- 23 February 2022
- Senwes
- 1013
A flourish of new auctioneers has established themselves across the agricultural industry largely as a result of the largescale move to digital platforms during the Covid-19 pandemic.
Read More
- 21 February 2022
- Senwes
- 1085
Misdaad soos veediefstal gaan nie ophou nie, maar samewerking kan begin om ʼn verskil in die golf te maak sê Isabel Kruger van die Vrystaatse veediefstalvoorkomingsforum.
Read More
- 21 February 2022
- Senwes
- 1457
It was in 2004 when Minister Didiza was in the same position as she is in now, that the first protocol for the shipment of citrus fruit from South Africa to the Peoples Republic of China was signed.
Read More
- 18 February 2022
- Senwes
- 1756
Die onlangse goeie reën in die Noord-Kaap het weer wydverspreide uitbrekings van bruinsprinkane in die provinsie tot gevolg gehad het.
Read More
- 16 February 2022
- Senwes
- 1269
Die produksie van Wagyu-vleis het die afgelope jaar met 90% toegeneem.
Read More
- 16 February 2022
- Senwes
- 1116
Die Landbousakekamer Agbiz het die onlangse staatsrede aangeprys en is gereed om saam met die regering te werk ten einde inklusiewe groei te bewerkstellig.
Read More
- 09 February 2022
- Senwes
- 1442
Gedurende Januarie vanjaar is 20% meer trekkers verkoop in vergeleke met Januarie verlede jaar.
Read More
- 07 February 2022
- Senwes
- 1282
Die goeie neerslae wat die afgelope ruk oor die meeste provinsies uitgesak het bied gunstige toestande vir die voorkoms van die Asiese vrugtevlieg (Bactrocera invadens).
Read More
- 03 February 2022
- Senwes
- 1639
Dit gaan ʼn sopnat Februarie wees oor die sentrale tot oostelike dele van die land, met moontlike vloedtoestande oor die noordelike dele van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Gauteng en die suidelike dele van Limpopo.
Read More
- 03 February 2022
- Senwes
- 1342
Die prys van tamaties het oor die afgelope ruk sodanig gestyg dat die jaar-tot-jaar styging op 41% gerealiseer het.
Read More
- 31 January 2022
- Senwes
- 1222
Oorblyfsels van die tropiese storm Ana sal na verwagting tot die einde van die week reën na dele van die Noord-Kaap bring.
Read More
- 31 January 2022
- Senwes
- 1471
Hoewel die oppervlakteskatting vir somergewasse weens baie reën laer is as die verwagtinge in Oktober verlede jaar, is dit steeds meer as wat baie kenners verwag het.
Read More
- 28 January 2022
- Senwes
- 1465
Die kleinveesiekte Peste des Petit Ruminants (PPR) is besig om stadig maar seker uit die noorde van Afrika suidwaarts te beweeg, en die gevaar wat dit vir Suid-Afrika inhou, moet nie onderskat word nie.
Read More
- 26 January 2022
- Senwes
- 1431
Ligter reënneerslae word in die komende weke oor die somerreënstreek verwag, terwyl neerslae in die tweede week van Februarie kan begin toeneem oor Noordwes, die Vrystaat, die suidelike dele van KwaZulu-Natal en die noordelike dele van die Oos-Kaap.
Read More
- 26 January 2022
- Senwes
- 1147
Mnr. Johan Dique, voormalige Groep Uitvoerende Beampte van Senwes en besigheidstrateeg, is op Maandag 25 Januarie 2022 oorlede.
Read More
- 25 January 2022
- Senwes
- 1214
Klink vanjaar op 2 Februarie om 20:00 ’n glasie en vier 363 jaar van Suid-Afrikaanse wynerfenis.
Read More
- 25 January 2022
- Senwes
- 1204
The Agricultural Research Council's (ARC) automatic weather station network recorded exceptionally high rainfall totals over a large part of the summer-grain production region between November 2021 and early January this year.
Read More
- 24 January 2022
- Senwes
- 1441
Toestande is gunstig vir ʼn uitbreking van slenkdalkoors en boere word gewaarsku om waaksaam te wees vir hierdie en ander veesiektes wat weens baie reën ʼn gevaar vir boere inhou.
Read More
- 20 January 2022
- Senwes
- 1381
Die verklaring van die talle oorstromings in die land tot ʼn nasionale ramp word deur Agri SA en sy affiliasies verwelkom.
Read More
- 18 January 2022
- Senwes
- 1341
Trekkerverkope van 660 eenhede in Desember is byna 44% meer as die 460 eenhede wat die vorige Desember verkoop is.
Read More
- 18 January 2022
- Senwes
- 1128
Luidens ʼn opname deur Agri Noordwes het die swaar reënneerslae wat sedert Desember in die provinsie voorgekom het, erge skade aan ongeveer 40% van die somergrane aangerig.
Read More
- 17 January 2022
- Senwes
- 1963
The South African lemon juice industry received notice on 6 January that Californian citrus juice producer Ventura Coastal had lodged a petition with the US Government, seeking antidumping duties against lemon juice concentrate from Brazil and South Africa.
Read More
- 14 January 2022
- Senwes
- 1253
“Ongemaklik en geskok.” Dit is die reaksie van Vrystaat Landbou in die lig van die drastiese verhogings in Sasria-tariewe wat vanaf 1 Februarie 2022 op sekere voertuie wat in die landbou gebruik word, in werking tree.
