Artikels

 
http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/09/brandstof.jpg

Daling in brandstofprys vir Oktober – AA

Met die voorbereiding vir die komende plantseisoen in volle swang, word die aankondiging van die Automobiel Assosiasie (AA) oor ʼn moontlike daling in brandstofpryse vir Oktobermaand, wyd verwelkom.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/09/africa.jpg

Feeding Africa’s cities: agri’s future focus

Demographic forecasts indicate that Africa’s rate of urbanization is the highest in the world. This means that rapidly growing cities and food markets pose unique opportunities for the continent’s estimated 60 million farms.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/09/indeks.png

Sakevertroue in landbou op die herstelpad

Die indeks vir sakevertroue in die landbou is in die derde kwartaal opwaarts aangepas. Dit volg nadat die indeks in die tweede kwartaal op sy laagste vlak sedert 2009 was.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/09/skaap.jpg

SA wolbedryf hoopvol op herstel – NWKV

Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) meen die geleidelike toename in verkope, veral op internasionale markte, is ʼn teken dat die bedryf besig is om weer op dreef te kom. Dit kom na ʼn uiters moeilike 2019-‘20-seisoen wat gekenmerk is deur erge droogte, die uitbreking van bek-en-klouseer én die daaropvolgende koronaviruspandemie.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/09/us%20and%20sa.jpg

Multinational task team to probe greater US market access – Minister Didiza

It is all systems go for the establishment of a multinational technical task team to investigate and facilitate greater market access between South Africa and the United States (US).

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/09/farming%20technology.png

Tegnologie en dienslewering ʼn dubbeldoor-aanslag vir sukses

Tegnologie en innovasie beïnvloed nie net die wêreld waarin ons leef nie, maar ook die manier waarop ons leef. Dieselfde geld vir landbou.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/09/geld.jpg

Pandemie-kwartaal uitslae: diagnose nie goed vir SA ekonomie

Die diagnose is gemaak, en dit voorspel niks goeds vir die Suid-Afrikaanse ekonomie nie. Die jongste verslag deur Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) toon ʼn inkrimping van 51% in die Bruto Binnelandse Produk (BBP) vir die tweede kwartaal van 2020.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/09/new%20tractor.jpg

Sentiment in die landboumasjineriebedryf is positief – Salma

Sentiment in die landboumasjineriebedryf is positief. Dit is aldus Karel Munnik, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie (Salma).

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/09/maize%20export.jpg

SA goed op pad om 2,2 miljoen ton mielies uit te voer – Sagis

In Mei vanjaar het die Nasionale Landboubemarkingsraad se vraag-en-aanbodkommitee bereken dat Suid-Afrika tydens die 2020-’21 bemarkingsjaar ʼn geraamde 2,2 miljoen ton mielies sal uitvoer.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/09/corn.jpg

Goeie geleenthede skep gunstige omgewing vir produsente – Francois Strydom

“Daar was lanklaas soveel goeie geleenthede vir produsente soos wat tans die geval is. Om die waarheid te sê, hierdie is een van daardie seisoene wat net elke twintig of dertig jaar voorkom.” Dit is aldus Francois Strydom, Hoof Uitvoerende Beampte van die Senwes Groep.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/09/agrinet%20pic.jpg

Agrinet celebrates 70 years of driving wholesale solutions

At Senwes we understand and appreciate the efforts that are needed to ensure brand longevity.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/08/porkindustry.jpg

SAVPO-leier meen varkvleisbedryf is toekomsfiks

“As ‘n bedryf moes ons oor die bestek van die laaste twee tot vier jaar baie uitdagings oorkom, maar ek glo dat die lesse wat ons geleer het, ons toekomsfiks gemaak het.” Dit is die mening van Johann Kotzé, Hoof Uitvoerende Beampte van die Suid-Afrikaanse Vark Produsente Organisasie (SAVPO).

