- 12 November 2021
- Senwes
- 1621
Agbiz welcomes the Medium-Term Budget Policy Statement, which showed continuity between former Finance Minister Tito Mboweni and his successor Enoc Godongwana.
Read More
- 11 November 2021
- Senwes
- 1325
Die onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, meen dat op die kort termyn min reën oor die grootste deel van die somerreëngebied verwag word, terwyl die kwik tot op 30°C en hoër sal styg.
Read More
- 11 November 2021
- Senwes
- 2578
Ingevolge die bepalings van die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) het waterreghouers nou die reg om watergebruiksregte oor te dra. Gevolglik is dit ook nie verbode of onwettig om handel te dryf in sodanige regte nie.
Read More
- 08 November 2021
- Senwes
- 1389
The South African kiwifruit industry could experience impressive expansion, as with blueberries, which were stagnant for a long time and expanded greatly as global demand spurred SA farmers to increase their production.
Read More
- 08 November 2021
- Senwes
- 1337
Op die 12de wolproduksieveiling van die 2021-2022-verkoopseisoen het die merinowol-markaanwyser met 3,3% gestyg en op 17388c per kilogram skoonwol gesluit.
Read More
- 08 November 2021
- Senwes
- 1798
Boere en die breër publiek word gevra om op die uitkyk te wees vir bruin sprinkane nadat die eerste uitbreking vir dié seisoen reeds in die Noord-Kaap aangemeld is.
Read More
- 08 November 2021
- Senwes
- 1328
The Senwes Group of Companies recently paid homage to 39 employees during a prestige long service awards function. The employees were applauded for 20, 30 and 40 years of uninterrupted and loyal service to the company.
Read More
- 07 November 2021
- Senwes
- 1192
Het jy geweet dat sampioene ʼn goeie bron van proteïen, vesel, kalsium, vitamiene én anti-oksidante is? In die lig hiervan het ʼn Suid-Afrikaanse maatskappy in samewerking met ʼn internasionale biotegnologiese groep onlangs ʼn kapsule bekendgestel wat nie net hierdie medisinale eienskappe vervat nie, maar glo ook breinkapasiteit kan verbeter en individue help om stres beter te hanteer.
Read More
- 07 November 2021
- Senwes
- 1402
Kwekers, navorsers, verwerkers en vervaardigers in die hennepbedryf kan nou via die webwerf van die departement van landbou, landelike ontwikkeling en grondhervorming aansoek doen om hennep-permitte.
Read More
- 05 November 2021
- Senwes
- 2416
ʼn Opname deur die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling toon dat teen middel Oktober produsente van voorneme was om 12% meer sojabone, 16% meer sonneblom en bykans dieselfde hoeveelheid mielies as die vorige seisoen aan te plant.
Read More
- 05 November 2021
- Senwes
- 1196
Die invloei van onverwerkte riool in die Groot-Visrivier by Cradock draai tans in die hooggeregshof in Makhanda nadat Agri Oos-Kaap ʼn toesighoudende bevel bekom het om dié besoedeling te probeer stuit.
Read More
- 03 November 2021
- Senwes
- 1303
Die TLU SA landbou-unie maan boere om gedurende die komende feesseisoen bykomende maatreëls te tref ten einde veediefstal te voorkom.
Read More
- 02 November 2021
- Senwes
- 1775
Jaco Minnaar, leierboer van die Vrystaat en die nuutverkose president van Agri SA meen die plaaslike landbousektor het ʼn rooskleurige toekoms, ondanks verskeie uitdagings.
Read More
- 02 November 2021
- Senwes
- 1806
The Johannesburg fresh produce market is facing serious problems due to the theft of electricity cables earlier in the week. The power has still not been restored.
Read More
- 27 October 2021
- Senwes
- 1581
Net soos C. Louis Leipoldt, meen boere in die Boesmanland en dele van die Karoo dat Oktober inderdaad die mooiste, mooiste maand is. Dit volg nadat onlangse neerslae die beste vir die maand van Oktober was sedert 1996.
Read More
- 27 October 2021
- Senwes
- 1831
Terugslag op terugslag. Dit is hoe Heyns Theron, wat saam met sy pa, Danie, in die Vrystaat boer, die fratsweer beskryf waartydens 240 skape deur hael doodgeslaan is en daar sowat 100 mm reën in slegs 15 minute geval het.
Read More
- 26 October 2021
- Senwes
- 2505
Die Suid-Afrikaanse departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het ʼn waghond aangestel om verbruikers en vervaardigers van heuningprodukte te beskerm teen produkte van sub-gehalte.
Read More
- 25 October 2021
- Senwes
- 1532
Die vooruitsigte vir reën oor groot dele van die somerreënstreek lyk belowend vir November en die onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, meen die aanplanting van somergewasse kan selfs plek-plek in gedrang wees.
Read More
- 25 October 2021
- Senwes
- 1713
The South African Poultry Association (SAPA) is on a mission to strengthen government’s animal health inspections by suggesting to have retired and private-sector veterinarians join existing health inspection teams.
Read More
- 21 October 2021
- Senwes
- 2943
Die inflasiekoers het gedurende September met 5% gedaal. Dié daling was slegs die tweede maand in 2021 waartydens ʼn daling aangeteken is.
Read More
- 20 October 2021
- Senwes
- 1322
Senwes Grainlink is slaggereed om produsente met die proses van someraanplantings én die stroop van wintergewasse by te staan. So gesels Pieter Malan, uitvoerende bestuurder: Grainlink Bedryf.
Read More
- 20 October 2021
- Senwes
- 1677
Stygende kunsmispryse wêreldwyd het Suid-Afrikaanse produsente in ʼn hoek. Hiermee saam kan die tekort aan sommige grondstowwe wat nodig is om kunsmis te vervaardig vir heelwat uitdagings sorg gedurende die komende plantseisoen.
Read More
- 18 October 2021
- Senwes
- 1765
Die regering is daartoe verbind om struikelblokke vir die landbousektor uit die weg te ruim en vennootskappe te sluit wat tot innoverende en volhoubare oplossings vir uitdagings kan aanleiding gee.
Read More
- 18 October 2021
- Senwes
- 1738
Motoriste moet hulself voorberei vir die grootste verhoging nóg in die prys van brandstof vir die jaar, in November.
Read More
- 13 October 2021
- Senwes
- 1211
Melkprodusente gaan sedert 2018 swaar gebuk onder ʼn “genadelose kosteknyptang” op plaasvlak wat ʼn daling in produksievlakke tot gevolg het. Produksie is tans 2,34% laer in vergeleke met die ooreenstemmende tydperk in 2020.
Read More
- 13 October 2021
- Senwes
- 2051
Metaangas wat deur herkouende diere vrygestel word, is een van die wêreld se grootste uitdagings in die stryd teen klimaatsverandering. Dit word gereken dat ʼn enkele bees tussen 200 liter en 250 liter metaangas per dag in die atmosfeer vrystel.
