- 12 January 2021
- Senwes
- 2674
“Die hele oes is uitgelewer aan wat die volgende twee maande gaan gebeur. Die kans dat te veel reën die opbrengste onder druk gaan plaas, eerder as te min reën, is baie groot.” Dit is die mening van Thys Grobbelaar, senior graananalis by Senwes Grainlink.
Read More
- 12 January 2021
- Senwes
- 2830
Bekende landbouweerkundige, Johan van den Berg, voorspel dat nog reën gedurende Januarie en Februarie oor die sentrale en westelike dele van Suid-Afrika gaan voorkom.
Read More
- 12 January 2021
- Senwes
- 2034
ʼn Innoverende selfoonplatform wat produseerders en bestaansboere regoor Afrika kan help om sprinkaanplae te voorspel én te bestuur, is pas bekend gestel.
Read More
- 07 January 2021
- Senwes
- 2155
Die Suid-Afrikaanse wildbedryf moes die afgelope vier jaar verskeie uitdagings die hoof bied, waarvan die effek van die koronaviruspandemie sonder twyfel die uitdagendste was.
Read More
- 07 January 2021
- Senwes
- 3145
Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wilbewaringsvereniging (SA Jagters) maan dat daar slegs 15 werksdae oor is vir vuurwapeneienaars om onwettige vuurwapens aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te oorhandig.
Read More
- 07 January 2021
- Senwes
- 3768
Suid-Afrikaners word vanuit verskeie oorde gewaarsku om nie ivermektien te gebruik as ʼn voorkomende of genesende behandeling vir Covid-19 nie.
Read More
- 06 January 2021
- Senwes
- 2147
Bonsmara SA het aan die einde van 2020 behoorlik die kollig gesteel tydens SA Stamboek se Elite-prysuitdeling waar die topstoettelers in die bedryf vereer is.
Read More
- 04 January 2021
- Senwes
- 2258
Die Suid-Afrikaanse wynbedryf is bekommerd oor die negatiewe gevolge wat die derde verbod op alkoholverkope op wynverwante ondernemings en die totale waardeketting gaan hê.
Read More
- 04 January 2021
- Senwes
- 1885
Die gesogte titels van SA kampioen, die Qualité-merk van gehalte en Produk van die Jaar is weereens op die spel tydens die 2021 weergawe van die Suid-Afrikaanse suiwelkampioenskap.
Read More
- 28 December 2020
- Senwes
- 5274
Agribel shareholders are hereby advised that Agribel has entered into an agreement with Grindrod Trading Holdings Proprietary Limited (“GTH”), a wholly-owned subsidiary of Grindrod Limited, on 28 December 2020 (“Agreement”), in terms of which Agribel has agreed to acquire from GTH, its entire shareholding in Senwes Limited (“Senwes”), being 37 395 213 Senwes ordinary shares (“Sale Shares”), for a cash consideration of R 385 170 693.90 (“Sale Consideration”) (“Transaction”).
Read More
- 23 December 2020
- Senwes
- 2054
Wêreldgronddag is aan die begin van Desember, gevier en die tema van vanjaar se geleentheid was: “Laat grond lewe, beskerm biodiversiteit in die grond.”
Read More
- 23 December 2020
- Senwes
- 1821
Produsente in die somerreënstreek kan hul regmaak vir ʼn nat Kersfees. Dit is die voorspelling van Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
- 23 December 2020
- Senwes
- 1713
Die Suid-Afrikaanse kernvrugtebedryf staan ongeveer R10 biljoen sterk, en verskaf werk aan meer as 27 000 mense. ʼn Verdere 109 000 afhanklikes word ook direk deur die sukses van dié bedryf geraak. Om dié rede is die goeie produksievooruitsigte vir appels en pere goeie nuus.
Read More
- 23 December 2020
- Senwes
- 1862
Die kleinhandelpryse van melk en vleis bly hoog, selfs nadat die streng inperkingsregulasies in Suid-Afrika verslap is. Daar bly ook geen vergelykbare ooreenkoms tussen die produsente-en-kleinhandelpryse te wees nie.
Read More
- 21 December 2020
- Senwes
- 2212
Die Home Sweet Home-veldtog, soos van stapel gestuur deur SA Suikerrietkwekersvereniging, poog nie net om die verbruik van plaaslike suikerprodukte te bevorder nie, maar ook om minstens ʼn miljoen mense se bestaansmiddele te red.
Read More
- 21 December 2020
- senwes
- 3062
Under the auspices of the Senwes Group of companies, NviroTek will continue to expand its sphere of impact by maintaining service delivery of world-class quality that speak to international standards.
Read More
- 18 December 2020
- Senwes
- 2131
Die eerste oesskatting van die Suid-Afrikaanse wynbedryf dui op ʼn belowende 2021-wyndruifoes. Volgens die bedryfsliggame Suid-Afrikaanse Wynbedryfinligting en -Stelsels (SAWIS) en Vinpro, is wynmakers en wingerdboukundiges positief oor die gehalte van dié oes.
Read More
- 14 December 2020
- Senwes
- 2095
Met die landbouvertroue-indeks wat op sy hoogste vlak in meer as ses jaar is, kom dit as geen verrassing dat trekkerverkope ook positiewe groei toon nie.
