Weke nadat president Cyril Rampahosa gesê het dat adviseurs werk aan ʼn plan om die land se kragkrisis op te los, is dié plan op 25 Julie 2022 bekend gestel.
Read More
The University of the Free State (UFS) has formed a partnership with ZZ2 – a well-known South African farming and fresh produce company. The partnership includes the establishment of a company, FreeFarm Innovation, as a vehicle for combined outputs of the university and ZZ2’s diverse, but complementary capabilities, skills, and resources.
Read More
Na breedvoerige gesprekvoering het Graan SA en Alfa reeds in 2019 besluit om hande te vat en ʼn nuwe ekspo op die landboukalender te plaas. COVID-19 het egter dié planne vir twee jaar op ys geplaas.
Read More
Belanghebbendes het 30 dae om kommentaar te lewer op die staat se wildsvleisstrategie. Hierdie strategie en toepassingsplan vir ʼn formele wildsvleisstrategie is gister (18 Julie 2022) deur Barbara Creecy, minister van bosbou, visserye en omgewingsake, in die Staatskoerant (47024, kennisgewing no. 2293) gepubliseer.
Read More
Ondanks verskeie uitdagings in die pluimvee-en lewendehawebedryf was voerverkope van April verlede jaar tot Maart vanjaar op ʼn jaargrondslag 2,2% hoër.
Read More
Due to the dramatic increase in African Horse Sickness (AHS) cases in the AHS infected (endemic) zone of the country over the last several months, many areas have been closed for direct movement into the AHS controlled area of the Western Cape.
Read More
Die brandseisoen in die sentrale binneland is in volle swang, met veld- en struktuurbrande wat reeds in verskeie gebiede in Noordwes verwoesting saai. Eric Stoch, voorsitter van die Noordwes-sambreelbrandbeskermingsvereniging (NWUFPA), sê vier lewens is reeds hierdie jaar weens brandverwante voorvalle geëis en plantegroei is vernietig.
Read More
Die Melkprodusente-organisasie (MPO) in die Oos-Kaap sal op 23 en 24 September vanjaar die land se eerste volwaardige melkfees aanbied.
Read More
An exceptionally good agricultural production and commodity price cycle, together with the unlocking of synergies from recent merger transactions and the reorganisation of the business model of the group, resulted in record results for the financial year.
Read More
Met die uitdagings wat beurtkrag aan die land se ekonomie en spesifiek aan landbou stel, verduidelik Pieter Malan, uitvoerende bestuurder: Grainlink Bedryf hoe dié besigheidseenheid die kwessie rondom kragonderbrekings hanteer ten einde ʼn kwaliteit diens aan klante te lewer.
Read More
ʼn Nasionale werkskomitee, bestaande uit 15 belanghebbendes binne die landbou en landelike veiligheid, is in die lewe geroep om toesig te hou oor landelike veiligheid, misdaadvoorkoming en die uitvoering van die landelike veiligheidstrategie.
Read More
Daar is lig aan die einde van die tonnel vir die Suid-Afrikaanse lewendehawe-en wildbedryf wat ʼn voortdurende stryd het om aan internasionale vereistes te voldoen.
Read More
The deadline for applications for the 2023-2024 rendition of the Senwes Graduate Programme is fast approaching and all graduates are invited to apply before 31 July 2022. If you are looking for a stimulating, rewarding, learning and growth experience – that allows you to experience the #BestOfBothWorlds - then this 12-month development programme is the perfect fit.
Read More
Suid-Afrika sal teen 2040 reeds 50% meer toegerus wees met waterstof-en koolstofvrye stelsels wat hernubare energie optimaal benut as dit van mnr. André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, afhang.
Read More
Senwes breaks new ground through the acquisition of three John Deere agencies in East Germany namely Schlieper für Landmaschinen GmbH (Schlieper), Landmaschinen Vertrieb Deuben GmbH (LVD) and Bartling Landtechnik GmbH Hohenseefeld (Bartling Hohenseefeld).