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/08/weat.jpg

Koring en kanola kraai koning tydens eerste produksieskatting

In sy eerste produksieskatting vir wintergewasse het die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) vanjaar se koringoes op 1,96 miljoen ton geraam. Dit is sowat 28% meer as die vorige oes van 1,53 miljoen ton.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/08/HeadOffice1.jpg

Senwes en Senwesbel Algemene Jaarvergaderings

Die Senwes en Senwesbel algemene jaarvergaderings is op Donderdag, 27 Augustus 2020, by Senwes Hoofkatoor in Klerksdorp gehou. Die strategie en resultate is deur die Senwes Groep HUB, Francois Strydom, en Senwes Groep HFB, Corné Kruger, aangebied.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/03/operating_procedure.jpg

Senwes-direksielid deel advies voor aanvang van plantseisoen

“Doen jou huiswerk oor wisselbou, markneigings, prysverwagtinge en die rand/dollar-wisselkoers.” Dit is die advies wat Jaco Minnaar, adjunkvoorsitter van Agri SA en ‘n Senwes-direksielid met produsente wil deel alvorens die plantseisoen begin.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/08/Suidwes1.jpg

Samesmelting verseker wyer voetspoor en voortgesette diensverskaffing

“Die kritiese element van hierdie samesmelting, wat ononderhandelbaar is, is die voortgesette diensverskaffing aan en betrokkenheid by aandeelhouers en produsente in a groter gekombineerde landboubesigheid met ‘n wyer voetspoor.” Dit is die mening van mnr Francois Strydom, Hoof Uitvoerende Beampte van Senwes, na die Mededingingstribunaal Senwes se samesmelting met Suidwes goedgekeur het.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/08/WhiteMaize.jpg

Senwes kossambreel-projek bring verligting tydens koronaviruspandemie

Die koronaviruspandemie eis sy tol, nie net wat lewens betref nie, maar ook in terme van toenemende werkloosheid en hongersnood. In die lig hiervan het Senwes vroeër vanjaar die AVC Food Umbrella-projek van stapel gestuur in ‘n daadwerklike poging om hongersnood-verligting met voedselhulp aan gemeenskappe regoor die land te bied.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/08/AVCArticle1.jpg

Virtual Discussion Series: valuable lessons learnt during lockdown

As lockdown regulations are further relaxed and South Africa prepares to fully reopen its economy, it is important to pause and reflect on the lessons learned from the Covid-19 crisis. This is especially applicable within the agricultural value chain.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/senwes/News/2020/08/Hartswater-branch.jpg

Kleinhandel terug by aandeelhouers

Hinterland, die gesamentlike besigheid van AFGRI en Senwes se kleinhandelstakke wat in 2013 gevestig is, is in die proses om te ontbind. Die besluit, geneem deur die twee aandeelhouers, is gefundeer op die feit dat die twee landboubesighede se strategiese benaderings en sakemodelle wesenlik verskillend is.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/03/Komandowums.jpg

Kyk uit vir Kommandowurms

Baie navrae is ontvang oor hoe die kommandowurm lyk. Daar is reeds in sekere distrikte van die wurms gewaar. Die wurms kan groot skade aan gewasse en weivelde aanrig.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2019/12/strategy.jpg

Omdraaistrategie werp vrugte af

Senwes Scenario het ’n draai by Corné Kruger, Senwes Hoof Finansiële Beampte, gaan maak oor wat die omdraaistrategie destyds, na die draai van die eeu, behels het, dit wat vooraf gebeur het, die impak daarvan en die lesse wat geleer is, sowel as hoe dit die pad vorentoe bepaal ’n paar dekades daarna, met 2020 en die toekoms om die draai.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/general/2018/12/Announcement.jpg

Gesamentlike omsigtigheidsaankondiging

Die aandeelhouers van die maatskappye word hiermee ingelig dat Senwes en Senwesbel van Klerksdorp en Suidwes Beherend van Leeudoringstad in onderhandelinge getree het rakende moontlike transaksies wat, indien suksesvol, 'n wesenlike effek op die prys van die aandele van die onderskeie maatskappye kan hê.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/articles/2019/12/interim.jpg

