- 10 Januarie 2023
- Senwes
- 614
Suid-Afrikaanse boerboktelers het net twee jaar om by die nuwe registrasievereistes van die SA Boerboktelersvereniging aan te pas. Indien hulle dit nie doen nie, sal hulle vanaf 2025 nie hul stoetdiere op veilings kan aanbied of aan skoue kan deelneem nie, sê Mac-Hendrik Jordaan, voorsitter van die Wes-Kaapse Boerbokklub.
Lees Meer
- 05 Januarie 2023
- Senwes
- 935
During a recent monitoring and evaluation site visit to Senwes, the AgriSETA (Agricultural Sector Education Training Authority) indicated that they are very pleased with Senwes Equipment’s apprenticeship programme.
Lees Meer
- 03 Januarie 2023
- Senwes
- 445
Die departement van minerale bronne en energie het aangekondig dat die brandstofprys op Woensdag, 4 Januarie, skerp gaan daal. Hierdie prysdaling van onder meer 95-oktaanpetrol sal die grootste wees wat tot nog toe aangeteken is.
Lees Meer
- 03 Januarie 2023
- Senwes
- 532
Ondanks talle probleme het die landbousektor in 2022 sy doelwitte van voedselsekerheid en werkskepping nagekom. In ʼn samevatting oor die landboujaar wat was, meen Wandile Sihlobo, hoofekonoom van die landbousakekamer Agbiz, dat na twee opeenvolgende jare se groei, die sektor in 2022 ʼn matige afname sal toon wanneer die syfers in Maart 2023 bekend gemaak word.
Lees Meer
- 12 Desember 2022
- Senwes
- 1054
AgriRewards-lede het nou die geleentheid om hul uitgestelde bonusse in Senwes-aandele te omskep. Dié vergunning is deur die Senwes Raad bekragtig, en belangstellendes het tot en met 6 Januarie 2023 om 17:00 tyd om hierdie keuse uit te oefen.
Lees Meer
- 08 Desember 2022
- Senwes
- 740
Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) het in ʼn verklaring aangedui dat hy verskeie entstowwe vervaardig het wat tans beskikbaar is, of binnekort beskikbaar gestel sal word.
Lees Meer
- 02 Desember 2022
- Senwes
- 5821
Senwes, een van die toonaangewende agri-besighede in Suid-Afrika, het sy tussentydse finansiële resultate vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2022 aangekondig. Hierdie resultate verteenwoordig die hoogste halfjaarresultate in die bestaan van die besigheid.
Lees Meer
- 22 November 2022
- Senwes
- 716
Produsente in die somerreënstreek moet hulself staal vir die gevaar van moontlike vloede in die volgende twee tot drie weke. Gedurende hierdie tydperk is tot 100 mm reën moontlik oor die Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die oostelike dele van Noordwes, aldus Johan van den Berg, ‘n onafhanklike landbouweerkundige.
Lees Meer
- 18 November 2022
- Senwes
- 800
Wandile Sihlobo, hoofekonoom van die landbousakekamer Agbiz, sê dat beskikbare data daarop dui dat produsente se voornemens rakende die aanplanting van somergewasse vir die 2022/23-seisoen op nog ʼn groot oes dui.
Lees Meer
- 18 November 2022
- Senwes
- 645
Aandeelhouers van Senwes word hiermee in kennis gestel dat daar ‘n redelike mate van sekerheid bestaan dat die genormaliseerde wesensverdienste vir die 6 maande geëindig 31 Oktober 2022 wesenlik hoër sal wees.
Lees Meer
- 17 November 2022
- Senwes
- 672
A study looking into current volatility in the fertilizers market and its impact on agricultural production was issued recently issued by the World Trade Organisation (WTO) and the UN Food and Agriculture Organization (FAO). Calling for urgent action to address the fertilizer crisis, the study outlines policy recommendations for G20 governments, highlighting the importance of keeping the fertilizer market open to meet global demand and to avoid a food availability crisis.
Lees Meer
- 17 November 2022
- Senwes
- 700
Vaccine shortages against Rift Valley Fever, Bluetongue and Horse Sickness can lead to a crisis in the livestock production industry. According to Francois Wilken, President of Free State Agriculture (FSA), the agricultural sector is increasingly struggling to gain timely access to sufficient vaccines.
Lees Meer
- 15 November 2022
- Senwes
- 720
Kersfees het vanjaar vroeg gekom vir ongeveer 600 partytjiegangers wat dalk andersins nie die feestydgevoel sou kon ervaar nie.
Lees Meer
- 07 November 2022
- Senwes
- 1087
Across the world, regenerative agriculture is seen as a workable and attainable solution to improve and restore ecosystems while building resilience. It is furthermore seen to restore biodiversity, sequestering carbon below the soil surface, and increasing water holding capacity.
Lees Meer
- 04 November 2022
- Senwes
- 561
Die Departement van Water en Sanitasie (DWS) rig ʼn versoek aan die publiek om die departement se damveiligheidskantoor te nader vir leiding oor aansoekvereistes vir lisensies om nuwe damme te bou of wanneer hulle ’n dam wil verander of vergroot.
Lees Meer
- 04 November 2022
- Senwes
- 637
Senwes Grainlink is saam met sy boere-kliënte gereed vir die plantseisoen en wens produsente alle seen toe vir dié belangrike tydperk.
Lees Meer
- 02 November 2022
- Senwes
- 679
Die landboubesigheidsorganisasie, Agri SA, is uiters bekommerd dat indien die nodige voorbereidings nie nou reeds getref word nie, dat verskeie landbougebiede in die 2022/23-somerseisoen erg kan deurloop onder sprinkaan uitbrekings. Hierdie uitbrekings kan selfs groter wees as dié van 2021 en 2022 wat meer as 23 miljoen hektaar geraak het.
