Een uit elke vyf produsente tussen die ouderdom van 30 en 45 jaar beoog om binne die volgende tien jaar hul boerdery te verlaat en uit die bedryf te tree.
Read More
Terwyl die prys van petrol in Meimaand effens daal, moet verbruikers hul staal teen die jongste prysverhoging van diesel, paraffien en gas.
Read More
Belanghebbendes in die rooivleisbedryf het tot en met 6 Mei die geleentheid om kommentaar te lewer op voorstelle vir ʼn nuwe statutêre heffing vir die bedryf.
Read More
“Dit is voorwaar die beurt van die jonger geslag boere om nie net hul passie vir landbou te deel nie, maar ook te wys hoe voortreflik hul dié roeping kan uitvoer. As ek om my rondkyk dan raak ek opgewonde oor die toekoms.”
Read More
- 29 April 2022
- Senwes
- 1014
Veeartse lewer belangrike bydraes tot die gesondheid van diere, mense en die omgewing, en Wêreld Veeartsenydag op 30 April is die perfekte tyd om hul rol in ons gemeenskappe en die wêreld as geheel te vier.
Read More
Dit blyk dat bek-en-klouseer in hierdie stadium tot slegs tien plase beperk is, en dat dit nie die afgelope tyd verder versprei het nie.
Read More
- 21 April 2022
- Senwes
- 1713
Shareholders of Senwes Limited (”Senwes”) are hereby advised that a reasonable degree of certainty exists that the normalised headline earnings for the 12 months ended 30 April 2022 will be materially higher and are expected to be approximately 55% (fifty five percent) higher than the previous comparable period.
Read More
- 21 April 2022
- Senwes
- 1099
Die gemiddelde vlakke van damme in die Vrystaat staan tans op 106,9%, aldus Sputnik Ratau, woordvoerder van die departement van water en sanitasie.
Read More
- 20 April 2022
- Senwes
- 1138
Redelike swaar neerslae van 30 mm en meer kan vanaf 24 April af oor die grootste deel van die somerreënstreek uitsak. So meen Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
- 19 April 2022
- Senwes
- 1077
Die oorstromings in KwaZulu-Natal eis sy tol in die landbousektor en volgens die provinsie se landbou-unie, Kwanalu, gaan die groot skade wat aan infrastruktuur veroorsaak is waarskynlik langtermyn gevolge vir die bedryf inhou.
Read More
- 13 April 2022
- Senwes
- 1637
Laboratoriumtoetse bevestig dat daar nou amptelik 56 uitbrekings van bek-en-klouseer regoor die Vrystaat, KwaZulu-Natal, Limpopo, Noordwes en Gauteng voorkom.
Read More
- 13 April 2022
- Senwes
- 1180
Swaar reën kan oor die Paasnaweek en volgende week oor dele van die somerreëngebied voorkom sê Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
ʼn Stemboodskap wat die rondte doen en beweer dat ʼn noodtoestand weens die uitbreking van bek-en-klouseer moontlik aangekondig sal word, is onwaar en moet geïgnoreer word.
Read More
- 11 April 2022
- Senwes
- 1011
Gegewe die situasie tussen Oekraïne en Rusland en die gevolglike hoë wêreldpryse van kos en ander landbouprodukte, kan die Suid-Afrikaanse landbousektor waarskynlik in reële terme vir ʼn derde agtereenvolgende jaar in 2022 groei aanteken.
Read More
- 08 April 2022
- Senwes
- 1180
Die Suid-Afrikaanse weerdiens voorspel ʼn nat en koue naweek vir die sentrale en suidoostelike gedeeltes van die land.
Read More
- 07 April 2022
- Senwes
- 1210
Die Suid-Afrikaanse Spesiale Risikoversekeringsvereniging (Sasria) het ʼn nuwe graderingskategorie vir landbouvoertuie, A1, aangekondig wat op 1 Augustus 2022 in werking sal tree. Dié aankondiging kan vir boere welkome finansiële verligting bring.
Read More
- 06 April 2022
- Senwes
- 1232
ʼn Atlantiese hoogdrukstelsel wat vanuit die suide ooswaarts oor Suid-Afrika beweeg, sal van Dinsdag tot Vrydag koel tot koue toestande veroorsaak.
