- 19 Oktober 2020
- senwes
- 1895
Volgens ʼn verslag wat deur die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbou-organisasie (VLO) uitgereik is, het die standaardprysindeks vir voedselprodukte in September met 21% gestyg.
Lees Meer
- 16 Oktober 2020
- senwes
- 2463
Ten spyte van goeie uitvoere van produkte soos wei, weipoeier, botter en kaas is daar tydens die eerste halfjaar van 2020 ongeveer 8,4% minder suiwelprodukte, in gewig, uitgevoer as in die ooreenstemmende tyd verlede jaar. Dit is aldus die nuutste markverslag van die Suid-Afrikaanse Melkprosesseerdersorganisasie (Sampro).
Lees Meer
- 13 Oktober 2020
- senwes
- 2099
Ter wille van groter voedselsekerheid op huishoudelike vlak is dit belangrik dat kleinboere en kommersiële boere sterk en betekenisvolle vennootskappe vorm. Hierdie vennootskappe moet voorts deur voldoende staatshulpbronne ondersteun word.
Lees Meer
- 12 Oktober 2020
- senwes
- 2727
Wêreld Voedseldag word eerskomende Vrydag gevier, en te midde van die koronaviruspandemie val die fokus vanjaar opnuut op voedselsekerheid en die belangrike rol wat kosproduseerders, soos die landbou, speel.
Lees Meer
- 09 Oktober 2020
- senwes
- 2772
Die Suid-Afrikaanse landboumasjineriebedryf beleef sedert Junie vanjaar ʼn gunstige groeikurwe. Dit kan toegeskryf word aan die verbeterde finansiële posisie van produsente na die groot somergraanoes én die relatiewe hoë kommoditeitspryse.
Lees Meer
- 07 Oktober 2020
- Senwes
- 2433
It is World Cotton Day, and South Africa is joining in to celebrate the second rendition of this celebratory event.
Lees Meer
- 06 Oktober 2020
- senwes
- 1841
Die stygende graan- en oliesaadpryse kan ʼn negatiewe invloed op Suid-Afrikaanse lewendehaweprodusente hê, aldus Wandile Sihlobo, landbou-ekonoom van die landbousakekamer Agbiz.
Lees Meer
- 06 Oktober 2020
- senwes
- 2096
As dit kom by landboutoerusting en instandhoudingsoplossings is Senwes Equipment die produsent se aangewese keuse.
Lees Meer
- 05 Oktober 2020
- senwes
- 1927
Die regering se beoogde meesterplan vir die landbou en landbouverwerking het dit ten doel om werk te skep en groter maatskaplike verdrag tussen die regering, die landboubedryf, arbeid en gemeenskappe te bewerkstellig. Hierdie verdrag sal die weg baan na die verdere ontwikkeling van die landbou- en voedselsektor.
Lees Meer
- 02 Oktober 2020
- senwes
- 2284
In ʼn onlangse onderhoud met FinWeek het Francois Strydom, Groep Hoof Uitvoerende Beampte, daarop gewys dat die veld waarop die land se grootste agri-besighede speel, toenemend aan die verander is. Trouens, hy verwag dat daar binne die volgende 12 tot 18 maande dalk slegs vier groot groeperings kan oorbly.
Lees Meer
- 02 Oktober 2020
- senwes
- 2440
Die Australiese buro vir meteorologie het vroeër die week die Enso-status van ʼn La Nina-waarskuwing na ʼn aktiewe La Nina-stelsel verander. Hierdie verandering is goeie nuus vir Suid-Afrika se somerreënvalstreek.
Lees Meer
- 01 Oktober 2020
- senwes
- 2116
Die Suid-Afrikaanse wildbedryf het in die laaste dekade heelwat veranderinge en uitdagings beleef en gevolglik ʼn beduidende rol in die groter waardeketting gespeel. Dr Flippie Cloete, Hoof van Kommersiële Agri Finansiering by Senwes, het tydens die program, Landbou Radio, sy siening oor dié bedryf gedeel.