Lees Meer
- 31 Oktober 2022
- Senwes
- 1906
Die Senwes Groep van Maatskappye verwelkom op 1 Februarie 2023 ʼn nuwe Hoof Finansiële Beampte (“HFB”). Die aanstelling van Carl Klingenberg (44), volg na Corne Kruger nie sy dienskontrak vroeër vanjaar hernu het nie.
Lees Meer
- 31 Oktober 2022
- Senwes
- 538
“Dit is my bede dat die groot natuurelemente waarmee ons elke dag gekonfronteer weer; reën, hael, wind en sonskyn in die regte verhoudings en op die regte tyd sal gebeur soos in Sy groot raadsplan bepaal.” Só gesels Francois Strydom, Senwes Groep Hoof Uitvoerende Beampte, op die vooraand van die somergraangebied se plantseisoen.
Lees Meer
- 27 Oktober 2022
- Senwes
- 637
ʼn Opname wat deur die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) gedoen is, dui daarop dat produsente in die somerreëngebied beoog om vanjaar die meeste sojabone ooit aan te plant. Die verwagte 4,351 miljoen hektaar sal die grootste wees sedert die ontstaan van die vrye mark.
Lees Meer
- 27 Oktober 2022
- Senwes
- 644
This year’s Medium-Term Budget Policy Statement (MTBPS) came at one of the most challenging times for the South African economy. Rising inflation, tighter financial conditions, electricity outages, inadequate roads and challenges in the rail and ports networks, amongst other challenges, continue to weigh on the South African economy.
Lees Meer
- 26 Oktober 2022
- Senwes
- 629
ʼn Bedrag van R2 miljoen is deur die Vleisbedryftrust (MIT) bewillig om nuwe boere by te staan om hul kapasiteit in die rooivleisbedryf te verbeter. Aansoeke vir hierdie finansiering, wat op 8 November 2022 sluit, is gemik op vroue jonger as 35 vanuit voorheen *benadeelde groepe.
Lees Meer
- 26 Oktober 2022
- Senwes
- 729
Neerslae is byna daagliks moontlik in November, en dit kan gebeur dat landerye baie vinnig te nat word. In die lig hiervan is dit raadsaam om so vinnig moontlik te plant indien voldoende reën reeds voorgekom het. Baie nat toestande word verwag vir KwaZulu-Natal, die Hoëveld en die oostelike dele van die Vrystaat in die tweede deel van November, maar veral gedurende Desember.
Lees Meer
- 25 Oktober 2022
- Senwes
- 595
Het jy vanjaar se Senwes Toekomsfokusdag misgeloop? Miskien het jy die geleentheid bygewoon, maar verlang meer inligting? Is jy nuuskierig oor hoe Suid-Afrikaanse produsente met hul eweknieë van regoor die wêreld vergelyk?
Lees Meer
- 18 Oktober 2022
- Senwes
- 740
Die jaarlikse Agri Securitas gholfdag vind op Donderdag, 20 Oktober 2022, plaas en Senwes is een van die trotse hoofborge van dié geleentheid wat by die prentjiemooi Pecanwood Gholfbaan en Buiteklub in Hartbeespoort aangebied word.
Lees Meer
- 18 Oktober 2022
- Senwes
- 560
Na ʼn afwesigheid van drie jaar, vind die Graan SA Graanprodusent van die Jaar-toekenningsgeleentheid op Vrydag, 21 Oktober 2022, plaas. Hierdie geleentheid het dit ten doel om erkenning te gee aan uitmuntende graanproduksie en word vanjaar vir die 21ste keer toegeken aan ʼn uiters effektiewe en doeltreffende Suid-Afrikaanse graanprodusent, wat nie net ʼn ware rolmodel in die gemeenskap is nie, maar ook die kuns bemeester het om winsgewende en volhoubare graanproduksie te bevorder.
Lees Meer
- 07 Oktober 2022
- Senwes
- 1054
Vanjaar se Senwes Toekomsfokusdag is om die draai, en daar word hard agter die skerms gewerk om te verseker dat dié geleentheid gestand doen aan die trotste Toekomsfokusdag-tradisie van impak, relevansie en toekomsgerigtheid.
Lees Meer
- 06 Oktober 2022
- Senwes
- 1073
‘n Effektiewe padinfrastruktuur dien as ’n lewensaar vir boerderygemeenskappe, maar in ’n tyd wat gekenmerk word deur swak padtoestande en ’n algemene verval van infrastruktuur, is dit egter ‘n struikelblok wat ekonomiese aktiwiteite en vooruitgang ernstig knou.
Lees Meer
- 05 Oktober 2022
- Senwes
- 1019
"Die gras lyk groener, maar word die beeste vet?" Dit is die vraag wat tydens vanjaar se Senwes Toekomsfokusdag op 11 Oktober 2022 gevra sal word.
Lees Meer
- 28 September 2022
- Senwes
- 865
Die lewe stel aan ons baie vrae en uitdagings wat van ons vereis om persoonlike besluite te maak. Hierdie besluite beïnvloed nie net onsself nie, maar ook die lewens van ons gesinne, ons plaaswerkers en ons klantebasis. Dit is daarom belangrik dat ons nie vanuit ʼn posisie van onkunde of oningeligtheid sal optree nie, maar eerder sal staatmaak op feite en bewese prestasie.
Lees Meer