Read More
- 12 October 2021
- Senwes
- 1661
The African Continental Free Trade Area (AfCFTA) is set to provide further opportunities for the expansion of South Africa’s agricultural exports into the African continent.
Read More
- 12 October 2021
- Senwes
- 1353
Die munisipale verkiesingsdag op 1 November vanjaar is gister amptelik tot ʼn openbare vakansiedag verklaar.
Read More
- 12 October 2021
- Senwes
- 2151
Die nasionale gemiddelde prys vir 10 kg aartappels oor alle grade het aan die einde van September die R100-kerf oorgesteek. Om die waarheid te sê, topgehalte aartappels het vir soveel as R120 vir ʼn 10 kg-sak verkoop.
Read More
- 11 October 2021
- Senwes
- 1503
Die nasionale Oesskattingskomitee het die afgelope week sy opgedateerde voorspellings oor Suid-Afrika se somer-en wintergewasproduksie vir 2020-2021 bekend gemaak.
Read More
- 11 October 2021
- Senwes
- 1220
Die skerp styging in die voerpryse laat pluimveeprodusente met hul hande in hul hare, veral gegewe die feit dat dié styging nie deur soortgelyke stygings in die prys van hoendervleis en eiers uitgebalanseer word nie.
Read More
- 08 October 2021
- Senwes
- 1455
If you like avocados, here is some good news! Locally grown avocados will henceforth be available on South African shelves all year, no matter the season.
Read More
- 08 October 2021
- Senwes
- 1214
Die Limpopo-misdaadvoorkomingsforum, bestaande uit TLU SA Noord, Agri Limpopo, Afasa en Nafu, nooi boere uit om deel te neem aan ʼn studie oor die voorkoms van misdaad op plase.
Read More
- 08 October 2021
- Senwes
- 1730
ʼn Totaal van 724 trekkers is gedurende Septembermaand verkoop. Dié verkope is byna 30% meer as die 561 eenhede wat gedurende dieselfde tydperk verlede jaar verkoop is.
Read More
- 07 October 2021
- Senwes
- 1825
Die maand-tot-maand-prys van groente het in die vyf grootste markte met ongeveer 87% gestyg. Dié styging word toegeskryf aan goeie verbruikersaanvraag en laer beskikbare volumes, aldus die weeklikse Absa varsprodukteverslag.
Read More
- 06 October 2021
- Senwes
- 1325
Die vlaag veldbrande wat sedert Augustus vanjaar reeds sowat 455 000 hektaar weiveld in die Noord-Kaap verswelg het, is ʼn groot bron van kommer vir die polisie en ʼn indringende ondersoek word nou geloods na die moontlike oorsake van die brande.
Read More
- 05 October 2021
- Senwes
- 1355
Die Vereniging vir veevoerprodusente (Afma*) het tydens sy onlangse algemene jaarvergadering ʼn kategorie vir geaffilieerde maatskappye bekendgestel.
Read More
- 05 October 2021
- Senwes
- 1675
The use of sophisticated technologies such as robots, temperature and moisture sensors, aerial images and GPS technology in farming is not a new concept. In fact, these advanced precision farming systems allow for greater profitability, more efficient farming activities and better environmental custodianship.
Read More
- 04 October 2021
- Senwes
- 1457
Boere in Afrika en die Midde-Ooste het nou ʼn nuwe wapen teen peste en plae, en dié toevoeging tot hul bekampingsarsenaal pas boonop gerieflik in hul hand.
Read More
- 04 October 2021
- Senwes
- 1489
Sedert die wintergraanbedryf in Oktober 2020 met vrywillige heffings begin het, is daar met die ingang van September 2021 reeds meer as R20 miljoen ingesamel. Hierdie fondse sal aangewend word om noodsaaklike dienste mee te finansier.
Read More
- 01 October 2021
- Senwes
- 1774
Daar heers wêreldwyd groot kommer of daar teen 2050 genoeg kos sal wees om die menslike bevolking (van ʼn geskatte 8 miljard mense) te kan voed.
Read More
- 01 October 2021
- Senwes
- 1883
Suid-Afrika is vanaf Vrydag, 1 Oktober 2021, op vlak 1 van die nasionale staat van inperking. Dit volg nadat president Cyril Ramaphosa bevestig het dat die land amptelik uit die derde vlaag Covid-19-infeksies is en sterftes en hospitalisasies in elke provinsie gedaal het.
Read More
- 30 September 2021
- Senwes
- 1668
Veediefstal is niks anders as die ekonomiese sabotasie van die landbousektor nie. Dit is die mening van Vrystaat Landbou (VL) en die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) in die lig van die oënskynlike gebrek aan hulpbronne by die polisie se onderskeie veediefstaleenhede.
Read More
- 29 September 2021
- Senwes
- 1451
On 28 September, World Rabies Day was observed globally for the 15th time. This year’s theme was: “Rabies: facts, not fear”.
Read More
- 28 September 2021
- Senwes
- 1548
Die kanse vir swaar reën oor die oostelike dele van die somerreënvalstreek is baie goed vir die komende week. Só meen Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
- 27 September 2021
- Senwes
- 1714
Alle paaie mag dalk volgens die spreekwoord na Rome lei, maar in die Vrystaat lei dit (wat oor is van die padnetwerk) reguit na die howe.
Read More
- 27 September 2021
- Senwes
- 1406
Volgens die nuutste statistiek van die buro vir voedsel-en landboubeleid (BFAP) het kosinflasie in Augustus op ʼn maand-tot-maand grondslag met 0,2% toegeneem, terwyl dit op ʼn jaargrondslag met 6,9% toegeneem het.
Read More
- 27 September 2021
- Senwes
- 1175
Die impak van die koronaviruspandemie het daartoe aanleiding gegee dat die aanplanting én verbruik van blaarslaai in Suid-Afrika drasties verander het.
Read More
- 23 September 2021
- Senwes
- 1770
ʼn Span navorsers van Duitsland en Nieu-Seeland het met ʼn vernuftige manier vorendag gekom om die kweekhuisgas-uitlatings van beeste te help beperk.
Read More
- 23 September 2021
- Senwes
- 1632
Sixteen years after the inception of the Senwes Spinners Farm School Programme, Senwes together with various corporate and private partners continue to touch the lives of young children in rural communities across the country.
Read More
- 22 September 2021
- Senwes
- 1758
Senwes Park in Potchefstroom sal voortaan as die JB Marks Oval bekendstaan, nadat Senwes aangekondig het dat hy nie die naamregte vir die krieketstadion gaan hernu nie.
Read More
- 22 September 2021
- Senwes
- 1604
"Die graan- en oliesade-sektor speel 'n ontsaglike belangrike rol in die groei van die Suid-Afrikaanse ekonomie." Met dié woorde het Jerry Maritz, voorsitter van Agbiz Graan, die bespreking oor die uitdagings en geleenthede wat die graanhanterings-en bergingsektor in die gesig staar, ingelui tydens die jaarlikse Agbiz Graan simposium.