Goeie resultate ondanks uitdagende eerste semester

Senwes se tussentydse finansiële state toon ‘n 8,4% groei op die vorige jaar resultate en reflekteer ‘n verdienste na belasting toeskryfbaar aan gewone aandeelhouers van R168m.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2019/11/FALCON_Logo_740x493.jpg

Senwes voeg Falcon by tot die insetaanbod

Falcon Agricultural Equipment vorm vanaf vandag, 1 November 2019, deel van die Senwes groep van maatskappy se insetverskaffingsdiensaanbod.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/agrirewards/agrirewards.png

Aanbod vir die omskepping van AgriRewards-voordele 2019

Kennisgewing van verlenging van tydslyn vir die implementering van die vrywillige aanbod aan AgriRewards deelnemers om die AgriRewards lojaliteitsvoordele in Senwes aandele te omskep (“die Aanbod”)

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/news/2019/07/mandela_day_press_release.jpg

Senwesters wys hul slag tydens Mandeladag

Op Donderdag, 18 Julie 2019 was dit tyd vir die tiende herdenking van Internasionale Nelson Mandeladag om Madiba se verjaarsdag te vier. Soos gebruiklik het Senwesters weereens hand in eie boesem gesteek en hul 67-minute toegewy aan aksies wat ‘n volhoubare verandering in die gemeenskap teweegbring.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/news/2019/07/mandeladay_cricket.jpg

Senwes steun 67 minute krieket vir Madiba

Senwes is trots om ‘n vennoot te wees tydens die 67 Minute Krieket vir Madiba wat op Vrydag, 19 Julie 2019 by die Laerskool Wolmaransstad sal plaasvind.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/08/Boertjiefeeslogo20182.jpg

Die Bultfontein Boertjiefees beloof om een vir die boeke te wees

Dié egte plattelandse fees, in samewerking met Senwes, vind vanjaar op 30 en 31 Augustus plaas en is belaai met kompetisies, vermaak vir oud en jonk, musiek vanaf die Senwes uitsaai-eenheid, ‘n pretpark vir die kleingoed, kontantkroeg en hope stalletjies te kies en te keur.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/senwes/articles/2019/06/SenwesCredit.jpg

Senwes Credit | Neem ingeligte besluite

Maak gebruik van Senwes Credit se E-Buro diens om jou by te staan met jou jaarlikse produksieseisoen gebaseerde ekonomiese ontleding van jou boerdery. Die Senwes E-Buro help ook met markvergelykings rakende die winsgwendheid en tegniese doeltreffendheid van jou boerdery en bepaal die winsgewendste bedryfsvertakking en verlangde gemiddelde gelykbreekprys (R/t) vir pro-aktiewe graanprysbestuur.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2019/06/Senwes_Equipment.jpg

Senwes Equipment | Beskerm jou belegging

Maak gebruik van Senwes Equipment se voertuiginspeksieprogram, diensplanne en Powerguard verlengde waarborg om sodoende jou belegging te beskerm.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/11/thought.jpg

Afhandeling van die Algemene Aanbod aan KLK aandeelhouers

Die Senwes Groep en die KLK Onafhanklike Raad verwys die Senwes Groep aandeelhouers en die KLK aandeelhouers onderskeidelik na die kennisgewing van 20 Mei 2019 rakende die Aanbod van die Senwes Groep aan KLK Aandeelhouers (“die Aanbod’) en bevestig hiermee dat die Aanbod afgehandel is en geïmplementeer word ingevolge die bepalings daarvan.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/credit_rating/rating.jpg

Recommendations for Commodity Futures Delivery on the Johannesburg Stock Exchange

Dr. Matthew C. Roberts prepared this report for the Johannesburg Stock Exchange as published on 15 May 2019. The report takes a look at the economics of futures markets, what has changed since 2009 and makes recommendations for commodity futures delivery on the Johannesburg Stock Exchange.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/news/2019/04/announcement.jpg

Algemene aanbod aan KLK aandeelhouers en goedkeuring deur die mededingingstribunaal