Read More
- 08 December 2020
- Senwes
- 1962
Dr. Gerhard Verdoorn, hoof van bedryfsake en rentmeesterskap van die chemikalieë-bedryfsliggaam CropLife SA maan alle produsente in die Noord-Kaapse Karoo, die suidelike en westelike gebiede van die Vrystaat, die Oos-Kaapse Karoo, woestyngebiede en die Kalahari-gebiede in Noordwes om op die uitkyk te wees vir die voorkoms van bruinsprinkane.
Read More
- 03 December 2020
- Senwes
- 3627
The financial results of the Senwes Group reflect an 80% increase in turnover amounting to R3,517 billion (2019: R1,954bn) while earnings before interest, depreciation and amortisation increased by 49%, from R343m to R511m.
Read More
- 03 December 2020
- Senwes
- 1925
“Die tragedie van ons tyd is dat ons so besig is om te oorleef, dat ons heeltemal verleer het hoe om te droom.”
Read More
- 03 December 2020
- Senwes
- 2244
Senwes and its socio economic development partner, Thobo Trust, recently celebrated the official launch of a new Early Childhood Development (ECD) centre at the Itokisetseng Combined School in Wesselsbron.
Read More
- 03 December 2020
- senwes
- 2186
Die ouditeursfirma PriceWaterHouseCoopers (PwC) het ter viering van Senwes se 111ste bestaansjaar, ʼn besonderse beeldhouwerk aan die Groep Hoof Uitvoerende Beampte, Francois Strydom, oorhandig.
Read More
- 03 December 2020
- Senwes
- 2502
Desember sal na alle verwagting ʼn gunstige maand vir landbou in die somergraangebied wees, danksy die effek van die sterk La Nina-stelsel.
Read More
- 03 December 2020
- Senwes
- 1862
Suid-Afrikaners sal dié feestyd hul sente moet omdraai om ʼn Kersmaaltyd soos ouds te geniet. Statistiek Suid-Afrika (StatsSA) het onlangs bekend gemaak dat verbruikersinflasie op die hoogste vlak in sewe maande is, en dat die oorhoofse inflasiekoers stans op 3,3% staan.
Read More
- 03 December 2020
- Senwes
- 1616
Tydens Desember val die fokus opnuut op die voorkoming en behandeling van Brusellose, en verskeie rolspelers in die landbouwaardeketting het hul steun tot dié inisiatief toegesê.
Read More
- 01 December 2020
- senwes
- 2133
1 December is World AIDS Day. Each year on the 1st of December, the World Health Organisation (WHO) begins a month-long campaign set out to increase awareness and strengthen its efforts in the fight against the HIV AIDS epidemic.
Read More
- 01 December 2020
- Senwes
- 2175
Staalmeester, ʼn gesamentlike onderneming met Senwes, is een van die oudste vervaardigingsondernemings vir landboutoerusting in Suid-Afrika. Dié maatskappy is in 1951 gestig met die doel om produsente in die sentrale dele van die land van landboutoerusting te voorsien.
Read More
- 01 December 2020
- Senwes
- 3035
Swerms bruinsprinkane, waarvan sommige nou al begin vlieg, kom in die Karoo in die Noord- en Oos-Kaap voor, en word fyn dopgehou vir tekens wat op ʼn verdere uitbreking kan dui.
Read More
- 25 November 2020
- Senwes
- 3576
Die voorkoms van snywurms in die somerreënvalstreek mag vanjaar ʼn potensiële uitdaging vir produsente inhou.
Read More
- 25 November 2020
- Senwes
- 1793
Ons bedryf is nie kwytgeskeld van die hartseer van die koronaviruspandemie of geslagsgeweld nie, en baie van ons personeellede, familie, vriende, kliënte en sakevennote word hierdeur geraak.
Read More
- 23 November 2020
- Senwes
- 2767
Landbou uitvoere het tydens die derde kwartaal van 2020 met 5% gestyg, op ʼn jaar tot jaar grondslag. Op die keper beskou, verteenwoordig dit ʼn rekord-kwartaallikse uitvoerwaarde van US $3,2 miljard. Dit is aldus ʼn markverslag wat onlangs deur die Landbousakekamer, Agbiz, uitgereik is.
Read More
- 23 November 2020
- Senwes
- 1959
ʼn Meesterplan vir die suikerwaardeketting het dit ten doel om te verseker dat 95% van alle suiker wat in Suid-Afrika verbruik word, teen 2023 van plaaslike produsente kom.
Read More
- 23 November 2020
- Senwes
- 5810
The fourth industrial revolution (4IR) is starting to change how every agricultural player, from a family subsistence farmer to big commercial producers, produces food and related products. With the world changing at a rapid pace, farmers across the globe are beginning to make use of advance technology to improve their business operations and increase profits.
Read More
- 20 November 2020
- Senwes
- 3232
ʼn Drastiese styging in die voorkoms van Brucellose-besmetting in beeskuddes in KwaZulu-Natal is ʼn bron van kommer vir beesboere.
Read More
- 20 November 2020
- Senwes
- 2186
Die einde van die tjekboek-era is in sig. Vanaf 31 Desember 2020 sal tjeks nie meer in die nasionale betalingstelsel gebruik word nie.
Read More
- 19 November 2020
- Senwes
- 2229
Alle aanduidings is dat vanjaar se kanola-oes selfs groter gaan wees as die 2014-rekord.