Read More
- 21 September 2021
- Senwes
- 1724
Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, meen die oostelike dele van die land kan teen middel van Oktober die eerste goeie somerneerslae verwag. Hy maan landbouers egter dat die winter nog nie sy einde bereik het nie.
Read More
- 20 September 2021
- Senwes
- 1780
Met ʼn prys van R500 000 op sy kop is dit duidelik dat die huidige wêreldkampioen-Boerbokram, Maserati, sy naam gestand doen.
Read More
- 15 September 2021
- Senwes
- 1631
Die landbousakekamer Agbiz en die nywerheidsontwikkelingskorporasie (NOK) het onlangs die sakevertroue-indeks vir die derde kwartaal bekend gemaak.
Read More
- 14 September 2021
- Senwes
- 1643
Die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie (SAVPO) meen die kompartementstelsel, as deel van ʼn verskerpte biosekerheidsproses, is nou selfs meer belangrik as voorheen as Suid-Afrika sonder teëspoed wil uitvoer.
Read More
- 13 September 2021
- Senwes
- 2455
Senwes Grainlink, as a frontrunner in the grain procurement, handling and storage sector, is strategically poised between the producer and the off taker. The business adds value through a high-level of readiness, the use of ultramodern technologies and an unrelenting focus on innovation.
Read More
- 13 September 2021
- Senwes
- 2137
Suid-Afrika is vanaf Maandag, 13 September 2021, op vlak 2 van die nasionale staat van inperking.
Read More
- 10 September 2021
- Senwes
- 1237
Die Melkprodusente-organisasie (MPO) het onlangs ʼn reeks statistieke bekend gemaak as deel van ʼn inligtingsveldtog wat dit ten doel het om ʼn oorsigtelike beeld van die bedryf te skep.
Read More
- 09 September 2021
- Senwes
- 1845
Geskiedenis is gemaak toe ʼn Buff Orpingtonhaan onlangs vir die Suid-Afrikaanse rekordprys van R18 200 op ʼn aanlyn produksieveiling verkoop is.
Read More
- 09 September 2021
- Senwes
- 1686
Wetenskaplikes verbonde aan die Osaka-universiteit in Japan het onlangs geskiedenis gemaak toe hulle suksesvol die eerste 3D-gedrukte Wagyu-biefstuk ontwikkel het wat spiere, vet én bloedvate bevat. Die navorsingsprojek en -bevindinge is in die wetenskaplike joernaal, Nature Communications, gepubliseer.
Read More
- 08 September 2021
- Senwes
- 1370
Statistieke Suid-Afrika (SSA) het op Dinsdag, 7 September 2021, die BBP-syfers vir die tweede kwartaal van 2021 bekendgemaak. Hiervolgens het die ekonomie met 1,2% op ’n kwartaallikse basis versnel ná ’n toename van 1,0% in die eerste kwartaal van 2021.
Read More
- 08 September 2021
- Senwes
- 1675
“Jy is nie ʼn perd nie. Jy is nie ʼn koei nie. Regtig, mense. Hou op!” Met dié onlangse verklaring van die Amerikaanse kos-en-medisyne-owerheid (FDA) op sosiale media, het die debat oor die gebruik van ivermektien as ʼn teenvoeter vir die koronavirus opnuut vlamgevat.
Read More
- 07 September 2021
- Senwes
- 1904
Die veldbrande in Julie, Augustus en September vanjaar het groot verwoesting in die Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes gesaai.
Read More
- 07 September 2021
- Senwes
- 1561
Alle dagga moet as voedsel geklassifiseer word, behalwe wanneer dit as deel van medisyne aangebied word of individuele of gekombineerde komponente daarvan in ʼn produk geformuleer is.
Read More
- 06 September 2021
- Senwes
- 1826
Senwes Equipment forms an integral part of Senwes’ unique value proposition and differentiates itself by constantly expanding its geographical presence, product ranges, and service offerings.
Read More
- 06 September 2021
- Senwes
- 2198
Don’t overlook the importance of niche commodities such as kiwifruit as an intervention to enable growth in the agricultural sector post Covid-19.
Read More
- 06 September 2021
- Senwes
- 1885
Suid-Afrikaners mors met kos! Volgens die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) is die omvang van kosvermorsing op eie bodem astronomies, en gaan sowat 10,2 miljoen ton eetbare kos jaarliks verlore.
Read More
- 03 September 2021
- Senwes
- 1678
Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) se sewende oesskatting vir somergraan is effens laer op 16, 316 miljoen ton vasgestel. Dit is 0,7% of 114 850 ton minder as die vorige skatting van 16, 431 miljoen ton aan die einde van Julie 2021. Die verwagte opbrengs word op 5,92 ton per hektaar geskat.
Read More
- 03 September 2021
- Senwes
- 2084
Desondanks die feit dat daar nog nie groot getalle jongmense in die landbousektor werksaam is nie, meen die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, dat jongmense die boustene vir toekomsontwikkeling in dié sektor verteenwoordig.
Read More
- 02 September 2021
- Senwes
- 1755
Die nasionale misdaadstatistieke skets die indruk van ʼn land wat onder die impak van ʼn ernstige misdaadpandemie steier. Dit is die mening van Agri SA na die bekendmaking van die nasionale misdaadstatistieke vir die eerste kwartaal van die 2021/2022 finansiële jaar.
Read More
- 02 September 2021
- Senwes
- 1689
Die Suid-Afrikaanse hoenderbedryf is verheug oor die aanbeveling van Itac, die kommissie vir internasionale handelsadministrasie, dat die bestaande teenstortingstariewe vir Duitsland, Nederland en Brittanje vir die volgende vyf jaar verleng word.
Read More
- 02 September 2021
- Senwes
- 2033
After the successful approval of the merger between the Senwes and the Suidwes Group during 2020, Senwes is entering year two of three years emanating from the merger approval conditions in terms of which Senwes is required to extent material financial assistance to black farmers.
Read More
- 01 September 2021
- Senwes
- 2610
Gegrond op Suid-Afrikaners se huidige waterverbruik waarsku die Wêreldnatuurfonds (WWF) dat die land teen 2030 ʼn daadwerklike watertekort in die gesig sal staar. ʼn Tekort van 17% word in die vooruitsig gestel vir wanneer die aanvraag na dié natuurlike hulpbron die aanbod daarvan sal oorskry.
Read More
- 31 August 2021
- Senwes
- 1378
Vanjaar se bogemiddelde appel-en peeroeste dra by tot ʼn baie goeie uitvoerseisoen, met 24,55 miljoen kartonhouers appels en 12,59 miljoen kartonhouers pere wat tot dusver uitgevoer is.