Die Senwes Groep en KLK onafhanklike raad verwys die KLK aandeelhouers en die Senwes Groep aandeelhouers na die aankondiging op 29 Maart 2019 met betrekking tot die Aanbod aan KLK Aandeelhouers (“die Aanbod”) en bevestig hiermee dat, ooreenkomstig die Opskortende Voorwaarde ingevolge die bepalings van die Aanbod, die Mededingingstribunaal die samesmelting (soos gedefinieer in artikel 12 van die Mededingingswet, 1998) tussen KLK en die Senwes Groep op 29 April 2019 goedgekeur het.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/senwes/articles/2019/03/klk2.jpg

Gesamentlike omsendbrief en prospektusse aan KLK aandeelhouers

Uitreiking van die gesamentlike omsendbrief en prospektusse aan KLK aandeelhouers rakende die algemene aanbod

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/senwes/articles/2019/03/repo.jpg

South African Monetary Policy Committee issue update

The Monetary Policy Committee (MPC) of the South African Reserve Bank (SARB) issues statement maintaining repurchase rate.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/news/2019/03/Livestock.jpg

Menings van sommige van die veebedryf se mees invloedryke produsente

Senwes Group HUB, Francois Strydom, het op Vrydag, 15 Maart 'n vergadering met 'n groep van die veebedryf se mees invloedryke produsente gehou. Die vergadering het te Senwes Hoofkantoor in Klerksdorp plaasgevind en na afloop daarvan, het Senwes Scenario met 'n paar van die produsente gesels wat hul menings rakende die byeenkoms gelig het. Johan Dannhauser, Brian Angus, John Devonport, en Gideon Oosthuizen vertel meer.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/senwes/articles/2019/03/klk.jpg

Verhoging van die koopprys soos van toepassing op die algemene aanbod

Die Senwes Groep besluit het in terme van regulasie 104 van die Maatskappyeregulasies, 2011 om die vergoeding betaalbaar in terme van die Senwes Aanbod te verhoog na ʼn kontant koopprys van R19.50 per KLK aandeel (voorheen R18.50), en/of KLK aandele te ruil in enige kombinasie vir 1.5 Senwes aandele vir elke KLK aandeel en/of 2 Senwesbel aandele vir elke KLK aandeel (voorheen 1.4 en 1.8 onderskeidelik).

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/senwes/news/2019/01/braaiviriboere.jpg

Senwes daag die nasie uit om hierdie Vrydag, 1 Februarie 2019 te braai vir die boere

Die leier landboumaatskappy Senwes het ‘n uitdaging aan alle Suid-Afrikaanse maatskappye gerig om die oproep te beantwoord om produsente by te staan wat ly as gevolg van die huidige droogtetoestande asook ‘n daling in die rooivleisprys. AgriSA het onlangs ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om “die boere se probleme weg te braai”.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/general/2018/12/Announcement.jpg

Aankondiging om KLK Landbou aandele te bekom

Aankondiging van ‘n vaste voorneme deur die Senwes Groep om ‘n algemene aanbod aan KLK Landbou se aandeelhouers te maak om al die uitgereikte aandele in KLK te bekom.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/08/Boertjiefeeslogo20182.jpg

Senwes trotse hoofborg van Boertjiefees

Nagenoeg 8000 mense het die Butlfontein Boertjiefees verlede jaar bygewoon, wat die terugkeer van die fees aangekondig het nadat dit as gevolg van die droogte nie in 2016 plaasgevind het nie.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/08/toekomsfokus.jpg

Senwes Toekomsfokus kyk na die belangrikheid van persoonlike ontwikkeling in landbou

Die 15de Senwes Toekomsfokus word vanjaar op 5 September te Nampo Park gehou. Die dag, in samewerking met Agri NW, Vrystaat Landbou en Graan SA skop om 08:00 af en fokus op die belangrikheid van persoonlike ontwikkeling in landbou.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/general/2018/07/mandeladay/mandela.jpg