Read More
- 19 November 2020
- Senwes
- 1832
Die nuutste petrolprysdata toon ʼn gemengde vooruitsig vir die einde van November, met ʼn skerp toename in internasionale oliepryse terwyl die rand versterk. Petrol sal na alle waarskynlikheid met 36s per liter daal, terwyl diesel met 4s sal daal en paraffien met 10s per liter sal styg.
Read More
- 19 November 2020
- Senwes
- 2144
Die getal werkers in die primêre landbousektor het in die derde kwartaal van die jaar met 1% gestyg tot 807 882. In vergeleke met die ooreenstemmende tydperk in 2019, is daar egter ʼn inkrimping van 8% in indiensneming te bespeur.
Read More
- 18 November 2020
- Senwes
- 1956
Dr Frikkie Maré, landbou-ekonoom en akademiese hoof van die Departement Landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat, gee maandeliks ’n landboumarkoorsig van die vorige maand se markte. Hierdie is die landboumarkoorsig vir Oktober 2020.
Read More
- 13 November 2020
- Senwes
- 3210
Die landbousektor kan nie verantwoordelik gehou word vir Suid-Afrika se gebrek aan voedselsekerheid nie. Dié blaam moet, volgens dr March Wegerig van die Universiteit van Pretoria (UP), toegeskryf word aan beleidsonsekerheid en ʼn gepaardgaande tekort aan sektorale samewerking.
Read More
- 13 November 2020
- Senwes
- 1965
Alle voorspellings dui daarop dat daar vanjaar meer Suid-Afrikaanse tafeldruiwe uitgevoer gaan word as verlede seisoen.
Read More
- 13 November 2020
- Senwes
- 1959
Die vreugdevure brand hoog vir die Suid-Afrikaanse sitrusbedryf na ʼn aankondiging deur die Amerikaanse regering dat verskeie nuwe hawens vir die invoer van plaaslike sitrusprodukte goedgekeur is.
Read More
- 13 November 2020
- Senwes
- 2378
Die verkiesing van Joe Biden as die Amerikaanse president kan uiteindelik ʼn geleentheid vir Suid-Afrika skep om sy ekonomiese verhouding met die VSA, vanuit ʼn handel- asook beleggingsoogpunt, te versterk.
Read More
- 13 November 2020
- Senwes
- 2539
Nie eens die koronaviruspandemie kon ʼn stokkie voor die jaarlikse Senwes Kersboomprojek ten bate van liefdadigheid steek nie. Al het hierdie jaar se projek baie anders daarna uitgesien as in die verlede, was vrolike gesiggies steeds aan die orde van die dag.
Read More
- 12 November 2020
- Senwes
- 2309
Water is ʼn deurslaggewende kommoditeit, en in ʼn waterarm land, soos Suid-Afrika, moet almal in die landbouwaardeketting verantwoordelikheid neem vir die beskerming van skaars varswaterbronne.
Read More
- 12 November 2020
- Senwes
- 2141
November is world veganism month. Every year during this time, the spotlight falls on those who have opted to adopt an animal cruelty free life. This brings produce farmers to the forefront of the conversation as well as plant-based options become the go-to choice for people pursuing veganism as a way of life.
Read More
- 10 November 2020
- Senwes
- 2730
Die gemiddelde vlak van damme in Suid-Afrika word tans op 60,7% geskat. Namate die somerreën die land deurdrenk, sal die vlakke na verwagting geleidelik styg tot in Maart volgende jaar.
Read More
- 10 November 2020
- Senwes
- 2697
Agritoerisme is meer as net ʼn nuwe gonswoord. Dit bied nie net aan produsente ʼn moontlike tweede bron van inkomste nie, maar dra ook by tot werkskepping, ekonomiese groei en bewaring.
Read More
- 10 November 2020
- Senwes
- 2311
Grondvoorbereiding is ʼn belangrike stap in die plantproses. Om dié rede is dit belangrik dat produsente in implemente belê wat nie net voorbereiding vergemaklik nie, maar ook uitsette verhoog.
Read More
- 10 November 2020
- Senwes
- 1735
Ten spyte van sewe jaar se volgehoue groei word die Suid-Afrikaanse katoenbedryf steeds gekortwiek deur ʼn gebrek aan kapasiteit en vaardighede. Dié uitdaging gee daartoe aanleiding dat die bedryf nie kan kapitaliseer op die voordele wat plaaslike bevoordeling inhou nie.
Read More
- 06 November 2020
- Senwes
- 2179
Koringboere moet vanjaar hul landerye dophou vir die Russiese koringluis. So het dr Vicky Tolmay van die Landbounavorsingsraad (LNR) se Kleingraaninstituut, in ’n onlangse onderhoud op RSG Landbou gesê.
Read More
- 05 November 2020
- Senwes
- 1861
Dit is planttyd in die Vrystaat, en saaiboere sien versigtig-optimisties uit na ʼn goeie seisoen, gegewe die bevorderlike weerpatrone en die gunstige markpryse.
Read More
- 04 November 2020
- senwes
- 1775
Luidens ʼn persverklaring van die Nasionale Oesskattingskomitee is kommersiële produsente van voorneme om 2,746 miljoen hektaar mielies vir 2021 aan te plant. Dié skatting is 5,18% of 135 200 hektaar meer as die 2,611 miljoen hektaar van verlede seisoen.