Read More
- 31 August 2021
- Senwes
- 1632
Die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, het ʼn nuwe taakgroep in die lewe geroep om diere-biosekerheid te help bevorder.
Read More
- 30 August 2021
- Senwes
- 1630
Sitrusafval in die vorm van blare wat gesnoei word en op die grond verrot, skille wat weggegooi word nadat die sappige dele van die vrug geëet is en vrugte wat van die bome val en deur weersomstandighede beskadig word, kan straks voortaan gebruik word om gebergde mielies teen peste en plae te beskerm.
Read More
- 30 August 2021
- Senwes
- 2136
Suid-Afrika is goed op pad daarna om in die komende jare ʼn beduidende produsent en uitvoerder van saffraan, die wêreld se duurste spesery, te word. Dit volg nadat die eerste Suid-Afrikaanse saffraanseisoen alle verwagtinge oortref het.
Read More
- 27 August 2021
- Senwes
- 1409
Met die aanbreek van die lenteseisoen net ʼn paar dae ver, moet Suid-Afrikaners hulself vir oulaas staal vir bibberweer. Hierdie voorspelde kouefronte sal tot en met die eerste twee weke van September ʼn invloed op klimaatstoestande uitoefen.
Read More
- 26 August 2021
- Senwes
- 1571
Versekering kan ʼn taai tameletjie wees, en dit is nie ongewoon om iemand te hoor sê dat hy (of sy) óf nie in versekering glo nie óf nie die nut daarvan sien nie. Die feit van die saak is egter dat die lewe baie onvoorspelbaar is, en dat die enigste ding waarvan jy regtig seker kan wees, onsekerheid is.
Read More
- 25 August 2021
- Senwes
- 1691
Namibiese produsente in die noordoostelike Zambezi-streek het tans te make met ʼn ernstige uitbreek van ʼn nuwe bek-en-klouseerstam, naamlik serotipe-O.
Read More
- 24 August 2021
- Senwes
- 1583
Plantmelk is lank nie net meer ʼn nuwerwetse gonswoord nie, en alle aanduidings is dat dié plantproduk in gewildheid toeneem. Om die waarheid te sê, daar is reeds meer as 70 melk-alternatiewe in Suid-Afrika.
Read More
- 24 August 2021
- Senwes
- 2212
ʼn Aankondiging deur die Automobiel-assosiasie van Suid-Afrika (AA) oor die verwagte brandstofpryse vir September, laat vuisvoos verbruikers met gemengde gevoelens.
Read More
- 23 August 2021
- Senwes
- 1347
Die Suid-Afrikaanse Melkprosesseerdersorganisasie, Sampro, meen die hoeveelheid ingevoerde langlewemelk kan na raming vanjaar dubbel soveel wees as verlede jaar.
Read More
- 23 August 2021
- Senwes
- 2016
Wêreldwyd heers daar groot optimisme oor internasionale katoenpryse, en op eie bodem is die verwagtinge vir die volgende katoenseisoen – wat in Oktober met planttyd begin, hoog.
Read More
- 20 August 2021
- Senwes
- 1413
Die kombinasie van uitstekende reënval en ʼn sterk opkomende kommersiële boerderysektor het daartoe bygedra dat Zambië vanjaar die meeste mielies ooit geoes het.
Read More
- 20 August 2021
- Senwes
- 1795
Nadat bek-en-klouseer meer as twee maande terug in dele van KwaZulu-Natal uitgebreek het, verkeer dié provinsie se rooivleiswaardeketting onder ernstige finansiële druk.
Read More
- 19 August 2021
- Senwes
- 1709
As die nasionale Protea-vrouekrieketspan eersdaags na die Wes-Indiese Eilande vertrek, sal nie minder nie as drie lede van die Senwes Dragons (Noordwes) -provinsiale krieketspan ook dié reis meemaak.
Read More
- 18 August 2021
- Senwes
- 2701
The Agricultural Business Chamber, Agbiz, announced that Theo Boshoff will take over the reins as CEO as from 1 January 2022.
Read More
- 18 August 2021
- Senwes
- 1820
In die nadraai van die onluste in KwaZulu-Natal en Gauteng het die Vereniging vir Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekers aangekondig dat derhalwe verliese van miljoene rand, talle werksgeleenthede nou ook in landelike gebiede in gedrang is.
Read More
- 13 August 2021
- Senwes
- 1906
Brandstigting blyk die oorsaak te wees van ʼn vernietigende brand wat vroeër die week in die Potchefstroom-omgewing verwoesting gesaai het en nagenoeg 20 000 ha weiding verswelg het.
Read More
- 11 August 2021
- Senwes
- 2304
Wegholveldbrande in die John Taolo Gaetsewe-distrik in die Noord-Kaap het meer as 102 000 ha se weiding en infrastruktuur verswelg, terwyl talle vee ook in die slag gebly het. Dit word voorts gereken dat meer as 50 plase heeltemal of gedeeltelik afgebrand het.
Read More
- 11 August 2021
- Senwes
- 1457
ʼn Internasionale navorsingstudie wat die beduidende toename in byevrektes aan ʼn blootstelling aan landbouchemikalieë toeskryf laat die vrese opnuut ontstaan dat voedselsekerheid én natuurlike ekostelsels daadwerklike bedreiging in die gesig staar.
Read More
- 11 August 2021
- Senwes
- 1567
ʼn Drie-in-een-koei (BH 16 305) is tydens die sewende produksieveiling van Hurwitz Farming vir ʼn nuwe nasionale rekordprys van R650 000 verkoop.
Read More
- 10 August 2021
- Senwes
- 1778
Onderbrekings in die verskaffing van onderdele aan die onderskeie landboumasjinerievervaardigers kan lei tot langer wag-en staantye, en kan gevolglik die komende produksieseisoen in die somerreënstreek kniehalter.
Read More
- 06 August 2021
- Senwes
- 1453
Kommentaar word afgewag op verskeie belastingswetsontwerpe, soos voorgestel deur die nasionale tesourie, ten einde verdere stukrag aan ekonomiese herstelplanne na die onlangse gewelddadige onluste in KwaZulu Natal en Gauteng, asook die voortslepende Covid-19-pandemie.
Read More
- 05 August 2021
- Senwes
- 1915
Met elke seisoen wat verbygaan, dwing die kosteknyptang in landbou produsente om met minder meer te moet produseer. Die impak van die Covid-19-pandemie het dié wurggreep net verder versterk en laat menige produsent vuisvoos en moedeloos.
Read More
- 05 August 2021
- Senwes
- 1853
Slegte nuus én slegte tydsberekening. Dit is hoe produsente die stewige prysverhoging vir brandstof beskryf wat Woensdag in werking getree het.
Read More
- 04 August 2021
- Senwes
- 1811
Die KwaZulu-Natalse landbou-unie, Kwanalu, meen die ligging van die Mooirivier-tolhek op die N3 is ʼn ekonomiese risiko en moet gevolglik geskuif of gesluit word.