Read More
Despite rising prices, South Africans continue to add more meat on their plates, while vegetable consumption has dwindled slightly.
Read More
Hoewel die polisie se nuutste misdaadstatistieke daarop dui dat veediefstal met ʼn geringe 2,5% gestyg het, meen veeboere dit het met veel meer toegeneem.
Read More
Spesifieke ingrypings in die dieselrabatstelsel is ʼn volhoubare opsie om die impak van brandstofprysstygings op voedselinflasie te versag, meen Kulani Siweya, hoofekonoom van Agri SA.
Read More
The South African Weather Service (SAWS) issued the following Seasonal Climate Watch for the period May to September 2022.
Read More
Are you a new graduate looking to start your career in a dynamic corporate environment that is fast-paced and vibrant, but will still give you that hometown feeling? Then the Senwes Graduate Programme is definitely for you!
Read More
Die waterreserwes vir die wintermaande lyk goed in Suid-Afrika se drie mees noordelike provinsies.
Read More
Suid-Afrikaners is geneties geprogrammeer om geleenthede te identifiseer en daarop te reageer en meer nog as dit ten goede kan wees vir die groter samelewing. Medemenslikheid en hoop is immers twee kommoditeite wat altyd in aanvraag is.
Read More
Die Noordwes Rooivleisprodusente-organisasie (NWRPO) het op 25 Mei 2022 hul jaarlikse kongres by Senwes se hoofkantoor in Klerksdorp aangebied met die tema: Gefokus en toekomsgerig.
Read More
Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) het in sy vierde skatting vir somergewasse van die 2022-siesoen die produksieskatting van sojabone met 44 850 ton of 2,38% tot 1,93 miljoen ton opwaarts aangepas. Die geskatte oppervlakte van sojabone is 925 300 hektaar en die verwagte opbrengs is 2,09 ton per hektaar.
Read More
Met die La Niña-stelsel wat steeds sterk is vir hierdie tyd van die jaar, bly die risiko van neerslae voor en tydens strooptyd redelik groot tot ongeveer die begin van Julie, meen Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
As direkteur van die Griffon-gifinligtingsentrum en konsultant van die Suid-Afrikaanse Dieregesondheidsvereniging (SADGV), glo dr Gerhard Verdoorn dat ’n veearts iemand is wat kuddegesondheid op ‘n plaas help verseker, en daarop ingestel moet wees om produsente bewus te maak van die gevare van onwettige veemiddels op die plaas.
Read More
Na ʼn afwesigheid van twee jaar is #Nampo2022 iets van die verlede en in die spreekwoordelike sakkie. Vanjaar het meer as 60 000 mense dié landbouskouspel in Bothaville bygewoon en volgens Du Toit Wessels, assistent bestuurder: Nampo en Bemarking, is alle verwagtinge oortref.
Read More
Die nuwe grense van die bek-en-klouseer beheergebied is onlangs in die Staatskoerant gepubliseer. Dié nuwe grense is onder die Dieregesondheidswet 35 van 1984 afgekondig en vergroot die bestaande beheergebied in KwaZulu-Natal en Limpopo.
Read More
Volgens Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, is dit tans onseker of die reën wat vir volgende week voorspel word, wel gaan realiseer.
Read More
Op die kort termyn het reënvaltoestande verswak vir veral die eerste tot middelste deel van Meimaand, aldus Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige. Dit volg nadat aanvanklike voorspellings redelike hoeveelhede reën en bewolkte toestande getoon het.
Read More
Een uit elke vyf produsente tussen die ouderdom van 30 en 45 jaar beoog om binne die volgende tien jaar hul boerdery te verlaat en uit die bedryf te tree.
Read More
Terwyl die prys van petrol in Meimaand effens daal, moet verbruikers hul staal teen die jongste prysverhoging van diesel, paraffien en gas.
Read More
Belanghebbendes in die rooivleisbedryf het tot en met 6 Mei die geleentheid om kommentaar te lewer op voorstelle vir ʼn nuwe statutêre heffing vir die bedryf.