Read More
- 04 November 2020
- senwes
- 2317
Nadat brande die afgelope paar weke meer as 100 000 hektaar landbougrond vernietig het, en tot die verlies van honderde vee en wild, asook skade aan infrastruktuur gelei het, val die fokus opnuut op die langtermyn impak wat sulke brande inhou. Dr Willem Lombaard, van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Universiteit van die Vrystaat (UFS) deel sy kundige mening hieroor.
Read More
- 04 November 2020
- senwes
- 2108
Die onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, maan somergraanboere in die oostelike somergraangebiede aan om so gou as moontlik te begin plant. Dit volg na die aanvang van die reënseisoen in die somerreënvalstreek.
Read More
- 04 November 2020
- senwes
- 1790
Die minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, het aangekondig dat haar departement, as deel van die regering se ekonomiese herbou-en herstelplan, insetbewyse aan bestaansboere gaan bied ten einde volhoubaarheid te help verseker.
Read More
- 02 November 2020
- Senwes
- 1916
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) voorspel van Woensdag af wydverspreide reën vir bykans die hele land. Dit volg na goeie neerslae die afgelope naweek.
Read More
- 02 November 2020
- Senwes
- 1992
Die brandstofprys sal na verwagting verder daal gedurende November en motoriste kan uitsien na ʼn prysverlaging van tussen 24s en 27s per liter vir petrol, terwyl die prys van diesel met tussen 10s en 11s kan sak.
Read More
- 29 October 2020
- Senwes
- 2199
Met die Suid-Afrikaanse lietsjie-seisoen wat teen die middel van November ʼn aanvang neem, het produsente gemengde gevoelens oor vanjaar se vooruitsigte.
Read More
- 29 October 2020
- Senwes
- 2190
Die Suid-Afrikaanse ekonomie is tans in ʼn benarde posisie, en volgens Tito Mboweni, Minister van Finansies, sal daar na alle waarskynlikheid eers in 2024 ʼn ommeswaai wees. Desondanks dié somber werklikheid, het die landbousektor daarin geslaag om sy uitsette gedurende die eerste helfte van 2020 te verhoog.
Read More
- 29 October 2020
- Senwes
- 2508
In its bid to empower communities to create a sustainable livelihood for themselves, the University of the Free State (UFS) is driving a project to further develop the wool value chain in the Free State. The project ultimately aims to build competitiveness for communal woolgrowers.
Read More
- 29 October 2020
- Senwes
- 2016
Met die verwoestende nadraai van die brande in die Wes-Vrystaat en die Noord-Kaap steeds op die voorgrond, val die fokus opnuut op reaksieplanne en die gepaardgaande prosesse wat gevolg moet word. Daar is ook duidelike veterinêre riglyne vir die hantering van lewendehawe na afloop van sulke brande.
Read More
- 28 October 2020
- Senwes
- 2032
Alhoewel Suid-Afrika tans ʼn La Nina-stelsel en gunstige see-oppervlaktemperature in die Indiese Oseaan ervaar, is dit nie duidelik wanneer die reënseisoen in alle erns sal begin nie.
Read More
- 28 October 2020
- Senwes
- 2161
Dit word verwag dat die verslapping van inperkingsregulasies en die gepaardgaande heropening van die gasvryheidsbedryf ʼn beduidende invloed op die plaaslike en internasionale prys van beesvleis sal hê.
Read More
- 27 October 2020
- Senwes
- 1935
Die Landbou Navorsingsraad (LNR) het tydens die onlangse Nasionale Meester Suiwelboer toekenningsgeleentheid erkenning gegee aan Suid-Afrika se beste kommersiële en kleinskaal presteerders.
Read More
- 26 October 2020
- Senwes
- 5054
Shareholders of Senwes Limited (“Senwes”) are hereby advised that a reasonable degree of certainty exists that the headline earnings for the six months ended on 31 October 2020 will be materially higher than for the previous comparable period. The headline earnings are expected to be between 65% to 75% higher than the previous comparable period.
Read More
- 26 October 2020
- Senwes
- 1772
Die wolprys is besig om goed te herstel nadat dit ʼn paar weke gelede op sy laagste vlak in vyf seisoene verhandel het.
Read More
- 22 October 2020
- Senwes
- 5291
The entire agricultural value chain has been adversely affected by the fires that gutted through large parts of the Free State and the Northern Cape. It is therefore important that all role players join hands to address the impact of this tragedy.
Read More
- 22 October 2020
- Senwes
- 2819
Na afloop van die verwoestende brande in groot gedeeltes van die Vrystaat en die Noord-Kaap, rig Agri SA ʼn dringende beroep op die privaatsektor om betrokke te raak by die humanitêre noodleningsprojekte in dié gebiede.
Read More
- 22 October 2020
- Senwes
- 1886
Suid-Afrikaanse verbruikers betaal sedert Junie vanjaar ongeveer 46% meer vir aartappels as ʼn jaar gelede. Dit beteken dat ʼn 10kg sak aartappels jou R83 uit die sak sal jaag, teenoor die gemiddelde prys van R34,40 aan die begin van die jaar.
Read More
- 20 October 2020
- Senwes
- 2281
President Cyril Ramaphosa sê ekonomiese herstel is moontlik mits elke Suid-Afrikaner homself proaktief daartoe verbind.