Read More
Desondanks die verlaging in die algemene brandstofheffing sal die prys van diesel en ander brandstof op 6 April styg.
Read More
- 05 April 2022
- Senwes
- 1405
Na meer as twee jaar het President Cyril Ramaphosa die ramptoestand vir die Covid-19-pandemie opgehef. Dié ramptoestand is op 15 Maart 2020 ingestel.
Read More
- 04 April 2022
- Senwes
- 1101
Dieregesondheidsowerhede het die eerste voorval van bek-en-klouseer in Gauteng bevestig. Die vermoede bestaan dat een of meer diere wat op ʼn veeveiling in Potchefstroom, Noordwes, gekoop is verantwoordelik is vir dié bevestigde geval.
Read More
- 04 April 2022
- Senwes
- 1253
ʼn Dringende openbare bespreking oor bek-en-klouseer vind op Donderdag, 5 April, op Nampopark plaas. Dit volg nadat hierdie aansteeklike, aanmeldbare en ekonomies belangrike siekte onlangs in Noordwes bevestig is.
Read More
- 01 April 2022
- Senwes
- 1098
Die Mededingingskommissie het met ʼn ondersoek begin na die mark vir vars produkte om te kyk of daar kenmerke in die waardeketting is wat mededingendheid verminder, verhinder of verwring.
Read More
Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) het die verwagte oesgrootte van die vernaamste somergewasse opwaarts aangepas.
Read More
- 29 March 2022
- Senwes
- 1166
ʼn Sesjarige Brahmanbul is op Saterdag, 26 Maart, in Limpopo vir die rekordprys van R1 miljoen opgeveil.
Read More
- 24 March 2022
- Senwes
- 1363
Statistieke Suid-Afrika (SSA) het bekend gemaak dat inflasie gedurende Februarie op 5,7% vasgestel is. Dit is dieselfde as in Januarie, en teen die verwagting dat inflasie tot 5,8% of meer sou styg.
Read More
- 24 March 2022
- Senwes
- 1147
Desondanks die koeler dae wat onlangs oor dele van Suid-Afrika voorgekom het, word hoë temperature en nog reën tot einde Maart oor dele van die land verwag aldus Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
- 23 March 2022
- Senwes
- 1260
Suid-Afrika is by ʼn waterskeidingsoomblik wat die nasionale staat van inperking betref, en gaan die derde jaar van die pandemie meer hoopvol as ooit binne.
Read More
- 22 March 2022
- Senwes
- 2025
“Vir ons as individue is dit onmoontlik om self die toerusting aan te skaf om die paaie te skraap en om die rede het ons groot waardering vir die werk wat gedoen word. Ons kan nou met ʼn geruste hart silo toe ry en dit is my wens dat dié projek selfs nog meer plekke sal bereik en nog meer produsente sal baat.”
Read More
- 22 March 2022
- Senwes
- 1020
Die voorkoms van bek-en-klouseer op twee private plase naby Potchefstroom in Noordwes het die rooivleisbedryf ʼn harde slag toegedien.
Read More
- 11 March 2022
- Senwes
- 1433
Die Valsrivier Bonsmara Telers het onlangs hul eerste vleisbeesinligtingsdag in Bothaville aangebied.
Read More
- 11 March 2022
- Senwes
- 1197
Die gesloer van tot meer as twee jaar met die hernuwing van bestaande vuurwapenlisensies, die uitreiking van bevoegdheidsertifikate en nuwe vuurwapenlisensies knou die wildbedryf in die algemeen en die jagbedryf in die besonder, en frustreer jagters wat nuwe vuurwapens gekoop het.
Read More
Graan SA en ander belanghebbendes sal in die komende weke met verskeie maatskappye vergader oor die erge tekort aan kanolasaad in Suid-Afrika.
Read More
- 08 March 2022
- Senwes
- 1233
Die Sandgrondontwikkelingskomitee (SOK) se jaarlikse inligtingsdag het vanjaar op 4 Maart plaasgevind en het tydens die geleentheid proefresultate in verskillende produksiepraktyke gedeel.
