locustana pardalina) ooit kan ervaar. Dit volg na beriggewing oor ʼn uitbraak in die Concordia- en Springbok-gebiede in die Noord-Kaap, asook in die distrikte van Graaff-Reinet, Cradock en Aberdeen in die Oos-Kaap.
Lees Meer
- 07 September 2021
- Senwes
- 1906
Die veldbrande in Julie, Augustus en September vanjaar het groot verwoesting in die Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes gesaai.
Lees Meer
- 02 September 2021
- Senwes
- 1756
Die nasionale misdaadstatistieke skets die indruk van ʼn land wat onder die impak van ʼn ernstige misdaadpandemie steier. Dit is die mening van Agri SA na die bekendmaking van die nasionale misdaadstatistieke vir die eerste kwartaal van die 2021/2022 finansiële jaar.
Lees Meer
- 21 Julie 2021
- Senwes
- 1931
Die ekonomiese bedrywighede in meer as 55% van plattelandse dorpe in KwaZulu-Natal is na die gewelddadige onluste en plundering vernietig terwyl meer as 15% van dorpe in die provinsie ernstige skade aan sake en handel gely het.
Lees Meer
- 13 Julie 2021
- Senwes
- 2012
“Meneer die president, kondig ʼn noodtoestand af om die verwoestende vlaag van misdadigheid wat tans oor die land woed tot ʼn einde te bring.”
Lees Meer
- 09 Julie 2021
- Senwes
- 1560
Dit is ʼn oproep wat uit baie oorde gemaak word: maak die landbousektor ʼn prioriteit as dit kom by die toediening van die Covid-19-entstof.
Lees Meer
- 29 Junie 2021
- Senwes
- 1674
Daar is groter duidelikheid nodig oor die jongste vlak 4-inperkingsregulasies en hoe dit landbouaktiwiteite soos veeveilings raak, aldus Agri SA.
Lees Meer
- 28 Junie 2021
- Senwes
- 2170
Die voorkoms van die gevreesde en hoogs aansteeklike Indiese oftewel Delta-variant van Covid-19 in Suid-Afrika het die regering genoodsaak om die land na vlak 4 van die nasionale staat van inperking te skuif.
Lees Meer
- 10 Junie 2021
- Senwes
- 2201
Desondanks die feit dat die landbousektor ʼn inkrimping van 3,2% getoon het tydens die eerste kwartaal van 2021, is kenners dit eens dat daar geen rede tot kommer is nie en dat vanjaar ʼn uitsonderlike landboujaar gaan wees.
Lees Meer
- 04 Desember 2019
- Agri SA
- 5048
Op 28 November 2019 het die Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, Lindiwe Sisulu, die langverwagte Nasionale Water en Sanitasie Meesterplan (NW&SMP) in Pretoria bekendgestel. Die NW&SMP skets die kort-, medium- en langtermyn strategie om watersekerheid vir alle Suid-Afrikaners te beskerm.
Lees Meer
- 25 November 2019
- Agri SA
- 3389
Agri SA het ernstige kommer oor die nasionale verbod op veeveilings as gevolg van die jongste voorvalle van bek- en klouseer (FMD) in Limpopo.
Lees Meer
Veiligheid in landelike gebiede is sterk op die voorgrond, maar dit behels veel meer as net veediefstal en aanvalle op plase en kleinhoewes.
Lees Meer
Gesamentlike Mediavrystelling - Agri SA en Senwes
Lees Meer