Read More
- 20 October 2020
- Senwes
- 2579
Die 2020-’21 steenvrugseisoen is op hande en alle aanduidings is dat dié seisoen, in vergeleke met 2019, baie goed sal wees.
Read More
- 19 October 2020
- Senwes
- 1745
Suid-Afrikaners in die somerreënstreek kan hulself voorberei vir baie warm dagtemperature wat aan hittegolftoestande grens tot en met die einde van die maand.
Read More
- 16 October 2020
- senwes
- 2621
It is World Food Day, and as one of the United Nations’ most recognised observances, it offers an important opportunity to bring much needed awareness to the issue of food security.
Read More
- 07 October 2020
- Senwes
- 2780
Die pluimveemeesterplan wat die regering, die hoenderbedryf, vakbonde en invoerders in November 2019 onderteken het, blyk positiewe resultate te lewer.
Read More
- 07 October 2020
- senwes
- 3054
If there is one thing the Covid-19 pandemic has taught us, it is the importance of bio- and food security. This not only contributes to customer satisfaction, but also to market confidence.
Read More
- 07 October 2020
- senwes
- 2433
It is World Cotton Day, and South Africa is joining in to celebrate the second rendition of this celebratory event.
Read More
- 06 October 2020
- Senwes
- 2095
As dit kom by landboutoerusting en instandhoudingsoplossings is Senwes Equipment die produsent se aangewese keuse.
Read More
- 02 October 2020
- Senwes
- 2283
In ʼn onlangse onderhoud met FinWeek het Francois Strydom, Groep Hoof Uitvoerende Beampte, daarop gewys dat die veld waarop die land se grootste agri-besighede speel, toenemend aan die verander is. Trouens, hy verwag dat daar binne die volgende 12 tot 18 maande dalk slegs vier groot groeperings kan oorbly.
Read More
- 02 October 2020
- Senwes
- 2439
Die Australiese buro vir meteorologie het vroeër die week die Enso-status van ʼn La Nina-waarskuwing na ʼn aktiewe La Nina-stelsel verander. Hierdie verandering is goeie nuus vir Suid-Afrika se somerreënvalstreek.
Read More
- 01 October 2020
- Senwes
- 2115
Die Suid-Afrikaanse wildbedryf het in die laaste dekade heelwat veranderinge en uitdagings beleef en gevolglik ʼn beduidende rol in die groter waardeketting gespeel. Dr Flippie Cloete, Hoof van Kommersiële Agri Finansiering by Senwes, het tydens die program, Landbou Radio, sy siening oor dié bedryf gedeel.
Read More
- 01 October 2020
- senwes
- 1746
Following World Rabies Day, the message from the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development (DALRRD) is clear: rabies is 100% preventable by means of vaccinations.
Read More
- 01 October 2020
- senwes
- 2132
Funding meaningful transformation remains a strategic priority for the South African Cultivar and Technology Agency (SACTA). This is according to its Chairman, Deon van Rooyen.
Read More
- 29 September 2020
- Senwes
- 2058
Dit wil voorkom asof die winter van 2020 nog lank nie sy koue greep op Suid-Afrikaners laat vaar het nie. Volgens Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, kan die land tot en met die eerste week van Oktober nog bibberkoue weer beleef.
Read More
- 29 September 2020
- Senwes
- 1929
Die verslapping van die Covid-19-inperkings en die gepaardgaande heropening van die gasvryheidsbedryf het ʼn positiewe uitwerking op die aartappelbedryf, veral in terme van vraag en aanbod.
Read More
- 23 September 2020
- Senwes
- 2977
Die Mededingingstribunaal het die ontbondeling van Afgri en Senwes se gesamentlike besit van die kleinhandelsnetwerk, Hinterland, goedgekeur.
Read More
- 21 September 2020
- Senwes
- 2759
“Hoewel dit op die korttermyn lyk of die landbou gespaar is, gaan die ekonomiese inkrimping op die langtermyn na die sektor begin deurwerk en dit voorspel slegte nuus.” Dit is die mening van Francois Strydom, Senwes Groep Hoof Uitvoerende Beampte.
Read More
- 18 September 2020
- Senwes
- 3128
Met die voorbereiding vir die komende plantseisoen in volle swang, word die aankondiging van die Automobiel Assosiasie (AA) oor ʼn moontlike daling in brandstofpryse vir Oktobermaand, wyd verwelkom.
Read More
- 16 September 2020
- Senwes
- 2816
Demographic forecasts indicate that Africa’s rate of urbanization is the highest in the world. This means that rapidly growing cities and food markets pose unique opportunities for the continent’s estimated 60 million farms.
Read More
- 15 September 2020
- Senwes
- 2969
Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) meen die geleidelike toename in verkope, veral op internasionale markte, is ʼn teken dat die bedryf besig is om weer op dreef te kom. Dit kom na ʼn uiters moeilike 2019-‘20-seisoen wat gekenmerk is deur erge droogte, die uitbreking van bek-en-klouseer én die daaropvolgende koronaviruspandemie.
Read More
- 11 September 2020
- Senwes
- 3074
It is all systems go for the establishment of a multinational technical task team to investigate and facilitate greater market access between South Africa and the United States (US).
Read More
- 11 September 2020
- Senwes
- 2955
Tegnologie en innovasie beïnvloed nie net die wêreld waarin ons leef nie, maar ook die manier waarop ons leef. Dieselfde geld vir landbou.