Read More
- 08 March 2022
- Senwes
- 1641
Terwyl die span van Graan SA wag om terugvoer te kry van die regering oor sy aansoek om die Nampo-oesdag 2022 aan te bied, het die organisasie aangekondig dat dié oesdagprogram vanjaar oor vyf dae sal strek.
Read More
- 03 March 2022
- Senwes
- 2212
“Ons het nie die luukse om vir twee tot drie jaar oor die dilemma van kunsmispryse te praat nie, ons beleef ʼn krisis en ons moet dadelik tot aksie oorgaan!”
Read More
- 01 March 2022
- Senwes
- 1057
Meer as 900 suiwelprodukte het vanjaar in die 2022 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe, die grootste en oudste suiwelkompetisie in Afrika, meegeding.
Read More
- 01 March 2022
- Senwes
- 1181
Weermodelle dui tans aan dat die La Niña -stelsel nog tot April en selfs Mei verantwoordelik kan wees vir gemiddelde tot bogemiddelde reën oor die somerreëngebied.
Read More
- 28 February 2022
- Senwes
- 1560
After the successful approval of the merger between the Senwes and the Suidwes Group during 2020, Senwes is currently in the second year of three years emanating from the merger approval conditions in terms of which Senwes is required to extent material financial assistance to black farmers.
Read More
- 28 February 2022
- Senwes
- 1179
Die prys van petrol en diesel styg eerskomende Woensdag met tot R1,48 per liter, wat dit een van die grootste stygings die afgelope twee jaar maak.
Read More
- 24 February 2022
- Senwes
- 1258
Die minister van finansies, Enoc Godongwana meen hy is glad nie paniekbevange nie en glo dat die land oor die vermoë beskik om dinge ten goede om te keer. Die 2022-begroting wat ter tafel gelê is, is een wat reageer op die land se onmiddellike behoeftes en om te bou op die toekoms.
Read More
- 23 February 2022
- Senwes
- 1013
A flourish of new auctioneers has established themselves across the agricultural industry largely as a result of the largescale move to digital platforms during the Covid-19 pandemic.
Read More
- 21 February 2022
- Senwes
- 1085
Misdaad soos veediefstal gaan nie ophou nie, maar samewerking kan begin om ʼn verskil in die golf te maak sê Isabel Kruger van die Vrystaatse veediefstalvoorkomingsforum.
Read More
- 21 February 2022
- Senwes
- 1457
It was in 2004 when Minister Didiza was in the same position as she is in now, that the first protocol for the shipment of citrus fruit from South Africa to the Peoples Republic of China was signed.
Read More
- 18 February 2022
- Senwes
- 1756
Die onlangse goeie reën in die Noord-Kaap het weer wydverspreide uitbrekings van bruinsprinkane in die provinsie tot gevolg gehad het.
Read More
- 16 February 2022
- Senwes
- 1269
Die produksie van Wagyu-vleis het die afgelope jaar met 90% toegeneem.
Read More
- 16 February 2022
- Senwes
- 1116
Die Landbousakekamer Agbiz het die onlangse staatsrede aangeprys en is gereed om saam met die regering te werk ten einde inklusiewe groei te bewerkstellig.
Read More
- 09 February 2022
- Senwes
- 1442
Gedurende Januarie vanjaar is 20% meer trekkers verkoop in vergeleke met Januarie verlede jaar.
Read More
- 07 February 2022
- Senwes
- 1282
Die goeie neerslae wat die afgelope ruk oor die meeste provinsies uitgesak het bied gunstige toestande vir die voorkoms van die Asiese vrugtevlieg (Bactrocera invadens).
Read More
- 03 February 2022
- Senwes
- 1639
Dit gaan ʼn sopnat Februarie wees oor die sentrale tot oostelike dele van die land, met moontlike vloedtoestande oor die noordelike dele van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Gauteng en die suidelike dele van Limpopo.
Read More
- 03 February 2022
- Senwes
- 1342
Die prys van tamaties het oor die afgelope ruk sodanig gestyg dat die jaar-tot-jaar styging op 41% gerealiseer het.