Lees Meer
- 01 Oktober 2020
- Senwes
- 1747
Following World Rabies Day, the message from the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development (DALRRD) is clear: rabies is 100% preventable by means of vaccinations.
Lees Meer
- 01 Oktober 2020
- Senwes
- 2133
Funding meaningful transformation remains a strategic priority for the South African Cultivar and Technology Agency (SACTA). This is according to its Chairman, Deon van Rooyen.
Lees Meer
- 29 September 2020
- senwes
- 2059
Dit wil voorkom asof die winter van 2020 nog lank nie sy koue greep op Suid-Afrikaners laat vaar het nie. Volgens Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, kan die land tot en met die eerste week van Oktober nog bibberkoue weer beleef.
Lees Meer
- 29 September 2020
- senwes
- 1930
Die verslapping van die Covid-19-inperkings en die gepaardgaande heropening van die gasvryheidsbedryf het ʼn positiewe uitwerking op die aartappelbedryf, veral in terme van vraag en aanbod.
Lees Meer
- 25 September 2020
- senwes
- 2585
In die swak ekonomiese klimaat is finansiering vir produsente lank reeds nie meer ʼn gegewe nie. Hierdie tendens kan onder meer toegeskryf word aan die probleme by die Land Bank, wat sowat 30% van die landbou finansier, asook die feit dat banke se kredietrisiko verhoog en hul kredietkriteria verander.
Lees Meer
- 23 September 2020
- senwes
- 2978
Die Mededingingstribunaal het die ontbondeling van Afgri en Senwes se gesamentlike besit van die kleinhandelsnetwerk, Hinterland, goedgekeur.
Lees Meer
- 22 September 2020
- senwes
- 2043
Terwyl die koronaviruspandemie ʼn demper op byna alle ekonomiese aktwiteite geplaas het, wil dit voorkom asof die pandemie vir sitrusprodusente ʼn gulde markgeleentheid bied.
Lees Meer
- 21 September 2020
- senwes
- 2759
“Hoewel dit op die korttermyn lyk of die landbou gespaar is, gaan die ekonomiese inkrimping op die langtermyn na die sektor begin deurwerk en dit voorspel slegte nuus.” Dit is die mening van Francois Strydom, Senwes Groep Hoof Uitvoerende Beampte.
Lees Meer
- 18 September 2020
- Senwes
- 3128
Met die voorbereiding vir die komende plantseisoen in volle swang, word die aankondiging van die Automobiel Assosiasie (AA) oor ʼn moontlike daling in brandstofpryse vir Oktobermaand, wyd verwelkom.
Lees Meer
- 16 September 2020
- Senwes
- 2816
Demographic forecasts indicate that Africa’s rate of urbanization is the highest in the world. This means that rapidly growing cities and food markets pose unique opportunities for the continent’s estimated 60 million farms.
Lees Meer
- 16 September 2020
- Senwes
- 2441
Die indeks vir sakevertroue in die landbou is in die derde kwartaal opwaarts aangepas. Dit volg nadat die indeks in die tweede kwartaal op sy laagste vlak sedert 2009 was.
Lees Meer
- 15 September 2020
- Senwes
- 2970
Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) meen die geleidelike toename in verkope, veral op internasionale markte, is ʼn teken dat die bedryf besig is om weer op dreef te kom. Dit kom na ʼn uiters moeilike 2019-‘20-seisoen wat gekenmerk is deur erge droogte, die uitbreking van bek-en-klouseer én die daaropvolgende koronaviruspandemie.
Lees Meer
- 11 September 2020
- Senwes
- 3075
It is all systems go for the establishment of a multinational technical task team to investigate and facilitate greater market access between South Africa and the United States (US).
Lees Meer
- 11 September 2020
- Senwes
- 2956
Tegnologie en innovasie beïnvloed nie net die wêreld waarin ons leef nie, maar ook die manier waarop ons leef. Dieselfde geld vir landbou.