Read More
- 10 September 2020
- Senwes
- 3289
Die diagnose is gemaak, en dit voorspel niks goeds vir die Suid-Afrikaanse ekonomie nie. Die jongste verslag deur Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) toon ʼn inkrimping van 51% in die Bruto Binnelandse Produk (BBP) vir die tweede kwartaal van 2020.
Read More
- 08 September 2020
- Senwes
- 2920
In Mei vanjaar het die Nasionale Landboubemarkingsraad se vraag-en-aanbodkommitee bereken dat Suid-Afrika tydens die 2020-’21 bemarkingsjaar ʼn geraamde 2,2 miljoen ton mielies sal uitvoer.
Read More
- 08 September 2020
- Senwes
- 2639
“Daar was lanklaas soveel goeie geleenthede vir produsente soos wat tans die geval is. Om die waarheid te sê, hierdie is een van daardie seisoene wat net elke twintig of dertig jaar voorkom.” Dit is aldus Francois Strydom, Hoof Uitvoerende Beampte van die Senwes Groep.
Read More
- 04 September 2020
- Senwes
- 2826
At Senwes we understand and appreciate the efforts that are needed to ensure brand longevity.
Read More
- 03 September 2020
- Senwes
- 2033
“As ‘n bedryf moes ons oor die bestek van die laaste twee tot vier jaar baie uitdagings oorkom, maar ek glo dat die lesse wat ons geleer het, ons toekomsfiks gemaak het.” Dit is die mening van Johann Kotzé, Hoof Uitvoerende Beampte van die Suid-Afrikaanse Vark Produsente Organisasie (SAVPO).
Read More
- 03 September 2020
- Senwes
- 2907
The latest fuel price adjustment, as announced by the Minister of Mineral Resources and Energy, Gwede Mantashe, has farmers breathing a sigh of relief ahead of the start of planting season.
Read More
- 28 August 2020
- Senwes
- 2827
The Senwes and Senwesbel annual general meetings were held on Thursday, 27 August 2020, at Senwes Head Office in Klerksdorp. The strategy and results were presented by Senwes Group CEO, Francois Strydom, and Senwes Group CFO, Corné Kruger.
Read More
- 24 August 2020
- Senwes
- 2641
“Doen jou huiswerk oor wisselbou, markneigings, prysverwagtinge en die rand/dollar-wisselkoers.” Dit is die advies wat Jaco Minnaar, adjunkvoorsitter van Agri SA en ‘n Senwes-direksielid met produsente wil deel alvorens die plantseisoen begin.
Read More
- 24 August 2020
- Senwes
- 2479
“Die kritiese element van hierdie samesmelting, wat ononderhandelbaar is, is die voortgesette diensverskaffing aan en betrokkenheid by aandeelhouers en produsente in a groter gekombineerde landboubesigheid met ‘n wyer voetspoor.” Dit is die mening van mnr Francois Strydom, Hoof Uitvoerende Beampte van Senwes, na die Mededingingstribunaal Senwes se samesmelting met Suidwes goedgekeur het.
Read More
- 17 August 2020
- Senwes
- 2440
As lockdown regulations are further relaxed and South Africa prepares to fully reopen its economy, it is important to pause and reflect on the lessons learned from the Covid-19 crisis. This is especially applicable within the agricultural value chain.
Read More
- 12 August 2020
- Senwes
- 5192
Hinterland, the joint venture business of AFGRI and Senwes' retail branches established in 2013 is in the process of disbanding. The decision, taken by the two shareholders, is based on the fact that the two agricultural businesses‘ strategic approaches and business models are substantially different.
Read More
- 03 March 2020
- Senwes
- 3516
Many queries were received about what the command worm looked like. Worms have already been spotted in some districts. The worms can do great damage to crops and pastures.
Read More
- 07 January 2020
- Senwes
- 6491
Senwes Scenario het ’n draai by Corné Kruger, Senwes Hoof Finansiële Beampte, gaan maak oor wat die omdraaistrategie destyds, na die draai van die eeu, behels het, dit wat vooraf gebeur het, die impak daarvan en die lesse wat geleer is, sowel as hoe dit die pad vorentoe bepaal ’n paar dekades daarna, met 2020 en die toekoms om die draai.
Read More
- 01 November 2019
- Senwes
- 3894
Falcon Agricultural Equipment will form part of the input supply service offer of the Senwes group of companies as from today, 1 November 2019.
Read More
- 01 November 2019
- Senwes
- 3089
Notice of extension of timeline for implementation of a voluntary Offer to AgriRewards Participants to convert AgriRewards loyalty benefits to Senwes Shares (“the Offer”)
Read More
Thursday, 18 July 2019, was the tenth celebration of International Nelson Mandela Day, Madiba's birthday. As usual, Senwesters committed themselves to a 67-minute action which will bring about a sustainable change in the community.
Read More
Senwes is trots om ‘n vennoot te wees tydens die 67 Minute Krieket vir Madiba wat op Vrydag, 19 Julie 2019 by die Laerskool Wolmaransstad sal plaasvind.
Read More
Use Senwes Credit’s E-Buro service when doing economic analyses of your production season. This helpful service also assists with market comparisons regarding the profitability and technical efficiency of your farm business. Senwes E-Buro can also help to determine the most profitable segment and the desired average (R/t) breakeven price regarding proactive grain price management.