Senwes personeel maak 'n verskil op Mandeladag

Senwes personeel het voorwaar hul deel gedoen tydens gister, 18 Julie, se vieringe van Mandeladag, die dag waarop Nelson Mandela 100-jaar oud sou word. Personeel het die oproep van die oud-president, om 67-minute van onbaatsugtige diens te lewer, uitgeleef deur besoek by minderbevoorregtes van verskeie instansies in en om Klerksdorp af te lê.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/07/Wenakkerbraai.jpg

Senwes sê dankie | Wenakkerbraai

Senwes se agri-finansieringsbestuurders, heelwerktuigbemarkers, graanverkrygers, landbou besigheid bestuurders, area bestuurders, takbestuurders en ondersteuningspersoneel vat bietjie tyd om vir ons klante oor die volgende paar weke dankie te sê in die vorm van ‘n wenakkerbraai op hul plase.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/06/press_releases1.jpg

Goeie resultate en verhoogde kapitaalspandering

Senwes het in die 2017/18 finansiële jaar die grootste mielieoes wat nog in Suid-Afrika geproduseer is, hanteer en opgeberg. Met dit as basis, het die wins na belasting met 86% gestyg van R167miljoen in 2017 na R311miljoen in die 2018 finansiële jaar.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/05/grads.jpg

Senwes program vir gegradueerdes saai die saad van kennis

Die Senwes program vir gegradueerdes is 'n uitstekende voorbeeld van die maatskappy se pogings om sy eie bron van kennis te skep. Deur jong gegradueerdes in diens te neem, hulle te ontwikkel en nuwe vaardighede te leer, terwyl hulle bestaande vaardighede afgerond word, kan nuut aangestelde talent in die soort werknemer ontwikkel word wat in staat sal wees om die maatskappy se visie tot uitvoering te bring.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/06/Senwes_sgs.jpg

Senwes en SGS NviroCrop werk saam

Senwes, 'n belangrike rolspeler in die plaaslike landbouhandelsektor, en SGS het 'n kontrak gesluit in terme waarvan die dienslewering aan klante van beide ondernemings wesentlik aangevul sal word.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/05/spinners.jpg

Senwes Spinners, twaalf jaar in aksie

Die wenner van die 12de jaarlikse Senwes Spinners Plaasskool Kriekettoernooi is Dr Sello Primary Scool. Die Vrystaatste manne het die gunsteling, Phakela Combined School, met slegs 15 lopies in 'n spanningsvolle stryd op Saterdag, 12 Mei 2018 gewen.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/04/ad.png

Helde in wording

Senwes se nuwe TV-advertensie weerspieël die "welwillendheid wat nog tussen gewone mense heers, dit herinner ons daaraan dat gewone mense ongewone dinge kan doen... dit is klein goedjies soos dié wat 'n golf kan veroorsaak wat nie voorsien is nie en ook nie gestop kan word nie". So sê Francois Strydom, Senwes Groep HUB, oor die maatskappy se nuwe televisie-advertensie wat vanaf April 2018 op kykNET uitgesaai sal word.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/email_campaigns/escenario/2018/2018-03-23/equipment2.jpg

Hoe om te verseker dat jou toerusting die winter oorleef met Ferdie Pieterse

Die winter kruip nader en Ferdie Pieterse: Senwes Equipment Uitvoerende Bestuurder, het 'n paar wenke met ons gedeel oor hoe om te verseker dat jou toerusting die winter oorleef.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2017/interim/interim.jpg

Senwes kondig tussentydse finansiële resultate aan

Senwes, een van die grootste landboubesighede in Suid-Afrika, het sy tussentydse finansiële resultate vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2017 aangekondig.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2017/risk/risk2.JPG

Senwes palm Risikobestuurstoekenning in

Die Risikobestuursinstituut van Suid-Afrika het onlangs erkenning aan Senwes verleen met 'n bedryfstoekenning vir 'n uitstaande risikobestuursinisiatief in die kategorie: Landbou, Bosbou en Visserye.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2017/risk/senwes1.png

Instituut van Risikobestuur Suid-Afrika (IRMSA) toekenning

Senwes het die Instituut van Risikobestuur Suid-Afrika (IRMSA) toekenning by ʼn glansgeleentheid op Vrydag, 3 November 2017 ontvang.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/email_campaigns/eScenario/2017/2017-11-17/nation.png

Spesiale toekenning vir Senwes by Landbouskrywers SA

Die 40ste Landbouskrywers SA toekenningsfunksie was verlede week by die Universiteit van die Vrystaat aangebied met Die Heuwels Fantasties wat die vermaak verskaf het.