Read More
“Dit is voorwaar die beurt van die jonger geslag boere om nie net hul passie vir landbou te deel nie, maar ook te wys hoe voortreflik hul dié roeping kan uitvoer. As ek om my rondkyk dan raak ek opgewonde oor die toekoms.”
Read More
- 29 April 2022
- Senwes
- 1014
Veeartse lewer belangrike bydraes tot die gesondheid van diere, mense en die omgewing, en Wêreld Veeartsenydag op 30 April is die perfekte tyd om hul rol in ons gemeenskappe en die wêreld as geheel te vier.
Read More
Dit blyk dat bek-en-klouseer in hierdie stadium tot slegs tien plase beperk is, en dat dit nie die afgelope tyd verder versprei het nie.
Read More
- 21 April 2022
- Senwes
- 1713
Shareholders of Senwes Limited (”Senwes”) are hereby advised that a reasonable degree of certainty exists that the normalised headline earnings for the 12 months ended 30 April 2022 will be materially higher and are expected to be approximately 55% (fifty five percent) higher than the previous comparable period.
Read More
- 21 April 2022
- Senwes
- 1098
Die gemiddelde vlakke van damme in die Vrystaat staan tans op 106,9%, aldus Sputnik Ratau, woordvoerder van die departement van water en sanitasie.
Read More
- 20 April 2022
- Senwes
- 1137
Redelike swaar neerslae van 30 mm en meer kan vanaf 24 April af oor die grootste deel van die somerreënstreek uitsak. So meen Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
- 19 April 2022
- Senwes
- 1076
Die oorstromings in KwaZulu-Natal eis sy tol in die landbousektor en volgens die provinsie se landbou-unie, Kwanalu, gaan die groot skade wat aan infrastruktuur veroorsaak is waarskynlik langtermyn gevolge vir die bedryf inhou.
Read More
- 13 April 2022
- Senwes
- 1637
Laboratoriumtoetse bevestig dat daar nou amptelik 56 uitbrekings van bek-en-klouseer regoor die Vrystaat, KwaZulu-Natal, Limpopo, Noordwes en Gauteng voorkom.
Read More
- 13 April 2022
- Senwes
- 1180
Swaar reën kan oor die Paasnaweek en volgende week oor dele van die somerreëngebied voorkom sê Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
ʼn Stemboodskap wat die rondte doen en beweer dat ʼn noodtoestand weens die uitbreking van bek-en-klouseer moontlik aangekondig sal word, is onwaar en moet geïgnoreer word.
Read More
- 11 April 2022
- Senwes
- 1011
Gegewe die situasie tussen Oekraïne en Rusland en die gevolglike hoë wêreldpryse van kos en ander landbouprodukte, kan die Suid-Afrikaanse landbousektor waarskynlik in reële terme vir ʼn derde agtereenvolgende jaar in 2022 groei aanteken.
Read More
- 08 April 2022
- Senwes
- 1180
Die Suid-Afrikaanse weerdiens voorspel ʼn nat en koue naweek vir die sentrale en suidoostelike gedeeltes van die land.
Read More
- 07 April 2022
- Senwes
- 1210
Die Suid-Afrikaanse Spesiale Risikoversekeringsvereniging (Sasria) het ʼn nuwe graderingskategorie vir landbouvoertuie, A1, aangekondig wat op 1 Augustus 2022 in werking sal tree. Dié aankondiging kan vir boere welkome finansiële verligting bring.
Read More
- 06 April 2022
- Senwes
- 1232
ʼn Atlantiese hoogdrukstelsel wat vanuit die suide ooswaarts oor Suid-Afrika beweeg, sal van Dinsdag tot Vrydag koel tot koue toestande veroorsaak.
Read More
Desondanks die verlaging in die algemene brandstofheffing sal die prys van diesel en ander brandstof op 6 April styg.