Read More
- 03 August 2021
- Senwes
- 1936
Die storting van gevriesde aartappelprodukte uit Europese lande soos Nederland en België het ʼn nadelige impak op die plaaslike aartappelbedryf.
Read More
- 03 August 2021
- Senwes
- 1434
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het ʼn studie van stapel gestuur om te bepaal of dit lewensvatbaar, toepaslik en wenslik sal wees om ʼn digitale geldeenheid te skep wat in die kleinhandel aanvullend tot kontant kan dien.
Read More
- 02 August 2021
- Senwes
- 1457
Drie weke. Dit is volgens Agri SA hoe lank dit sal neem voordat die volle impak van die onlangse plundery en geweldpleging die landbousektor sal tref.
Read More
- 02 August 2021
- Senwes
- 1727
Brandstofverhogings tree Woensdag, 4 Augustus 2021, in werking en Jan Publiek moet hom staal vir ‘n styging van meer as 90c per liter vir petrol en ‘n styging van 50c per liter vir diesel.
Read More
Die nuutopgeknapte John Deere 9R-reeks word alom bestempel as dié vervaardigingsreus se grootste, sterkste en mees tegnologies gevorderde trekker nog, gee nou ook die pas aan in Afrika.
Read More
Weermodelle dui daarop dat sterk frontale stelsels, wat skerp temperatuurdalings tot gevolg kan hê, in Augustus kan voorkom. Dit volg na die kwik verlede week in talle plekke regoor die land ver onder vriespunt gedaal het.
Read More
Popeye die geliefde matroos was toe al dit tyd reg: spinasie laat die spiere bult! Meer nog in die geval van die opkomende landboumaatskappy, TaylorMade Water Solutions (TMWS), wat sy bestaan aan dié blaargewas en vernuftige landbouaktiwiteite te danke het.
Read More
Suid-Afrika is vanaf Maandag, 26 Julie 2021, op aangepaste vlak 3 van die nasionale staat van inperking.
Read More
Dieselfde goeie vooruitsigte vir rekordoeste wat vir somergewasse en tuinbouprodukte verwag word, is nou ook op die kaarte vir wintergewasse danksy die goeie klimaatstoestande wat tans ondervind word.
Read More
ʼn Beefmasterbul is aan die begin van die maand vir die Suid-Afrikaanse rekordprys van R1,1 miljoen verkoop.
Read More
Vannag sal volgens die Severe Weather and Information Centre SA (SWAICSA) die koudste nag nog van die jaar 2021 wees, met minimum temperature wat sal wissel vanaf -8°C tot -15°C. Ryp sal ook oor al nege provinsies voorkom.
Read More
Die Suid-Afrikaanse Verbruikerskommissie waarsku verskaffers om nie die pryse van noodsaaklike verbruikersgoedere, soos kos en dienste, onregverdig te verhoog nie.
Read More
Die voortslepende droogte in sekere gebiede van die land is vroeër die week deur dr Mmaphaka Tau, hoof van die nasionale rampbestuursentrum, tot ʼn nasionale ramp verklaar.
Read More
Die stof wil maar net nie gaan lê oor die omstrede aanstelling van ʼn gevolmagtigde inspeksiediens vir voedselstandaarde in die graan-en oliesadebedryf nie.
Read More
Die Sitruskwekersvereniging van Suidelike Afrika het sy lede gevra om te help verseker dat daar genoegsame ruimte beskikbaar is by die Durbanse hawe wanneer hulle vragte daarheen begin stuur vir versending.
Read More
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat die huidige bibberweer nog vir ʼn geruime tyd kan voortduur.
Read More
Imagine the following scenario. You are working your land with your John Deere 8R340 and suddenly a sensor goes off: the tractor is overheating. Just then your phone rings, and a Senwes Equipment service consultant informs you that a diagnostic scan indicates a red warning code and your tractor’s engine might potentially fail. A technician is on its way to attend to the problem.
Read More
Trekkerverkope van 633 eenhede is gedurende Junie vanjaar aangeteken.
Read More
ʼn Verwoestende brand in die Suid-Vrystaat het meer as 50 000 hektaar veld verswelg terwyl verskeie beeste en skape gevrek het en ʼn aantal strukture ook in die slag gebly het.
Read More
“Meneer die president, kondig ʼn noodtoestand af om die verwoestende vlaag van misdadigheid wat tans oor die land woed tot ʼn einde te bring.”
Read More
Gewelddadige betogings in KwaZulu-Natal en Gauteng het die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) genoop om sy lede in dié provinsies te ontplooi.
Read More
Dit is ʼn oproep wat uit baie oorde gemaak word: maak die landbousektor ʼn prioriteit as dit kom by die toediening van die Covid-19-entstof.
Read More
ʼn Boer maak ʼn plan, en in die Vrystaat sluit dié planne ook herstelwerk aan provinsiale en munisipale paaie in.
Read More
Jagters in Gauteng mag nou na ander provinsies reis om wildsvleis vir die pot te jag.
Read More
Die huidige verbod op veeveilings het ʼn baie negatiewe impak op die lewendehawebedryf.
Read More
Kobus Steenekamp, kommersiële landbouhoof van Bayer Crop Science, word alom as ʼn ware legende van die Suid-Afrikaanse landboubedryf beskryf. Steenekamp is op Saterdag (3 Julie 2021) aan Covid-19-verwante komplikasies oorlede.
Read More
The Protection of Personal Information Act, 2013 (POPIA) legally came into effect on 1 July 2021 and aims to protect everyone's constitutional right to privacy in a practical manner.
Read More
Nuwe uitvoerwinste van ongeveer R325 miljoen en 800 werksgeleenthede word in die vooruitsig gestel na die ondertekening van ʼn suurlemoenprotokol tussen Suid-Afrika en Sjina.
Read More
Lede van die publiek en wapeneienaars het nou tot en met 3 Augustus 2021 tyd om kommentaar te lewer op die voorgestelde wysigings aan die Wet op Vuurwapenbeheer (Wet 60 van 2000).
Read More
Wanneer landbouvennote hande vat word hoop geskep en gemeenskappe saamgesnoer. Die goeie verhouding tussen die Senwes Groep van maatskappye en die Komati Groep in Letsitele, Limpopo, is ʼn sprekende voorbeeld hiervan.
Read More
Suid-Afrika het pas sy eerste besending farmaseutiese daggaprodukte na Switserland uitgevoer. Dié uitvoerbesending word as ʼn mylpaal vir die land se ontluikende daggaverbouingsbedryf gesien.
Read More
President Cyril Ramaphosa het op 27 Junie 2021 ʼn twee weke lange verbod op drankverkope aangekondig as deel van die maatreëls om die derde vlaag Covid-19-besmettings te bekamp.