Read More
- 31 January 2022
- Senwes
- 1222
Oorblyfsels van die tropiese storm Ana sal na verwagting tot die einde van die week reën na dele van die Noord-Kaap bring.
Read More
- 31 January 2022
- Senwes
- 1471
Hoewel die oppervlakteskatting vir somergewasse weens baie reën laer is as die verwagtinge in Oktober verlede jaar, is dit steeds meer as wat baie kenners verwag het.
Read More
- 28 January 2022
- Senwes
- 1465
Die kleinveesiekte Peste des Petit Ruminants (PPR) is besig om stadig maar seker uit die noorde van Afrika suidwaarts te beweeg, en die gevaar wat dit vir Suid-Afrika inhou, moet nie onderskat word nie.
Read More
- 26 January 2022
- Senwes
- 1431
Ligter reënneerslae word in die komende weke oor die somerreënstreek verwag, terwyl neerslae in die tweede week van Februarie kan begin toeneem oor Noordwes, die Vrystaat, die suidelike dele van KwaZulu-Natal en die noordelike dele van die Oos-Kaap.
Read More
- 26 January 2022
- Senwes
- 1147
Mnr. Johan Dique, voormalige Groep Uitvoerende Beampte van Senwes en besigheidstrateeg, is op Maandag 25 Januarie 2022 oorlede.
Read More
- 25 January 2022
- Senwes
- 1214
Klink vanjaar op 2 Februarie om 20:00 ’n glasie en vier 363 jaar van Suid-Afrikaanse wynerfenis.
Read More
- 25 January 2022
- Senwes
- 1204
The Agricultural Research Council's (ARC) automatic weather station network recorded exceptionally high rainfall totals over a large part of the summer-grain production region between November 2021 and early January this year.
Read More
- 24 January 2022
- Senwes
- 1441
Toestande is gunstig vir ʼn uitbreking van slenkdalkoors en boere word gewaarsku om waaksaam te wees vir hierdie en ander veesiektes wat weens baie reën ʼn gevaar vir boere inhou.
Read More
- 20 January 2022
- Senwes
- 1381
Die verklaring van die talle oorstromings in die land tot ʼn nasionale ramp word deur Agri SA en sy affiliasies verwelkom.
Read More
- 18 January 2022
- Senwes
- 1341
Trekkerverkope van 660 eenhede in Desember is byna 44% meer as die 460 eenhede wat die vorige Desember verkoop is.
Read More
- 18 January 2022
- Senwes
- 1128
Luidens ʼn opname deur Agri Noordwes het die swaar reënneerslae wat sedert Desember in die provinsie voorgekom het, erge skade aan ongeveer 40% van die somergrane aangerig.
Read More
- 17 January 2022
- Senwes
- 1963
The South African lemon juice industry received notice on 6 January that Californian citrus juice producer Ventura Coastal had lodged a petition with the US Government, seeking antidumping duties against lemon juice concentrate from Brazil and South Africa.
Read More
- 14 January 2022
- Senwes
- 1253
“Ongemaklik en geskok.” Dit is die reaksie van Vrystaat Landbou in die lig van die drastiese verhogings in Sasria-tariewe wat vanaf 1 Februarie 2022 op sekere voertuie wat in die landbou gebruik word, in werking tree.
Read More
- 14 January 2022
- Senwes
- 1271
Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het, met onmiddellike effek, die hulpverligtingsprogram vir bestaansboere opgeskort.
Read More
- 14 January 2022
- Senwes
- 1280
The year 2021 was one of critical conversations about global agrifood systems – the processes and methods through which farming produces food. Following on the heels of the COVID-19 pandemic and a rise in global poverty, 2021 was a year for recovery and an urgent call to transform food systems if the world is to achieve the Sustainable Development Goals (SDG) targets by 2030.
Read More
- 13 January 2022
- Senwes
- 1411
ʼn Besluit dat nuwe teeltegnieke aan dieselfde streng regulasies as vir geneties gemodifiseerde organismes (GMO’s) onderwerp gaan word, het hewige reaksie vanuit verskillende oorde binne die landbousektor ontlok.