Lees Meer
- 10 September 2020
- Senwes
- 3290
Die diagnose is gemaak, en dit voorspel niks goeds vir die Suid-Afrikaanse ekonomie nie. Die jongste verslag deur Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) toon ʼn inkrimping van 51% in die Bruto Binnelandse Produk (BBP) vir die tweede kwartaal van 2020.
Lees Meer
- 10 September 2020
- Senwes
- 2562
Sentiment in die landboumasjineriebedryf is positief. Dit is aldus Karel Munnik, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie (Salma).
Lees Meer
- 08 September 2020
- Senwes
- 2920
In Mei vanjaar het die Nasionale Landboubemarkingsraad se vraag-en-aanbodkommitee bereken dat Suid-Afrika tydens die 2020-’21 bemarkingsjaar ʼn geraamde 2,2 miljoen ton mielies sal uitvoer.
Lees Meer
- 08 September 2020
- Senwes
- 2640
“Daar was lanklaas soveel goeie geleenthede vir produsente soos wat tans die geval is. Om die waarheid te sê, hierdie is een van daardie seisoene wat net elke twintig of dertig jaar voorkom.” Dit is aldus Francois Strydom, Hoof Uitvoerende Beampte van die Senwes Groep.
Lees Meer
- 04 September 2020
- Senwes
- 2827
At Senwes we understand and appreciate the efforts that are needed to ensure brand longevity.
Lees Meer
- 03 September 2020
- Senwes
- 2034
“As ‘n bedryf moes ons oor die bestek van die laaste twee tot vier jaar baie uitdagings oorkom, maar ek glo dat die lesse wat ons geleer het, ons toekomsfiks gemaak het.” Dit is die mening van Johann Kotzé, Hoof Uitvoerende Beampte van die Suid-Afrikaanse Vark Produsente Organisasie (SAVPO).
Lees Meer
- 31 Augustus 2020
- Senwes
- 2853
In sy eerste produksieskatting vir wintergewasse het die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) vanjaar se koringoes op 1,96 miljoen ton geraam. Dit is sowat 28% meer as die vorige oes van 1,53 miljoen ton.
Lees Meer
- 28 Augustus 2020
- Senwes
- 2828
Die Senwes en Senwesbel algemene jaarvergaderings is op Donderdag, 27 Augustus 2020, by Senwes Hoofkatoor in Klerksdorp gehou. Die strategie en resultate is deur die Senwes Groep HUB, Francois Strydom, en Senwes Groep HFB, Corné Kruger, aangebied.
Lees Meer
- 24 Augustus 2020
- Senwes
- 2642
“Doen jou huiswerk oor wisselbou, markneigings, prysverwagtinge en die rand/dollar-wisselkoers.” Dit is die advies wat Jaco Minnaar, adjunkvoorsitter van Agri SA en ‘n Senwes-direksielid met produsente wil deel alvorens die plantseisoen begin.
Lees Meer
- 24 Augustus 2020
- Senwes
- 2480
“Die kritiese element van hierdie samesmelting, wat ononderhandelbaar is, is die voortgesette diensverskaffing aan en betrokkenheid by aandeelhouers en produsente in a groter gekombineerde landboubesigheid met ‘n wyer voetspoor.” Dit is die mening van mnr Francois Strydom, Hoof Uitvoerende Beampte van Senwes, na die Mededingingstribunaal Senwes se samesmelting met Suidwes goedgekeur het.
Lees Meer
- 17 Augustus 2020
- Senwes
- 2471
Die koronaviruspandemie eis sy tol, nie net wat lewens betref nie, maar ook in terme van toenemende werkloosheid en hongersnood. In die lig hiervan het Senwes vroeër vanjaar die AVC Food Umbrella-projek van stapel gestuur in ‘n daadwerklike poging om hongersnood-verligting met voedselhulp aan gemeenskappe regoor die land te bied.