Read More
Daar is groter duidelikheid nodig oor die jongste vlak 4-inperkingsregulasies en hoe dit landbouaktiwiteite soos veeveilings raak, aldus Agri SA.
Read More
Dr Theo de Jager, uitvoerende voorsitter van die landboubelangenetwerk Saai (Suid-Afrika Agri Inisiatief) se mandaat as president van die Wêreldlandbou-organisasie (WLO) is onlangs tydens dié organisasie se algemene jaarvergadering met nog ʼn jaar verleng.
Read More
Die Formosana-piesangkultivar, wat weerstand bied teen die vernietigende tropiese stam van Panamasiekte (FOC-TR4), is nou beskikbaar in Suid-Afrika.
Read More
Die voorkoms van die gevreesde en hoogs aansteeklike Indiese oftewel Delta-variant van Covid-19 in Suid-Afrika het die regering genoodsaak om die land na vlak 4 van die nasionale staat van inperking te skuif.
Read More
Die Suid-Afrikaanse Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, ook bekend as die POPI-wetgewing, tree amptelik op 1 Julie in werking.
Read More
Trek jou jas stywer en onthou jou handskoene, want die minimumtemperature gaan tot en met die tweede en derde week van Julie ver onder vriespunt daal.
Read More
Die Noordwes Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het onlangs geskiedenis gemaak deur hul jaarkongres virtueel aan te bied.
Read More
Die Landbouprodukteagenteraad (Apac) sal vanaf 1 Julie 2021 met ondersoeke begin om vas te stel of produsente en veilingskrale verantwoordelik te werk gaan met die verkoop en vervoer van lewendehawe, al dan nie.
Read More
Is jy ʼn koringprodusent in die winterreënval-of droëlandstreke? Miskien is jy ʼn besproeiingsboer? Indien wel, Graan SA nooi jou om vir hierdie seisoen in te skryf vir die Groei vir Goud-kompetisie.
Read More
Dr Pieter Taljaard sal amptelik vanaf 1 September 2021 die nuwe hoof uitvoerende beampte van Graan SA wees. Dit volg nadat Jannie de Villiers aangekondig het dat hy aan die einde van Augustus die tuig gaan neerlê.
Read More
Rooibos het onlangs geskiedenis gemaak deur die eerste kossoort ooit uit Afrika te word wat op die Europese Unie (EU) se register vir beskermde aanduiding van oorsprong én beskermde geografiese aanduiders aangeteken is.
Read More
Volgens die jongste sakevertroue-indeks, soos saamgestel deur die landbousakekamer Agbiz en die Nywerheidsontwikkelingskorporasie, het die landbousektor lanklaas so ʼn goeie seisoen soos die huidige beleef.
Read More
Die gesondheidsbevorderingsheffing (HPL of suikerbelasting) wat in 2018 ingestel is, het nie net ʼn negatiewe impak op die plaaslike suikerbedryf nie, maar beïnvloed ook die breër ekonomie en die sektor se vermoë om werk te skep.
Read More
Die sluitingsdatum vir kommentaar op die omstrede voorstelle vir wysigings aan die Wet op die Beheer van Vuurwapens (Wet 60 van 2000) is 4 Julie 2021.
Read More
Die somergraan-oesseisoen is goed op dreef en volgens die nasionale oesskattingskomitee (NOK) word die verwagte sojaboonoes tans op 1,9 miljoen ton geraam, die grootste wat dit al ooit was.
Read More
Die jongste statistieke van die Suid-Afrikaanse landboumasjinerie-vereniging (Saama) toon op volgehoue optimisme in die landboubedryf, met trekker-en stroperverkope wat bly toeneem.
Read More
Veilingspryse is sedert die begin van die jaar ongeveer 30% hoër in vergelyking met dieselfde tyd verlede jaar.
Read More
Die winter het behoorlik sy tande ingeslaan en Suid-Afrikaners bevind hulself in die greep ysige koue weerstoestande, met sneeu neerslae wat reeds plek-plek voorgekom het.
Read More
Desondanks die feit dat die landbousektor ʼn inkrimping van 3,2% getoon het tydens die eerste kwartaal van 2021, is kenners dit eens dat daar geen rede tot kommer is nie en dat vanjaar ʼn uitsonderlike landboujaar gaan wees.
Read More
In vergeleke met die vorige boekjaar wil dit blyk asof daar gedurende 2020-2021 minder veediefstalgevalle in Suid-Afrika aangemeld is, aldus die nasionale veediefstalvoorkomingsforum (NVVK).
Read More
Dit wil voorkom asof byeboere regoor Suid-Afrika kwaai deurloop onder vermeende heuningdiewe en die moedswillige vernietiging van byekorwe.
Read More
Produsente moenie onverhoeds deur die voorkoms van Q-koors by hul skape betrap word nie.
Read More
As jy gedink het die brou van bier is beperk tot groot kommersiële brouerye en vlytbierbrouers wat met boetiekbiere eksperimenteer, dink weer.
Read More
ʼn Simmertaler-koei van ʼn stoetery by Ventersdorp het ʼn Suid-Afrikaanse rekordprys van R340 000 tydens die jaarlikse Lichtenburg-veiling behaal.
Read More
Die 2020-’21-katoenoes blyk sowat 38% kleiner te wees as die voorafgaande jaar aldus die nasionale oesskattingskomitee.
Read More
Geen amptenare sal vanjaar by plase of huise aandoen vir die gidssensus wat Statistieke Suid-Afrika (SSA) gaan doen om die land se bevolking te tel nie.
Read More
Die jaarlikse Senwes Equipment Oos-Kaap en JDI-toer het vanjaar vanaf 31 Mei tot 2 Junie plaasgevind, en alle betrokkenes is dit eens: die hartklop van dié meganisasievennoot klop sterk!
Read More
“Ek dink nie mense besef werklik in watter fantastiese posisie die Suid-Afrikaanse landbou op die oomblik is nie,” sê Francois Strydom, Senwes Groep Hoof Uitvoerende Beampte.
Read More
Die stryd teen roofdiere, oftewel roofdierbeheer, gaan nie daaroor om alle roofdiere uit te skakel nie, maar eerder om roofdiere effektief te bestuur.
Read More
Kragkolwer Lizelle Lee, van die Senwes Dragons (Noordwes-provinsie) en die nasionale Momentum Protea-span, het haarself deeglik laat geld tydens Krieket Suid-Afrika (KSA) se jaarlikse prestige prysuitdelingsgeleentheid.
Read More
Dink twee keer voordat jy sensitiewe uitlatings maak of persoonlike inligting op sosiale media deel.
Read More
Alhoewel longontsteking reg deur die jaar kan voorkom, maan die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) produsente dat dié siekte normaalweg ʼn piek in die winter bereik.
Read More
Senwes gee om vir produsente en is daarom gerat om in tye van nood tot aksie oor te gaan en hulpverlening te bied.