Read More
- 12 January 2022
- Senwes
- 1527
Berries South Africa, the industry association for South African blueberries, raspberries and blackberries (Berries ZA) are running a B2B promotional campaign on blueberries, targeting key industry players in Germany ahead of Fruit Logistica.
Read More
- 11 January 2022
- Senwes
- 1308
Die kans op 50 mm reën of selfs meer bly hoog oor die sentrale tot noordoostelike dele van die land en volgens Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, kan dié vooruitsig tot en met volgende week duur.
Read More
- 10 January 2022
- Senwes
- 1303
Suid-Afrikaanse dieregesondheidskenners eis in ʼn ope brief dringende regeringsoptrede om óf Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) se entstofproduksie behoorlik te hervat óf om hierdie produksie aan private maatskappye oor te gee.
Read More
- 07 January 2022
- Senwes
- 1658
Verklaar distrikte in die vloedgeteisterde Wes-Vrystaat tot rampgebiede. Dit is die pleidooi van Vrystaat Landbou (VL) en TLU SA nadat dit bevind is dat meer as 60% van gesaaides in dié streek deur erge vloedskade bedreig word.
Read More
- 06 January 2022
- Senwes
- 1401
Swerms bruinsprinkane beweeg tans oor paaie in die Karoo en kan toenemend ʼn padveiligheidskrisis in die gebied veroorsaak en dr Gerhard Verdoorn, bedryfsbestuurder van CropLife SA, maan motoriste om op hul hoede te wees.
Read More
- 05 January 2022
- Senwes
- 1368
Die groot hoeveelhede reën in die somersaaigebied gaan waarskynlik nie binnekort ophou nie, aldus Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
- 04 January 2022
- Senwes
- 1383
Motoriste landwyd slaak ʼn sug van verligting na die aankondiging deur die departement van minerale hulpbronne dat ʼn algehele afname in brandstofpryse vir Januarie in die vooruitsig gestel word.
Read More
- 04 January 2022
- Senwes
- 1136
Die wydverspreide reën en warm toestande wat oor die somerreënvalstreek voorkom, kan lei tot probleme met haarwurm.
Read More
- 03 January 2022
- Senwes
- 1215
Senwes Dragons player, Lizelle Lee, has been shortlisted for not one but two individual categories of the annual International Cricket Council (ICC) Awards.
Read More
- 21 December 2021
- Senwes
- 1320
Gebruikers van die Senwes Graan toep moet daarop let dat dié toep eersdaags gestaak gaan word, en in die nuwe Senwes toep (#SenwesApp) geïnkorporeer gaan word. Dit is daarom nou die aangewese tyd om die skuif na die allesomvattende Senwes toep te maak.
Read More
- 21 December 2021
- Senwes
- 1488
Eskom se versoek om kragtariewe vroeg volgende jaar met 20,5% te verhoog kan die landbousektor kniehalter meen Vrystaat Landbou.
Read More
- 21 December 2021
- Senwes
- 1842
The decay of rural infrastructure coupled with the failure of basic services not only leads to large-scale deterioration, but also presents a real challenge to producers everywhere.
Read More
- 20 December 2021
- Senwes
- 1482
In the 19 months since the inception of the Senwes Group's relief initiative, the AVC (Agricultural Value Chain) Relief Umbrella project, the basic food needs of more than 379 000 vulnerable individuals across the country have already been met.
Read More
- 20 December 2021
- Senwes
- 1375
Trekkerverkope van 742 eenhede in November is 22% meer as die 606 eenhede wat verlede November verkoop is. Vir die jaar tot dusver is 25% meer trekkers verkoop as in 2020.
Read More
- 20 December 2021
- Senwes
- 1305
Die Melkprodusente-ogranisasie (MPO) het by wyse van ʼn persverklaring aangekondig dat Gerhard Kriel as die organisasie se nuwe uitvoerende hoof aangestel is. Kriel sal dié amp op 3 Januarie 2022 opneem.
Read More
- 17 December 2021
- Senwes
- 1367
Die nasionale oesskattingskomitee het in sy vyfde skatting vir wintergewasse die verwagte koringoes met 36 000 ton (1,7%) opgeskuif van die vorige skatting tot 2, 153 miljoen ton. Dié aanpassing maak dit die grootste verwagte koringoes sedert 2002.