Lees Meer
- 17 Augustus 2020
- Senwes
- 2440
As lockdown regulations are further relaxed and South Africa prepares to fully reopen its economy, it is important to pause and reflect on the lessons learned from the Covid-19 crisis. This is especially applicable within the agricultural value chain.
Lees Meer
- 12 Augustus 2020
- Senwes
- 5194
Hinterland, die gesamentlike besigheid van AFGRI en Senwes se kleinhandelstakke wat in 2013 gevestig is, is in die proses om te ontbind. Die besluit, geneem deur die twee aandeelhouers, is gefundeer op die feit dat die twee landboubesighede se strategiese benaderings en sakemodelle wesenlik verskillend is.
Lees Meer
- 03 Maart 2020
- Senwes
- 3517
Baie navrae is ontvang oor hoe die kommandowurm lyk. Daar is reeds in sekere distrikte van die wurms gewaar. Die wurms kan groot skade aan gewasse en weivelde aanrig.
Lees Meer
- 07 Januarie 2020
- Senwes
- 6491
Senwes Scenario het ’n draai by Corné Kruger, Senwes Hoof Finansiële Beampte, gaan maak oor wat die omdraaistrategie destyds, na die draai van die eeu, behels het, dit wat vooraf gebeur het, die impak daarvan en die lesse wat geleer is, sowel as hoe dit die pad vorentoe bepaal ’n paar dekades daarna, met 2020 en die toekoms om die draai.
Lees Meer
- 05 Desember 2019
- Senwes
- 6586
Die aandeelhouers van die maatskappye word hiermee ingelig dat Senwes en Senwesbel van Klerksdorp en Suidwes Beherend van Leeudoringstad in onderhandelinge getree het rakende moontlike transaksies wat, indien suksesvol, 'n wesenlike effek op die prys van die aandele van die onderskeie maatskappye kan hê.
Lees Meer
- 05 Desember 2019
- Senwes
- 6709
Senwes se tussentydse finansiële state toon ‘n 8,4% groei op die vorige jaar resultate en reflekteer ‘n verdienste na belasting toeskryfbaar aan gewone aandeelhouers van R168m.
Lees Meer
- 01 November 2019
- Senwes
- 3894
Falcon Agricultural Equipment vorm vanaf vandag, 1 November 2019, deel van die Senwes groep van maatskappy se insetverskaffingsdiensaanbod.
Lees Meer
- 01 November 2019
- Senwes
- 3089
Kennisgewing van verlenging van tydslyn vir die implementering van die vrywillige aanbod aan AgriRewards deelnemers om die AgriRewards lojaliteitsvoordele in Senwes aandele te omskep (“die Aanbod”)
Lees Meer
- 18 Julie 2019
- Senwes
- 4210
Op Donderdag, 18 Julie 2019 was dit tyd vir die tiende herdenking van Internasionale Nelson Mandeladag om Madiba se verjaarsdag te vier. Soos gebruiklik het Senwesters weereens hand in eie boesem gesteek en hul 67-minute toegewy aan aksies wat ‘n volhoubare verandering in die gemeenskap teweegbring.
Lees Meer
- 17 Julie 2019
- Senwes
- 5504
Senwes is trots om ‘n vennoot te wees tydens die 67 Minute Krieket vir Madiba wat op Vrydag, 19 Julie 2019 by die Laerskool Wolmaransstad sal plaasvind.
Lees Meer
- 08 Julie 2019
- Senwes
- 3167
Dié egte plattelandse fees, in samewerking met Senwes, vind vanjaar op 30 en 31 Augustus plaas en is belaai met kompetisies, vermaak vir oud en jonk, musiek vanaf die Senwes uitsaai-eenheid, ‘n pretpark vir die kleingoed, kontantkroeg en hope stalletjies te kies en te keur.