Read More
Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het ʼn algehele vervoerverbod op alle hoefdiere in en uit verskillende distriks-en plaaslike munisipaliteite in KwaZulu-Natal ingestel.
Read More
“Die toekoms van landbou is in die hande van ʼn nuwe en jonger geslag, en as ek om my rondkyk dan raak ek opgewonde oor die toekoms.”
Read More
Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) het die verwagte mielie-, sojaboon- en sonneblom-oeste in sy vierde skatting vir die 2021-seisoen verder opwaarts aangepas.
Read More
Suid-Afrikaners moet hul wintersjasse én sambrele nader trek, want volgens langtermyn weervoorspellings gaan vanjaar se winter nie net bibberkoud wees nie, maar nat ook.
Read More
Senwes gee om vir produsente en is daarom gerat om in tye van nood tot aksie oor te gaan en hulpverlening te bied.
Read More
Die departement van landbou, bosbou en vissery het vrugteprodusente in Limpopo in kennis gestel dat die teenwoordigheid van die Asiatiese vrugtevlieg (Bactrocera dorsalis) in die provinsie bevestig kan word.
Read More
Digitalisering, vennootskappe en persoonlike diens. Dit is volgens Coen Jonker, medestigter en voorsitter van TymeBank, die grondslag van besigheidsukses in ʼn snel veranderende wêreld.
Read More
ʼn Brand tussen Boshof en Dealesville in die Vrystaat het duisende hektaar weiding vernietig en talle veevrektes en -beserings tot gevolg gehad.
Read More
Skielike vrektes onder skape en bokke kan verskeie oorsake hê, waarvan bloednier (ook genoem ooreetsiekte) die algemeenste is.
Read More
Sprinkane saai tans verwoesting oor groot dele van die Karoo en tydens die afgelope week is verskeie swerms ook opgemerk in die Wes-Vrystaat in die omgewing van Hertzogville en Boshoff.
Read More
In ʼn ongekende stap het die direksie van die Melkprodusente-organisasie (MPO) onlangs die organisasie se uitvoerende hoof, dr Chris van Dijk, se dienste opgeskort
Read More
Palmer-amarant (Amarathus palmeri). Onthou dié naam, want hierdie indringerplant het die potensiaal om ʼn groot biologiese bedreiging in te hou vir gewassoorte soos mielies, sojabone en katoen.
Read More
By Senwes stel ons onself die toekoms voortdurend voor, sodat ons as ʼn agri-besigheid die toekoms vandag nog vir ons klante op die voorgrond kan stel.
Read More
Vanjaar se bloubessieproduksieskatting lyk besonder goed en die uitvoerskatting vir die komende seisoen sal volgens verwagting weereens die rekordboeke herskryf.
Read More
Ter viering van die Senwes Groep van maatskappye se 112ste bestaansjaar, het dié agri-besigheid ʼn splinternuwe toep bekend gestel. Dié toep, genaamd die ‘Senwes App’, sal deur gebruiksgemak en slim funksionaliteit verseker dat inligting nooit verder as die spreekwoordelike punte van jou vingers is nie.
Read More
Die Landbousakekamer Agbiz se leierskorps is onlangs tydens die sakekamer se algemene jaarvergadering eenparig herkies. Dié vergadering is virtueel aangebied.
Read More
- 28 April 2021
- Senwes
- 2547
Sedert 1 Oktober 2020 is geen heffings meer aan die Wintergraantrust (WCT) betaalbaar nie. Dit volg nadat ʼn alternatiewe trust vir die vordering van vrywillige wintergraanheffings in die lewe geroep is. Dié trust staan bekend as die Suid-Afrikaanse Wintergraanbedryfstrust (SAWCIT).
Read More
- 28 April 2021
- Senwes
- 2393
Dit kan die Suid-Afrikaanse jagbedryf tot vier jaar neem om te herstel tot na waar dit voor die inperking was. Dit is die mening Dries van Coller, voorsitter van die Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika (Phasa).
Read More
- 27 April 2021
- Senwes
- 2031
Die eerste werklike goeie winterreënval kan verwag word in die eerste week van Mei, aldus Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
- 26 April 2021
- Senwes
- 2078
Dr Jack Armour, kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou, waarsku produsente om bewus te wees van moontlike brandgevare na die voorkoms van ryp in die laagliggende dele van veral die Suid-Vrystaat.
Read More
- 23 April 2021
- Senwes
- 1843
Die #WhenHopeWhispers veldtog, soos van stapel gestuur deur Aartappels Suid-Afrika (ASA), poog om nie net die veerkragtigheid van die aartappelbedryf te midde van die Covid-19-pandemie te vier nie, maar ook om ʼn stem aan die verskillende rolspelers in dié waardeketting te bied.
Read More
- 23 April 2021
- Senwes
- 2035
Toetse by die Wes-Kaapse provinsiale veeartslaboratorium het vyf gevalle van die gevreesde Afrika-perdesiekte (APS) in die Kaap bevestig. In reaksie hierop is ʼn voorlopige beheergebied, wat die Cederberg-munisipaliteit insluit, gevestig.
Read More
- 22 April 2021
- Senwes
- 2137
Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het aangekondig dat die nuwe konsepriglyne vir die verskeping van lewendehawe vir kommentaar beskikbaar is.
Read More
- 16 April 2021
- Senwes
- 2338
Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het ʼn uitbreking van voëlgriep op ʼn kommersiële lêhoenderplaas naby Ekurhuleni in Gauteng bevestig.
Read More
- 13 April 2021
- Senwes
- 3700
“Die swerms wat ons nou sien, is ordentlike swerms, die massiewe swerms kom nog.” So meen dr Gerhard Verdoorn, bedryfsbestuurder by CropLife SA, na aanleiding van die sprinkaanswerms wat tans in die Karoo voorkom.
Read More
- 12 April 2021
- Senwes
- 2067
Die onlangse skerp styging in brandstofpryse het ʼn beduidende impak op die landbouwaardeketting met die gevolg dat Jan Publiek homself sal moet staal om eersdaags meer vir sy mandjie kos te betaal.
Read More
- 08 April 2021
- Senwes
- 2226
Die Pick n Pay-winkelgroep het aangekondig dat hy nie sy winsgrens op knoffel en gemmer binnekort verder sal verhoog nie
Read More
- 01 April 2021
- Senwes
- 2927
Senwes Equipment is proud to announce that going forward, its product offering – as well as that of its mechanisation partner JDI, will now also include the newly launched John Deere Construction & Forestry Equipment range.
Read More
- 30 March 2021
- Senwes
- 2228
Die Automobiel-Assosiasie (AA) is van mening dat die regering nie langer die gevolge van ernstige stygings in brandstofpryse kan ignoreer nie, en daarom dringend moet besin oor die toenemende druk wat op verbruikers geplaas word te midde van al groterwordende finansiële uitdagings.