Read More
- 15 December 2021
- Senwes
- 1407
Net meer as ʼn jaar nadat die Protea Reserve Wagyu Company (PRWC) in Junie 2020 gestig is, is dié maatskappy onlangs as die wenner van die Suid-Afrikaanse Voerkraalvereniging en Alfa-ekspo se gesogte beesvleiskompetisie aangewys.
Read More
- 15 December 2021
- Senwes
- 1388
Die landbousektor het gedurende die jaar ʼn aantal opmerklike gebeure ervaar met betrekking tot water. In hierdie opiniestuk bied Janse Rabie, Hoof: Natuurlike Hulpbronne, Agri SA, sy mening oor die gebeure tot op hede. Hy gee ook sy mening oor wat in 2022 verwag kan word.
Read More
- 14 December 2021
- Senwes
- 1625
Against the backdrop of the country’s growing food crisis, Potatoes South Africa has stepped up to the plate to donate over 2,000 kilograms of potatoes to feed the hungry this festive season – and is challenging other South Africans to “pass the potato” and do the same.
Read More
- 14 December 2021
- Senwes
- 1146
Dit word gereken dat vanjaar se garsoes sowat die helfte kleiner sal wees as 2020 se rekordoes van 588 000 ton. Die rede hiervoor is kleiner aanplantings en ongunstige weer.
Read More
- 13 December 2021
- Senwes
- 1207
Is jy ʼn suiwelprodusent wie se produkte in die handel beskikbaar is? Indien wel, inskrywings vir volgende jaar se prestige SA Suiwelkampioenskap word vanaf Maandag, 10 Januarie 2022 ingewag.
Read More
- 09 December 2021
- Senwes
- 1517
A spike in tomato and potato prices will force South Africans to reach even deeper into their pockets this festive season.
Read More
- 07 December 2021
- Senwes
- 1496
Volgens die Sitruskwekwersvereniging van Suid-Afrika oortref die 30,9 miljoen sagtesitrus (in 15kg-kartonne), verlede jaar se uitvoervolume van 26,6 miljoen kartonne. Dit verteenwoordig ʼn groei van 31%.
Read More
- 07 December 2021
- Senwes
- 1604
Aldus ʼn verklaring wat deur die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) uitgereik is, bevestig serologiese en kliniese waarneming deur die Direktoraat van Dieregesondheid dat die bek-en-klouseer uitbreking in KwaZulu-Natal voortgaan.
Read More
- 06 December 2021
- Senwes
- 1383
After a slight retreat to 67 in the third quarter, the Agbiz/IDC Agribusiness Confidence Index (ACI) recovered to 74 points in the final quarter of this year.
Read More
- 01 December 2021
- Senwes
- 3970
During their monthly Beanstalk.Global broadcasts, PMA Southern Africa and a panel of experts discuss key aspects of various types of fresh produce grown in South Africa and look into ways of expanding existing markets and entering new ones.
Read More
- 01 December 2021
- Senwes
- 2069
John Deere is die voorloper in tegnologiese vooruitgang in die landboubedryf en open ʼn hele nuwe wêreld van presisiemoontlikhede vir boere wat vertroud is met hulle stelsels.
Read More
- 30 November 2021
- Senwes
- 1549
In die noordwestelike gedeeltes van die Noord-Kaap, by onder meer Concordia, Springbok, Boesmanland en Pofadder word daar daagliks groot uitbrekings van sowat 400 swerms sprinkane aangemeld.
Read More
- 30 November 2021
- Senwes
- 1236
Die aantal gevalle van hondsdolheid onder mense is tans die hoogste wat dit die afgelope vyf jaar was, aldus die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios). Dié toename in getalle word toegeskryf aan ʼn onlangse uitbreking van hondsdolheid onder troeteldiere.
Read More
- 30 November 2021
- Senwes
- 1519
Dit wil voorkom asof Jan Tuisbly se karretjie die rondtes gaan doen dié Desember, nadat dit aangekondig is dat petrol vanaf Woensdag af 81c per liter duurder gaan wees.