Read More
The Senwes Group and KLK independent board refer the Senwes Group shareholders and the KLK shareholders to the announcement of 20 May 2019 regarding the offer made by the Senwes Group to KLK Shareholders (“the Offer”) and hereby confirm that the Offer has been concluded and implemented according to its terms.
Read More
Dr. Matthew C. Roberts prepared this report for the Johannesburg Stock Exchange as published on 15 May 2019. The report takes a look at the economics of futures markets, what has changed since 2009 and makes recommendations for commodity futures delivery on the Johannesburg Stock Exchange.
Read More
The Senwes Group and the KLK independent board refer the Senwes Group shareholders and the KLK shareholders to the announcements of respectively 11 March 2019 and 30 April 2019 regarding the offer made by the Senwes Group to KLK Shareholders (“the Offer”) and hereby confirm that the Offer closed on 16 May 2019 at 12:00 (subject to the provisions of regulation 105(5)(b) of the Companies Regulations, 2011 ("Regulations") as referred to below in this announcement).
Read More
- 30 April 2019
- Senwes
- 4822
The Senwes Group and the KLK independent board refer the Senwes Group shareholders and the KLK shareholders to the announcement of 29 March 2019 regarding the Offer made by the Senwes Group to KLK Shareholders (“the Offer”) and hereby confirm that, in accordance with the suspensive condition in terms of the provisions of the Offer, the Competition Tribunal has approved the merger (as defined in section 12 of the Competition Act, 1998), between KLK and the Senwes Group as from 29 April 2019.
Read More
- 29 March 2019
- Senwes
- 3776
Issue of the combined general offer circular and prospectuses to KLK shareholders
Read More
- 18 March 2019
- Senwes
- 4487
Senwes Group CE Francois Strydom hosted a meeting at the Senwes Head Office in Klerksdorp on Friday, 15 March 2019 with a group of the livestock industry’s most influential producers. Johan Dannhauser, Brian Angus, John Devonport and Gideon Oosthuizen share their impressions following the meeting.
Read More
- 11 March 2019
- Senwes
- 3426
The Senwes Group, in terms of regulation 104 of the Companies Regulations, 2011, has resolved to increase the consideration payable in terms of the Senwes Offer to a cash consideration of R19.50 per KLK share (previously R18.50), alternatively, and in any combination, 1.5 Senwes shares for each KLK share and/or 2 Senwesbel shares for each KLK share (previously 1.4 and 1.8 respectively).
Read More
- 30 January 2019
- Senwes
- 17154
Leading Agri-company, Senwes has laid out a challenge to all South African companies, to answer the call to assist farmers who are suffering the conditions of drought and a drop in red meat prices. AgriSA recently called on South Africans “to braai the famers problems away.”
Read More
- 14 December 2018
- Senwes
- 7076
An announcement of a firm intention by the Senwes group to make a general offer to acquire all of the issued ordinary shares of KLK Landbou Limited (“KLK”).
Read More
- 07 August 2018
- Senwes
- 5526
Close to 8000 people attended the Bultfontein Boertjiefees last year, which marked the return of the festival after a hiatus in 2016 due to the drought.
Read More
- 03 August 2018
- Senwes
- 7487
The 15th Senwes Future Focus will this year be held on the 5th of September at Nampo Park. The day, in collaboration with Agri NW, Free State Agriculture and Grain SA kicks off at 08:00 and focuses on the importance of personal development in agriculture.
Read More
Senwes personnel rose to the occasion yesterday in recognition of Mandela Day on July 18, the day that Nelson Mandela would have turned 100. Staff answered the former South African president’s call for 67minutes of selfless service to those less fortunate at various institutions in and around Klerksdorp.
Read More
Senwes’ agri financing managers, whole good marketers, grain procurers, agri business managers, area managers, branch managers and support staff are taking time off to say a special thank you to our clients over the next few weeks in the form of a braai on their farms.
Read More
In the financial year 2017/18, Senwes handled and stored the largest maize crop ever produced in South Africa. Based on the above, the profit after tax increased by 86%, from R167million in 2017 to R311million in the 2018 financial year.
Read More
The Senwes graduate program is an excellent example of the company’s efforts to grow its own timber. By employing young graduates, supporting their growth and teaching them new skills while polishing their existing ones, the program is designed to shape newly acquired talent into the kind of employees that will be able to carry out the company’s vision.
Read More
Senwes, a major role-player in the local agricultural commercial sector, and SGS has successfully concluded a co-operation agreement in terms of which the service delivery to customers of both these entities is to be substantially enhanced.
Read More
The winner of the 12th annual Senwes Spinners Farm School cricket tournament is Dr Sello Primary School. The Free State boys beat crowd favourite Phakela Combined School by just 15 runs in a tense finish on Saturday 12 May 2018.
Read More
- 03 April 2018
- Senwes
- 7499
Senwes’ new TV commercial captures the “goodwill that still exists between ordinary people, it reminds us that ordinary people can do extraordinary things… its small things like these that can create a wave that no one can foresee or stop.” So says Francois Strydom, Senwes Group CEO, about the company’s new television commercial due to hit the small screen in April 2018.
Read More
- 26 March 2018
- Senwes
- 4025
Winter is slowly creeping in and Ferdie Pieterse: Senwes Equipment Managing Executive has some handy tips on how to ensure that your Equipment survives this Winter.