Lees Meer

Klagte by Hennenman Silo

Hierdie blad vervat al die gebeure, sienings en inligting rondom die voorval wat Donderdagaand, 9 November by Henneman Silo in die Vrystaat plaasgevind het.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/christmas/christmas_tree.jpg

'n Treffer Kerspartytjie in Oktober

Senwes en sy vennote het onlangs 'n treffer Kersparty vir vyf honderd en negentig kinders gehou.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/agrirewards/agrirewards.png

Senwes produsente deel in die voordele van AgriRewards

Dit is nou presies ‘n jaar sedert Senwes die AgriRewards uitgestelde bonusskema op verskeie platforms, asook in die Senwes Scenario tydskrif geloods het.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/email_campaigns/eScenario/2017/2017-11-17/agri.png

Meer as R2.2 miljoen vir Agri Securitas Trustfonds

Tydens die 2017 Agri SA Kongres in Oktober is R2.266 miljoen van verskeie organisasies aan die Agri Securitas Trustfonds geskenk.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/cricket/cricket2.png

Wen ‘n T20 krieketervaring by Senwes Park Met Noordwes Krieket, Elgro Hotel en Mike’s Kitchen

Een gelukkige krieketgeesdriftige en vyf addisionele persone van sy keuse kan ‘n lekker T20 krieketervaring wen wanneer die Proteas op Sondag, 29 Oktober vir Bangladesj op Senwes Park in Potchefstroom die stryd aansê.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/scenario/cover.png

Lees nou die nuutste uitgawe van die Senwes Scenario

Die unieke Noordwes dorpie van Schweizer-Reneke is die volgende fokus in die Oktober/ November 2017 uitgawe van Senwes Scenario. Op hierdie uitgawe se voorblad pryk ‘n Senwes produsent, Johan van Wyk, oftewel Boeta by sy plaas Klipfontein in hierdie distrik.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/cricket/T20_digital.png

Wen een van 12 stelle toetskaartjies by Senwes Park Proteas teen Bangladesj - 28 September tot 2 Oktober

Gedurende die volgende paar weke staan krieketondersteuners die kans om een van 12 stelle kriekettoetskaartjies van 10 kaartjies elk te wen om een dag van die 5-dag kriekettoets tussen die Proteas en Bangladesj op Senwes Park in Potchefstroom by te woon.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/future/toekomsfokus.png

Talle sprekers by 14de Senwes Toekomsfokus by Nampo Park

Vanjaar is daar weereens ‘n uitgelese groep sprekers by die 14de Senwes Toekomsfokus wat op 27 September 2017 saam met Nasie in Gesprek by Nampo Park aangebied word.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/aardklop/senwesaardklop.jpg

Senwes is ‘n trotse borg van Aardklop 2017

Die Aardklop Kunstefees vind vanjaar vanaf 2 tot 8 Oktober in Potchefstroom plaas. Lees meer oor wat jy kan verwag van die fees en skryf in vir ons weeklikse kompetisies waartydens kaartjies na verskeie vertonings weggee word.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/cricket/senwes_park.jpg

Hope krieketaksie in 2017/2018 by Senwes Park

Krieketgeesdriftiges kan uitsien na ‘n aksiebelaaide 2017/2018 seisoen by Senwes Park in Potchefstroom.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/jcb/1jcb.JPG

JCB en Senwes Equipment is ʼn wenkombinasie

Reeds aan die einde van 2016 het ons berig dat Senwes Equipment die trotse amptelike verspreider van JCB produkte geword het.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/future/invite_afr.jpg