Read More
- 29 November 2021
- Senwes
- 1533
Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling is hoopvol dat die tekort en in sommige gevalle onbeskikbaarheid aan die Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) se entstof teen Afrika-perdesiekte teen Desember opgelos sal wees.
Read More
- 29 November 2021
- Senwes
- 1456
President Cyril Ramaphosa het gisteraand aangekondig dat Suid-Afrika op vlak 1 van die staat van inperking, waarop die land sedert 1 Oktober is, sal aanbly. Dié aankondiging kom te midde van die ontdekking van Omikron, ʼn nuwe variant van die virus wat Covid-19 veroorsaak.
Read More
- 25 November 2021
- Senwes
- 1572
Onwettige tabakhandel in Suid-Afrika is buite beheer en daar word gevrees dat die begin van die einde van die plaaslike tabakbedryf se totale waardeketting aangebreek het. So lui ʼn verklaring deur die Suid-Afrikaanse tabaktransformasie-alliansie (Satta).
Read More
- 24 November 2021
- Senwes
- 1981
The annual Agri Securitas golf day took place on Tuesday, 23 November 2021, with Senwes as the main sponsor of the event.
Read More
- 22 November 2021
- Senwes
- 1423
In October 2021, the tractors sales of 856 units, up by 4% y/y, were the highest monthly volume since October 2014. Meanwhile, the combine harvesters' sales of 45 units, up by 73% y/y, were the highest monthly sale since March 2014.
Read More
- 22 November 2021
- Senwes
- 1473
ʼn Koue winter met goeie neerslae het vanjaar vir aansienlik beter vooruitsigte vir die inmaakvrugtebedryf in Suid-Afrika gesorg. Sò gesels Jacques Jordaan, uitvoerende hoof van die Inmaakprodusentevereniging.
Read More
- 22 November 2021
- Senwes
- 1943
Gerhard Bruwer, ʼn produsent van Douglas in die Noord-Kaap is as die 17de wenner van die gesogte Agri SA se Jongboer van die Jaar-kompetisie aangewys. Bruwer boer met koring, mielies, aartappels en lusern.
Read More
- 19 November 2021
- Senwes
- 1651
Die jaarlikse Landbou Navorsingsraad (LNR) se Nasionale Meester Suiwelboertoekenningsgeleentheid is op Donderdag 18 November 2021 as 'n virtuele geleentheid aangebied deur Agri-Expo, namens die Nasionale Melkaantekening- en Verbeteringskema van die LNR.
Read More
- 19 November 2021
- Senwes
- 1387
Vuisvose verbruikers sal bly wees om te hoor dat die pryse van produkte soos sonneblom-, palm-, en sojaboonolie na verwagting in die eerste ses maande van aanstaande jaar sal daal.
Read More
- 18 November 2021
- Senwes
- 1373
Drie van die Universiteit Stellenbosch (US) se voortreflikste akademici is onder die wêreld se mees aangehaalde navorsers volgens die Highly Cited Researchers™ 2021-lys van die Web of Science-groep wat Dinsdag (16 November 2021) bekendgemaak is.
Read More
- 18 November 2021
- Senwes
- 1369
In die proses van herstrukturering by die Melkprodusente-organisasie (MPO), was die organisasie genoodsaak om die personeeltal met bykans 60% te verminder.
Read More
- 16 November 2021
- Senwes
- 1303
“I reckon that this year’s commercial mango crop will be 15% lower than last year,” says Pieter Buys, chairperson of the South African Mango Growers’ Association.
Read More
- 16 November 2021
- Senwes
- 1612
Die meesterplan vir die suikerbedryf sal nie werk voordat die suikerbelasting geskrap word nie, aldus die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging.
Read More
- 15 November 2021
- Senwes
- 1434
Tydens die Suid-Afrikaanse makadamiakwekersvereniging (Samac) se onlangse makadamiadag op Skukuza het dié organisasie aangekondig dat hul die hulp van adv. Gerrie Nel van AfriForum se private vervolgingseenheid ingeroep het om hul met neutdiefstal te help.
Read More