Read More
- 05 April 2022
- Senwes
- 1405
Na meer as twee jaar het President Cyril Ramaphosa die ramptoestand vir die Covid-19-pandemie opgehef. Dié ramptoestand is op 15 Maart 2020 ingestel.
Read More
- 04 April 2022
- Senwes
- 1101
Dieregesondheidsowerhede het die eerste voorval van bek-en-klouseer in Gauteng bevestig. Die vermoede bestaan dat een of meer diere wat op ʼn veeveiling in Potchefstroom, Noordwes, gekoop is verantwoordelik is vir dié bevestigde geval.
Read More
- 04 April 2022
- Senwes
- 1252
ʼn Dringende openbare bespreking oor bek-en-klouseer vind op Donderdag, 5 April, op Nampopark plaas. Dit volg nadat hierdie aansteeklike, aanmeldbare en ekonomies belangrike siekte onlangs in Noordwes bevestig is.
Read More
- 01 April 2022
- Senwes
- 1098
Die Mededingingskommissie het met ʼn ondersoek begin na die mark vir vars produkte om te kyk of daar kenmerke in die waardeketting is wat mededingendheid verminder, verhinder of verwring.
Read More
Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) het die verwagte oesgrootte van die vernaamste somergewasse opwaarts aangepas.
Read More
- 29 March 2022
- Senwes
- 1166
ʼn Sesjarige Brahmanbul is op Saterdag, 26 Maart, in Limpopo vir die rekordprys van R1 miljoen opgeveil.
Read More
- 24 March 2022
- Senwes
- 1363
Statistieke Suid-Afrika (SSA) het bekend gemaak dat inflasie gedurende Februarie op 5,7% vasgestel is. Dit is dieselfde as in Januarie, en teen die verwagting dat inflasie tot 5,8% of meer sou styg.
Read More
- 24 March 2022
- Senwes
- 1147
Desondanks die koeler dae wat onlangs oor dele van Suid-Afrika voorgekom het, word hoë temperature en nog reën tot einde Maart oor dele van die land verwag aldus Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
- 23 March 2022
- Senwes
- 1260
Suid-Afrika is by ʼn waterskeidingsoomblik wat die nasionale staat van inperking betref, en gaan die derde jaar van die pandemie meer hoopvol as ooit binne.
Read More
- 22 March 2022
- Senwes
- 2025
“Vir ons as individue is dit onmoontlik om self die toerusting aan te skaf om die paaie te skraap en om die rede het ons groot waardering vir die werk wat gedoen word. Ons kan nou met ʼn geruste hart silo toe ry en dit is my wens dat dié projek selfs nog meer plekke sal bereik en nog meer produsente sal baat.”
Read More
- 22 March 2022
- Senwes
- 1020
Die voorkoms van bek-en-klouseer op twee private plase naby Potchefstroom in Noordwes het die rooivleisbedryf ʼn harde slag toegedien.
Read More
- 11 March 2022
- Senwes
- 1433
Die Valsrivier Bonsmara Telers het onlangs hul eerste vleisbeesinligtingsdag in Bothaville aangebied.
Read More
- 11 March 2022
- Senwes
- 1197
Die gesloer van tot meer as twee jaar met die hernuwing van bestaande vuurwapenlisensies, die uitreiking van bevoegdheidsertifikate en nuwe vuurwapenlisensies knou die wildbedryf in die algemeen en die jagbedryf in die besonder, en frustreer jagters wat nuwe vuurwapens gekoop het.
Read More
Graan SA en ander belanghebbendes sal in die komende weke met verskeie maatskappye vergader oor die erge tekort aan kanolasaad in Suid-Afrika.
Read More
- 08 March 2022
- Senwes
- 1233
Die Sandgrondontwikkelingskomitee (SOK) se jaarlikse inligtingsdag het vanjaar op 4 Maart plaasgevind en het tydens die geleentheid proefresultate in verskillende produksiepraktyke gedeel.