Lees Meer
- 14 Junie 2019
- Senwes
- 4425
Maak gebruik van Senwes Credit se E-Buro diens om jou by te staan met jou jaarlikse produksieseisoen gebaseerde ekonomiese ontleding van jou boerdery. Die Senwes E-Buro help ook met markvergelykings rakende die winsgwendheid en tegniese doeltreffendheid van jou boerdery en bepaal die winsgewendste bedryfsvertakking en verlangde gemiddelde gelykbreekprys (R/t) vir pro-aktiewe graanprysbestuur.
Lees Meer
- 13 Junie 2019
- Senwes
- 4178
Maak gebruik van Senwes Equipment se voertuiginspeksieprogram, diensplanne en Powerguard verlengde waarborg om sodoende jou belegging te beskerm.
Lees Meer
- 05 Junie 2019
- Senwes
- 5855
Die Senwes Groep en die KLK Onafhanklike Raad verwys die Senwes Groep aandeelhouers en die KLK aandeelhouers onderskeidelik na die kennisgewing van 20 Mei 2019 rakende die Aanbod van die Senwes Groep aan KLK Aandeelhouers (“die Aanbod’) en bevestig hiermee dat die Aanbod afgehandel is en geïmplementeer word ingevolge die bepalings daarvan.
Lees Meer
Dr. Matthew C. Roberts prepared this report for the Johannesburg Stock Exchange as published on 15 May 2019. The report takes a look at the economics of futures markets, what has changed since 2009 and makes recommendations for commodity futures delivery on the Johannesburg Stock Exchange.
Lees Meer
- 30 April 2019
- Senwes
- 4823
Die Senwes Groep en KLK onafhanklike raad verwys die KLK aandeelhouers en die Senwes Groep aandeelhouers na die aankondiging op 29 Maart 2019 met betrekking tot die Aanbod aan KLK Aandeelhouers (“die Aanbod”) en bevestig hiermee dat, ooreenkomstig die Opskortende Voorwaarde ingevolge die bepalings van die Aanbod, die Mededingingstribunaal die samesmelting (soos gedefinieer in artikel 12 van die Mededingingswet, 1998) tussen KLK en die Senwes Groep op 29 April 2019 goedgekeur het.
Lees Meer
- 29 Maart 2019
- Senwes
- 3776
Uitreiking van die gesamentlike omsendbrief en prospektusse aan KLK aandeelhouers rakende die algemene aanbod
Lees Meer
- 28 Maart 2019
- Senwes
- 4143
The Monetary Policy Committee (MPC) of the South African Reserve Bank (SARB) issues statement maintaining repurchase rate.
Lees Meer
- 18 Maart 2019
- Senwes
- 4488
Senwes Group HUB, Francois Strydom, het op Vrydag, 15 Maart 'n vergadering met 'n groep van die veebedryf se mees invloedryke produsente gehou. Die vergadering het te Senwes Hoofkantoor in Klerksdorp plaasgevind en na afloop daarvan, het Senwes Scenario met 'n paar van die produsente gesels wat hul menings rakende die byeenkoms gelig het. Johan Dannhauser, Brian Angus, John Devonport, en Gideon Oosthuizen vertel meer.
Lees Meer
- 11 Maart 2019
- Senwes
- 3426
Die Senwes Groep besluit het in terme van regulasie 104 van die Maatskappyeregulasies, 2011 om die vergoeding betaalbaar in terme van die Senwes Aanbod te verhoog na ʼn kontant koopprys van R19.50 per KLK aandeel (voorheen R18.50), en/of KLK aandele te ruil in enige kombinasie vir 1.5 Senwes aandele vir elke KLK aandeel en/of 2 Senwesbel aandele vir elke KLK aandeel (voorheen 1.4 en 1.8 onderskeidelik).
Lees Meer
- 30 Januarie 2019
- Senwes
- 17155
Die leier landboumaatskappy Senwes het ‘n uitdaging aan alle Suid-Afrikaanse maatskappye gerig om die oproep te beantwoord om produsente by te staan wat ly as gevolg van die huidige droogtetoestande asook ‘n daling in die rooivleisprys. AgriSA het onlangs ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om “die boere se probleme weg te braai”.