Read More
- 06 December 2017
- Senwes
- 8114
Senwes, one of the largest agri businesses in South Africa has released their interim financial statements for the period May to October 2017.
Read More
- 17 November 2017
- Senwes
- 6131
The Institute of Risk Management South Africa recently bestowed an Industry Award upon Senwes for an outstanding risk management initiative in the category: Agriculture, Forestry and Fishing.
Read More
- 17 November 2017
- Senwes
- 5808
Senwes has been awared the Institute of Risk Management South Africa (IRMSA) Award at a gala event held on Friday, 3 November 2017.
Read More
- 14 November 2017
- Senwes
- 5081
The 40th Agricultural Writers SA awards function was held this past weekend at the University of the Free State with Die Heuwels Fantasties providing the entertainment.
Read More
- 01 November 2017
- Senwes
- 9331
Senwes and its partners recently hosted a wow Christmas Party for five hundred and ninety children.
Read More
- 16 October 2017
- Senwes
- 5277
It has been a year since Senwes launched the AgriRewards deferred bonus scheme on various platforms as well as in the Senwes Scenario magazine.
Read More
- 15 October 2017
- Senwes
- 4747
Tydens die 2017 Agri SA Kongres in Oktober is R2.266 miljoen van verskeie organisasies aan die Agri Securitas Trustfonds geskenk.
Read More
- 11 October 2017
- Senwes
- 5223
One lucky cricket enthusiast and five additional persons of his choice can win a T20 cricket experience when the Proteas take on Bangladesh at Senwes Park on Sunday 29 October in Potchefstroom.
Read More
- 10 October 2017
- Senwes
- 6319
The unique town of Schweizer-Reneke is the area of focus in the October/November 2017 edition of Senwes Scenario. A Senwes producer, Johan van Wyk, or rather Boeta, appears on the cover page of this edition, on his farm Klipfontein in the Schweizer district.
Read More
- 13 September 2017
- Senwes
- 5171
During the next few weeks cricket lovers stand a chance to win one of 12 sets of test cricket tickets of ten tickets each to watch one day of the 5-day test between the Proteas and Bangladesh at Senwes Park in Potchefstroom.
Read More
- 13 September 2017
- Senwes
- 6643
This year patrons of the 14th Senwes Future Focus, to be held at Nampo park on 27 September 2017, in association with Nation in Conversation, will again be treated to a host of respected speakers.
Read More
- 05 September 2017
- Senwes
- 5856
Die Aardklop Kunstefees vind vanjaar vanaf 2 tot 8 Oktober in Potchefstroom plaas. Lees meer oor wat jy kan verwag van die fees en skryf in vir ons weeklikse kompetisies waartydens kaartjies na verskeie vertonings weggee word.
Read More
- 04 September 2017
- Senwes
- 6464
Cricket enthusiasts are in for a real treat when an action packed programme for the 2017/2018 season starts this month at Senwes Park.
Read More
- 01 September 2017
- Senwes
- 6025
At the beginning of 2016 we reported that Senwes Equipment had become the proud, official distributor of JCB products.
Read More
- 16 August 2017
- Senwes
- 5804
Come and join the 14th Senwes Future Focus event with experienced producers in the industry on 27 September 2017 from 09:00 at Nampo Park.
Read More
While the GDP of agriculture drastically narrowed during the 2016/17 season, the Senwes group reflected an increase of 7,1% in net profit. The group announced a R167 million net profit for the financial year ended 30 April 2017.
Read More
The first ever silo Solar PV in the Senwes group and in South Africa was launched in the first week of June at Hennenman silo. This comes after the company launched the installation of 2 392 solar panels with a total capacity of 753.48kWp in June 2016 at their head office in Klerksdorp.
Read More
Senwes will again be one of the sponsors of the country's leading agricultural talkshow, Nation in Conversation, which will be broadcasted live from various platforms during the four-day Nampo Harvest Day from 16 to 19 May.
Read More
Senwes Equipment is now a proud distributor of JCB products and Antoon Smalberger is the right man to contact, since he has been filling the position of JCB Sales Manager and Sundry Equipment since 1 March 2017.
Read More
- 10 April 2017
- Senwes
- 5705
The new Group Careers Platform serves as a career portal for the Senwes Group of companies - one place where all vacant positions within the group are advertised and where job seekers can get more detail and/or instantly apply for current vacancies.
Read More
- 17 March 2017
- Senwes
- 5861
The new Senwes website is live. With this change comes a more understandable structure and an improved user experience.
Read More
- 07 March 2017
- Senwes
- 6138
A number of emerging farmers are being supported by the Senwes Development Programme. But how does the program actually work?
Read More
- 06 March 2017
- Senwes
- 55836
Senwes and Senwesbel (the Companies) shares are trading on a licenced exchange, ZAR X as of 20 February 2017. The provisions of the Financial Markets Act obliged the Companies to migrate the share trading to the licensed exchange environment.
Read More
- 10 February 2017
- Senwes
- 4248
The 2017 Senwes Equipment Expo was brimming with excitement on Wednesday, 8 February and Thursday, 9 February when no less than 600 producers flocked to Nampo Park near Bothaville.
Read More
- 02 January 2017
- Senwes
- 5400
It’s official, Senwes Equipment is now the official distributor of the JCB product range.
Read More