Read More
- 08 March 2022
- Senwes
- 1641
Terwyl die span van Graan SA wag om terugvoer te kry van die regering oor sy aansoek om die Nampo-oesdag 2022 aan te bied, het die organisasie aangekondig dat dié oesdagprogram vanjaar oor vyf dae sal strek.
Read More
- 03 March 2022
- Senwes
- 2211
“Ons het nie die luukse om vir twee tot drie jaar oor die dilemma van kunsmispryse te praat nie, ons beleef ʼn krisis en ons moet dadelik tot aksie oorgaan!”
Read More
- 01 March 2022
- Senwes
- 1057
Meer as 900 suiwelprodukte het vanjaar in die 2022 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe, die grootste en oudste suiwelkompetisie in Afrika, meegeding.
Read More
- 01 March 2022
- Senwes
- 1181
Weermodelle dui tans aan dat die La Niña -stelsel nog tot April en selfs Mei verantwoordelik kan wees vir gemiddelde tot bogemiddelde reën oor die somerreëngebied.
Read More
- 28 February 2022
- Senwes
- 1560
After the successful approval of the merger between the Senwes and the Suidwes Group during 2020, Senwes is currently in the second year of three years emanating from the merger approval conditions in terms of which Senwes is required to extent material financial assistance to black farmers.
Read More
- 28 February 2022
- Senwes
- 1179
Die prys van petrol en diesel styg eerskomende Woensdag met tot R1,48 per liter, wat dit een van die grootste stygings die afgelope twee jaar maak.
Read More
- 24 February 2022
- Senwes
- 1258
Die minister van finansies, Enoc Godongwana meen hy is glad nie paniekbevange nie en glo dat die land oor die vermoë beskik om dinge ten goede om te keer. Die 2022-begroting wat ter tafel gelê is, is een wat reageer op die land se onmiddellike behoeftes en om te bou op die toekoms.
Read More
- 23 February 2022
- Senwes
- 1012
A flourish of new auctioneers has established themselves across the agricultural industry largely as a result of the largescale move to digital platforms during the Covid-19 pandemic.
Read More
- 21 February 2022
- Senwes
- 1085
Misdaad soos veediefstal gaan nie ophou nie, maar samewerking kan begin om ʼn verskil in die golf te maak sê Isabel Kruger van die Vrystaatse veediefstalvoorkomingsforum.
Read More
- 21 February 2022
- Senwes
- 1457
It was in 2004 when Minister Didiza was in the same position as she is in now, that the first protocol for the shipment of citrus fruit from South Africa to the Peoples Republic of China was signed.
Read More
- 18 February 2022
- Senwes
- 1756
Die onlangse goeie reën in die Noord-Kaap het weer wydverspreide uitbrekings van bruinsprinkane in die provinsie tot gevolg gehad het.
Read More
- 16 February 2022
- Senwes
- 1269
Die produksie van Wagyu-vleis het die afgelope jaar met 90% toegeneem.
Read More
- 16 February 2022
- Senwes
- 1116
Die Landbousakekamer Agbiz het die onlangse staatsrede aangeprys en is gereed om saam met die regering te werk ten einde inklusiewe groei te bewerkstellig.
Read More
- 09 February 2022
- Senwes
- 1441
Gedurende Januarie vanjaar is 20% meer trekkers verkoop in vergeleke met Januarie verlede jaar.
Read More
- 07 February 2022
- Senwes
- 1282
Die goeie neerslae wat die afgelope ruk oor die meeste provinsies uitgesak het bied gunstige toestande vir die voorkoms van die Asiese vrugtevlieg (Bactrocera invadens).
Read More
- 03 February 2022
- Senwes
- 1639
Dit gaan ʼn sopnat Februarie wees oor die sentrale tot oostelike dele van die land, met moontlike vloedtoestande oor die noordelike dele van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Gauteng en die suidelike dele van Limpopo.
Read More
- 03 February 2022
- Senwes
- 1342
Die prys van tamaties het oor die afgelope ruk sodanig gestyg dat die jaar-tot-jaar styging op 41% gerealiseer het.
Read More