Lees Meer
- 14 Desember 2018
- Senwes
- 7077
Aankondiging van ‘n vaste voorneme deur die Senwes Groep om ‘n algemene aanbod aan KLK Landbou se aandeelhouers te maak om al die uitgereikte aandele in KLK te bekom.
Lees Meer
- 07 Augustus 2018
- Senwes
- 5528
Nagenoeg 8000 mense het die Butlfontein Boertjiefees verlede jaar bygewoon, wat die terugkeer van die fees aangekondig het nadat dit as gevolg van die droogte nie in 2016 plaasgevind het nie.
Lees Meer
- 03 Augustus 2018
- Senwes
- 7488
Die 15de Senwes Toekomsfokus word vanjaar op 5 September te Nampo Park gehou. Die dag, in samewerking met Agri NW, Vrystaat Landbou en Graan SA skop om 08:00 af en fokus op die belangrikheid van persoonlike ontwikkeling in landbou.
Lees Meer
- 19 Julie 2018
- Senwes
- 4077
Senwes personeel het voorwaar hul deel gedoen tydens gister, 18 Julie, se vieringe van Mandeladag, die dag waarop Nelson Mandela 100-jaar oud sou word. Personeel het die oproep van die oud-president, om 67-minute van onbaatsugtige diens te lewer, uitgeleef deur besoek by minderbevoorregtes van verskeie instansies in en om Klerksdorp af te lê.
Lees Meer
- 11 Julie 2018
- Senwes
- 6281
Senwes se agri-finansieringsbestuurders, heelwerktuigbemarkers, graanverkrygers, landbou besigheid bestuurders, area bestuurders, takbestuurders en ondersteuningspersoneel vat bietjie tyd om vir ons klante oor die volgende paar weke dankie te sê in die vorm van ‘n wenakkerbraai op hul plase.
Lees Meer
- 27 Junie 2018
- Senwes
- 8123
Senwes het in die 2017/18 finansiële jaar die grootste mielieoes wat nog in Suid-Afrika geproduseer is, hanteer en opgeberg. Met dit as basis, het die wins na belasting met 86% gestyg van R167miljoen in 2017 na R311miljoen in die 2018 finansiële jaar.
Lees Meer
- 19 Junie 2018
- Senwes
- 5130
Die Senwes program vir gegradueerdes is 'n uitstekende voorbeeld van die maatskappy se pogings om sy eie bron van kennis te skep. Deur jong gegradueerdes in diens te neem, hulle te ontwikkel en nuwe vaardighede te leer, terwyl hulle bestaande vaardighede afgerond word, kan nuut aangestelde talent in die soort werknemer ontwikkel word wat in staat sal wees om die maatskappy se visie tot uitvoering te bring.
Lees Meer
- 08 Junie 2018
- Senwes
- 5998
Senwes, 'n belangrike rolspeler in die plaaslike landbouhandelsektor, en SGS het 'n kontrak gesluit in terme waarvan die dienslewering aan klante van beide ondernemings wesentlik aangevul sal word.
Lees Meer
Die wenner van die 12de jaarlikse Senwes Spinners Plaasskool Kriekettoernooi is Dr Sello Primary Scool. Die Vrystaatste manne het die gunsteling, Phakela Combined School, met slegs 15 lopies in 'n spanningsvolle stryd op Saterdag, 12 Mei 2018 gewen.
Lees Meer
- 03 April 2018
- Senwes
- 7499
Senwes se nuwe TV-advertensie weerspieël die "welwillendheid wat nog tussen gewone mense heers, dit herinner ons daaraan dat gewone mense ongewone dinge kan doen... dit is klein goedjies soos dié wat 'n golf kan veroorsaak wat nie voorsien is nie en ook nie gestop kan word nie". So sê Francois Strydom, Senwes Groep HUB, oor die maatskappy se nuwe televisie-advertensie wat vanaf April 2018 op kykNET uitgesaai sal word.