Senwes Toekomsfokus saam met Nasie in Gesprek

Kom wees deel van die 14de Senwes Toekomsfokus saam met ervare produsente in die bedryf op 27 September 2017 vanaf 09:00 te Nampo Park.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/integrated_report/2017/documents/press_release/results.jpg

Senwes uitpresteer makro-ekonomiese toestande

Terwyl die landbou BBP dramaties gekrimp het gedurende die 2016/17 seisoen, het die Senwes groep se netto wins met 7,1% verhoog. Die groep het 'n netto wins van R167 miljoen aangekondig vir die finansiële jaar geëindig 30 April 2017.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/henneman_silo/silo.png

Sonkrag PV vir Hennenman silo

Die eerste silo Sonkrag PV in die Senwes groep en in Suid Afrika is gedurende die eerste week van Junie by Hennenman silo geloods. Dit volg op die installering van 2 392 sonpanele met 'n totale kapasiteit van 753.48kWp in Junie 2016 by Senwes se hoofkantoor in Klerksdorp.

Lees Meer

//media.senwes.co.za/Global/images/scenario/news/2017/05/Grainlink_NampoStalletjie.jpg

Iets vir almal by Senwes Grainlink se stalletjie

Indien jy ooit gewonder het hoe ’n graansilo lyk en hoe die masjienerie daarbinne werk, moet jy verseker ’n draai by die Senwes Grainlink stalletjie maak

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/nampo/senwes.png

Senwes wéér deel van Nasie in Gesprek by Nampo

Senwes is vanjaar weer een van die borge van die land se toonaangewende landbouprogram, Nasie in Gesprek, wat regstreeks vanaf verskeie platforms sal uitsaai gedurende die Nampo Oesdagfees wat vanaf 16 tot 19 Mei aangebied word.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/jcb/antoon.jpg

Jou nuwe JCB Verkoopsbestuurder by Senwes Equipment

Met Senwes Equipment wat nou ʼn trotse verspreider van JCB produkte is, is Antoon Smalberger die regte man om te kontak aangesien hy sedert 1 Maart 2017 die posisie van JCB Verkoopsbestuurder en Diverse Toerusting beklee.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/group_careers/responsive.jpg

Senwes Groep stel Loopbaanportaal bekend

Die nuwe Group Careers platform dien as ‘n loopbaanportaal vir die Senwes Groep van maatskappye - een plek waar alle vakante poste in die groep geadverteer word en waar werksoekers meer inligting oor poste kan kry en/of aansoek doen vir vakante poste.

Lees Meer

//media.senwes.co.za/Global/images/Senwes/News/2017/03/NewSenwes.png

Senwes webblad trek nuwe baadjie aan

Die nuwe Senwes-webblad is lewendig. Hierdie verfrissing bring ‘n eenvoudiger struktuur en groter gebruikersvriendelikheid teweeg.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/Emerging_Farmers/landboudienste1.jpg

Op pad na 'n groot toekoms: Senwes help opkomende boere

'n Aantal opkomende boere word deur die Senwes Ontwikkelingsprogram ondersteun. Hoe werk die program?

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/zarx/zarximage.jpg

Senwes noteer op ZAR X

Senwes en Senwesbel (die Maatskappye) se aandele verhandel op ʼn gelisensieerde beursplatform, ZAR X sedert 20 Februarie 2017.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/jcb/Equipment.JPG

Honderde produsente stroom na 2017 Senwes Equipment Ekspo

Die 2017 Senwes Equipment Ekspo was propvol aksie op Woensdag, 8 Februarie en Donderdag, 9 Februarie met nie minder nie as 600 produsente wat elke dag na Nampo Park naby Bothaville gestroom het.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/senwes/articles/2017/jcb/jcb.jpg

JCB en Senwes Equipment: 'n Perfekte kombinasie

Dis amptelik - Senwes Equipment is nou die amptelike verspreider van die JCB produkreeks.

Lees Meer