Read More
- 29 March 2021
- Senwes
- 2000
Die tamatieprodusent ZZ2 het aangedui dat tamaties teen die Paasnaweek nie net meer geredelik beskikbaar sal wees nie, maar ook meer bekostigbaar sal wees.
Read More
- 24 March 2021
- Senwes
- 3400
Almal is dit eens: die Suid-Afrikaanse padinfrastruktuur laat veel te wense oor. Dit is veral provinsiale en plaaslike paaie wat motoriste met die hande in die hare laat, meer nog na goeie reënneerslae.
Read More
- 24 March 2021
- Senwes
- 2409
Wat is groen van kleur met ʼn gladde skil en naastenby so groot soos ʼn druiwekorrel? ʼn Kiwibessie, natuurlik.
Read More
- 24 March 2021
- Senwes
- 2164
Die Suid-Afrikaanse granaatbedryf beleef tans ʼn bloeiseisoen, maar die ontwrigting wat deur die Covid-19-afsonderingstydperk op uitvoerhawens veroorsaak is, dreig om die opgewondenheid oor dié positiewe groei te demp.
Read More
- 16 March 2021
- Senwes
- 2726
Die pad na voedselsekerheid in Afrika loop straks langs ʼn inheemse vrugteboom.
Read More
- 15 March 2021
- Senwes
- 2380
Voerkraaleienaars is dit eens dat gesonde speenkalwers uit goed versorgde kuddes oor die algemeen beter presteer.
Read More
- 11 March 2021
- Senwes
- 2689
“Volhoubare waardetoevoeging vind nie in isolasie plaas nie, en daarom is dit belangrik dat besigheidslui as’t ware vanuit hul onderskeie operasionele loopgrawe na mekaar sal uitreik en sáám na werkbare oplossings vir die land se verskeie uitdagings soek.”
Read More
- 09 March 2021
- Senwes
- 3003
Die beskikbaarheid van ʼn doeltreffende entstof teen snotsiekte sal ʼn groot mylpaal wees in die bestryding van hierdie verwoestende siekte wat ʼn ernstige probleem vir die veebedryf in Suid-Afrika geword het.
Read More
- 09 March 2021
- Senwes
- 2079
Volgens die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie is daar nie net meer trekkers in Februarie 2021 as in dieselfde tydperk verlede jaar verkoop nie, maar is trekkerverkope ook op ʼn jaargrondslag hoër.
Read More
- 09 March 2021
- Senwes
- 1845
Na afloop van die bogemiddelde reënval wat reeds hierdie seisoen oor groot dele van die somergraangebied aangeteken is, word produsente gemaan om op die uitkyk te wees vir die voorkoms van stambreek.
Read More
- 09 March 2021
- Senwes
- 2315
Hortgro, die Suid-Afrikaanse organisasie vir sagtevrugteprodusente, het onlangs ʼn vennootskap met verskeie Britse kleinhandelaars gesluit ten einde verkope te bevorder en om die gesondheidsvoordele van dié vrugte aan groter wêreldmarkte bekend te stel.
Read More
- 08 March 2021
- Senwes
- 2516
Daar is straks goeie nuus op die kaarte vir vuurwapeneienaars wie se lisensies verstryk het
Read More
- 08 March 2021
- Senwes
- 1715
Die Suid-Afrikaanse wildbedryf sukkel steeds om uit die skadu van die koronaviruspandemie te beweeg, en bedryfsrolspelers is van mening dat drastiese ingrypings nodig is om die bedryf weer op koers te kry.
Read More
- 08 March 2021
- Senwes
- 1692
Die Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskap verteenwoordig ʼn besondere platform vanwaar uitnemendheid in die suiwelbedryf bevorder én gevier kan word.
Read More
- 03 March 2021
- Senwes
- 2168
Desondanks die feit dat veediefstal volgens die 2020/21 nasionale misdaadstatistieke met 6,9% afgeneem het, hou hierdie oortreding steeds ernstige implikasies vir die totale waardeketting in.
Read More
- 01 March 2021
- Senwes
- 6560
Die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa) raai alle veeboere aan om op hul hoede te wees vir haarwurm nadat dié veesiekte in al nege provinsies aangemeld is.
Read More
- 01 March 2021
- Senwes
- 1967
Die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie (Savpo) het sy kommer uitgespreek oor die toename in bevestigde gevalle van Afrika-varkpes (AVP) regoor die land.
Read More
- 01 March 2021
- Senwes
- 2070
Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPV) het by die kommissie vir internasionale handelsadministrasie (Itac) aansoek gedoen vir die heffing van teenstortingstariewe op ingevoerde hoendervleis uit lande soos Brasilië, Denemarke, Ierland, Pole en Spanje.
Read More
- 25 February 2021
- Senwes
- 10186
Luidens Statistiek Suid-Afrika se nuutste werkloosheidsyfer vir die vierde kwartaal van 2020, het die Covid-19-pandemie en gepaardgaande inperkings 1,397 miljoen mense hul werk gekos.
Read More
- 24 February 2021
- Senwes
- 2069
Graan SA se virtuele jaarkongres vind plaas op 3 en 4 Maart 2021.
Read More
- 23 February 2021
- Senwes
- 2048
Die biosekuriteitsmaatreëls wat deur die Landbouprodukte-agenteraad (APAC) voorgeskryf word, het ʼn tweeledige doel.
Read More
- 19 February 2021
- Senwes
- 3501
Produsente in die Noord-Kaap hou hul asems op vir skade aan hul somergraanoeste na ʼn sprinkaanplaag in die omgewing van Kimberley tot by Douglas, Hopetown, Britstown, De Aar en Upington uitgebreek het.
Read More
- 19 February 2021
- Senwes
- 1841
Die minister van menslike nedersettings, water en sanitasie, Lindiwe Sisulu, sê haar departement is slaggereed om transformasie in die watersektor te fasiliteer.
Read More
- 19 February 2021
- Senwes
- 2059
Die wolmark vertoon tans gunstig, en het op die mees onlangse veiling op R165,76 per kilogram gesluit – ʼn verhoging van 4,1%. Dié opwaartse neiging word toegeskryf aan ʼn verbeterde belangstelling en vraag na goeie kwaliteit Merino-wol.
Read More
- 18 February 2021
- Senwes
- 2191
Dit is nog lank nie tyd om jou reënjas en waterstewels weg te pak nie, aldus die onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg.
Read More
- 17 February 2021
- Senwes
- 2317
Alle aanduidings is dat die brandstofprys weer volgende maand kan styg, alhoewel die styging nie so groot sal wees as wat dit in Februarie was nie.
Read More
- 17 February 2021
- Senwes
- 2157
Die Gautengse department van landbou en plaaslike ontwikkeling maan varkboere en veral kleinboere om biosekuriteit toe te pas ten einde die Afrika-varkpesvirus te voorkom.
Read More