Lees Meer
- 26 Maart 2018
- Senwes
- 4026
Die winter kruip nader en Ferdie Pieterse: Senwes Equipment Uitvoerende Bestuurder, het 'n paar wenke met ons gedeel oor hoe om te verseker dat jou toerusting die winter oorleef.
Lees Meer
- 06 Desember 2017
- Senwes
- 8115
Senwes, een van die grootste landboubesighede in Suid-Afrika, het sy tussentydse finansiële resultate vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2017 aangekondig.
Lees Meer
- 17 November 2017
- Senwes
- 6132
Die Risikobestuursinstituut van Suid-Afrika het onlangs erkenning aan Senwes verleen met 'n bedryfstoekenning vir 'n uitstaande risikobestuursinisiatief in die kategorie: Landbou, Bosbou en Visserye.
Lees Meer
- 17 November 2017
- Senwes
- 5809
Senwes het die Instituut van Risikobestuur Suid-Afrika (IRMSA) toekenning by ʼn glansgeleentheid op Vrydag, 3 November 2017 ontvang.
Lees Meer
- 14 November 2017
- Senwes
- 5082
Die 40ste Landbouskrywers SA toekenningsfunksie was verlede week by die Universiteit van die Vrystaat aangebied met Die Heuwels Fantasties wat die vermaak verskaf het.
Lees Meer
- 10 November 2017
- Senwes
- 1550
Hierdie blad vervat al die gebeure, sienings en inligting rondom die voorval wat Donderdagaand, 9 November by Henneman Silo in die Vrystaat plaasgevind het.
Lees Meer
- 01 November 2017
- Senwes
- 9331
Senwes en sy vennote het onlangs 'n treffer Kersparty vir vyf honderd en negentig kinders gehou.
Lees Meer
- 16 Oktober 2017
- Senwes
- 5278
Dit is nou presies ‘n jaar sedert Senwes die AgriRewards uitgestelde bonusskema op verskeie platforms, asook in die Senwes Scenario tydskrif geloods het.
Lees Meer
- 15 Oktober 2017
- Senwes
- 4748
Tydens die 2017 Agri SA Kongres in Oktober is R2.266 miljoen van verskeie organisasies aan die Agri Securitas Trustfonds geskenk.
Lees Meer
- 11 Oktober 2017
- Senwes
- 5224
Een gelukkige krieketgeesdriftige en vyf addisionele persone van sy keuse kan ‘n lekker T20 krieketervaring wen wanneer die Proteas op Sondag, 29 Oktober vir Bangladesj op Senwes Park in Potchefstroom die stryd aansê.
Lees Meer
- 10 Oktober 2017
- Senwes
- 6319
Die unieke Noordwes dorpie van Schweizer-Reneke is die volgende fokus in die Oktober/ November 2017 uitgawe van Senwes Scenario. Op hierdie uitgawe se voorblad pryk ‘n Senwes produsent, Johan van Wyk, oftewel Boeta by sy plaas Klipfontein in hierdie distrik.
Lees Meer
- 13 September 2017
- Senwes
- 5172
Gedurende die volgende paar weke staan krieketondersteuners die kans om een van 12 stelle kriekettoetskaartjies van 10 kaartjies elk te wen om een dag van die 5-dag kriekettoets tussen die Proteas en Bangladesj op Senwes Park in Potchefstroom by te woon.
Lees Meer
- 13 September 2017
- Senwes
- 6644
Vanjaar is daar weereens ‘n uitgelese groep sprekers by die 14de Senwes Toekomsfokus wat op 27 September 2017 saam met Nasie in Gesprek by Nampo Park aangebied word.
Lees Meer
- 05 September 2017
- Senwes
- 5856
Die Aardklop Kunstefees vind vanjaar vanaf 2 tot 8 Oktober in Potchefstroom plaas. Lees meer oor wat jy kan verwag van die fees en skryf in vir ons weeklikse kompetisies waartydens kaartjies na verskeie vertonings weggee word.
Lees Meer
- 04 September 2017
- Senwes
- 6465
Krieketgeesdriftiges kan uitsien na ‘n aksiebelaaide 2017/2018 seisoen by Senwes Park in Potchefstroom.
Lees Meer
- 01 September 2017
- Senwes
- 6025
Reeds aan die einde van 2016 het ons berig dat Senwes Equipment die trotse amptelike verspreider van JCB produkte geword het.
Lees Meer
- 16 Augustus 2017
- Senwes
- 5804
Kom wees deel van die 14de Senwes Toekomsfokus saam met ervare produsente in die bedryf op 27 September 2017 vanaf 09:00 te Nampo Park.
Lees Meer
- 30 Junie 2017
- Senwes
- 6737
Terwyl die landbou BBP dramaties gekrimp het gedurende die 2016/17 seisoen, het die
Senwes groep se netto wins met 7,1% verhoog. Die groep het 'n netto wins van R167
miljoen aangekondig vir die finansiële jaar geëindig 30 April 2017.
Lees Meer
- 12 Junie 2017
- Senwes
- 7871
Die eerste silo Sonkrag PV in die Senwes groep en in Suid Afrika is gedurende die eerste week van Junie by Hennenman silo geloods. Dit volg op die installering van 2 392 sonpanele met 'n totale kapasiteit van 753.48kWp in Junie 2016 by Senwes se hoofkantoor in Klerksdorp.
Lees Meer
Indien jy ooit gewonder het hoe ’n graansilo lyk en hoe die masjienerie daarbinne werk, moet jy verseker ’n draai by die Senwes Grainlink stalletjie maak
Lees Meer
Senwes is vanjaar weer een van die borge van die land se toonaangewende landbouprogram, Nasie in Gesprek, wat regstreeks vanaf verskeie platforms sal uitsaai gedurende die Nampo Oesdagfees wat vanaf 16 tot 19 Mei aangebied word.
Lees Meer
Met Senwes Equipment wat nou ʼn trotse verspreider van JCB produkte is, is Antoon Smalberger die regte man om te kontak aangesien hy sedert 1 Maart 2017 die posisie van JCB Verkoopsbestuurder en Diverse Toerusting beklee.
Lees Meer
- 10 April 2017
- Senwes
- 5706
Die nuwe Group Careers platform dien as ‘n loopbaanportaal vir die Senwes Groep van maatskappye - een plek waar alle vakante poste in die groep geadverteer word en waar werksoekers meer inligting oor poste kan kry en/of aansoek doen vir vakante poste.
Lees Meer
- 17 Maart 2017
- Senwes
- 5862
Die nuwe Senwes-webblad is lewendig. Hierdie verfrissing bring ‘n eenvoudiger struktuur en groter gebruikersvriendelikheid teweeg.
Lees Meer
- 07 Maart 2017
- Senwes
- 6138
'n Aantal opkomende boere word deur die Senwes Ontwikkelingsprogram ondersteun. Hoe werk die program?
Lees Meer
- 06 Maart 2017
- Senwes
- 55837
Senwes en Senwesbel (die Maatskappye) se aandele verhandel op ʼn gelisensieerde beursplatform, ZAR X sedert 20 Februarie 2017.
Lees Meer
- 10 Februarie 2017
- Senwes
- 4249
Die 2017 Senwes Equipment Ekspo was propvol aksie op Woensdag, 8 Februarie en Donderdag, 9 Februarie met nie minder nie as 600 produsente wat elke dag na Nampo Park naby Bothaville gestroom het.
Lees Meer
- 02 Januarie 2017
- Senwes
- 5401
Dis amptelik - Senwes Equipment is nou die amptelike verspreider van die JCB produkreeks.
Lees Meer