Read More
- 14 January 2022
- Senwes
- 1271
Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het, met onmiddellike effek, die hulpverligtingsprogram vir bestaansboere opgeskort.
Read More
- 14 January 2022
- Senwes
- 1280
The year 2021 was one of critical conversations about global agrifood systems – the processes and methods through which farming produces food. Following on the heels of the COVID-19 pandemic and a rise in global poverty, 2021 was a year for recovery and an urgent call to transform food systems if the world is to achieve the Sustainable Development Goals (SDG) targets by 2030.
Read More
- 13 January 2022
- Senwes
- 1411
ʼn Besluit dat nuwe teeltegnieke aan dieselfde streng regulasies as vir geneties gemodifiseerde organismes (GMO’s) onderwerp gaan word, het hewige reaksie vanuit verskillende oorde binne die landbousektor ontlok.
Read More
- 12 January 2022
- Senwes
- 1527
Berries South Africa, the industry association for South African blueberries, raspberries and blackberries (Berries ZA) are running a B2B promotional campaign on blueberries, targeting key industry players in Germany ahead of Fruit Logistica.
Read More
- 11 January 2022
- Senwes
- 1308
Die kans op 50 mm reën of selfs meer bly hoog oor die sentrale tot noordoostelike dele van die land en volgens Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, kan dié vooruitsig tot en met volgende week duur.
Read More
- 10 January 2022
- Senwes
- 1303
Suid-Afrikaanse dieregesondheidskenners eis in ʼn ope brief dringende regeringsoptrede om óf Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) se entstofproduksie behoorlik te hervat óf om hierdie produksie aan private maatskappye oor te gee.
Read More
- 07 January 2022
- Senwes
- 1658
Verklaar distrikte in die vloedgeteisterde Wes-Vrystaat tot rampgebiede. Dit is die pleidooi van Vrystaat Landbou (VL) en TLU SA nadat dit bevind is dat meer as 60% van gesaaides in dié streek deur erge vloedskade bedreig word.
Read More
- 06 January 2022
- Senwes
- 1401
Swerms bruinsprinkane beweeg tans oor paaie in die Karoo en kan toenemend ʼn padveiligheidskrisis in die gebied veroorsaak en dr Gerhard Verdoorn, bedryfsbestuurder van CropLife SA, maan motoriste om op hul hoede te wees.
Read More
- 05 January 2022
- Senwes
- 1368
Die groot hoeveelhede reën in die somersaaigebied gaan waarskynlik nie binnekort ophou nie, aldus Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
- 04 January 2022
- Senwes
- 1383
Motoriste landwyd slaak ʼn sug van verligting na die aankondiging deur die departement van minerale hulpbronne dat ʼn algehele afname in brandstofpryse vir Januarie in die vooruitsig gestel word.
Read More
- 04 January 2022
- Senwes
- 1136
Die wydverspreide reën en warm toestande wat oor die somerreënvalstreek voorkom, kan lei tot probleme met haarwurm.
Read More
- 03 January 2022
- Senwes
- 1215
Senwes Dragons player, Lizelle Lee, has been shortlisted for not one but two individual categories of the annual International Cricket Council (ICC) Awards.
Read More
- 21 December 2021
- Senwes
- 1320
Gebruikers van die Senwes Graan toep moet daarop let dat dié toep eersdaags gestaak gaan word, en in die nuwe Senwes toep (#SenwesApp) geïnkorporeer gaan word. Dit is daarom nou die aangewese tyd om die skuif na die allesomvattende Senwes toep te maak.
Read More
- 21 December 2021
- Senwes
- 1488
Eskom se versoek om kragtariewe vroeg volgende jaar met 20,5% te verhoog kan die landbousektor kniehalter meen Vrystaat Landbou.
Read More
- 21 December 2021
- Senwes
- 1842
The decay of rural infrastructure coupled with the failure of basic services not only leads to large-scale deterioration, but also presents a real challenge to producers everywhere.
Read More
- 20 December 2021
- Senwes
- 1482
In the 19 months since the inception of the Senwes Group's relief initiative, the AVC (Agricultural Value Chain) Relief Umbrella project, the basic food needs of more than 379 000 vulnerable individuals across the country have already been met.
Read More
- 20 December 2021
- Senwes
- 1375
Trekkerverkope van 742 eenhede in November is 22% meer as die 606 eenhede wat verlede November verkoop is. Vir die jaar tot dusver is 25% meer trekkers verkoop as in 2020.
Read More
- 20 December 2021
- Senwes
- 1305
Die Melkprodusente-ogranisasie (MPO) het by wyse van ʼn persverklaring aangekondig dat Gerhard Kriel as die organisasie se nuwe uitvoerende hoof aangestel is. Kriel sal dié amp op 3 Januarie 2022 opneem.
Read More
- 17 December 2021
- Senwes
- 1367
Die nasionale oesskattingskomitee het in sy vyfde skatting vir wintergewasse die verwagte koringoes met 36 000 ton (1,7%) opgeskuif van die vorige skatting tot 2, 153 miljoen ton. Dié aanpassing maak dit die grootste verwagte koringoes sedert 2002.
Read More
- 15 December 2021
- Senwes
- 1407
Net meer as ʼn jaar nadat die Protea Reserve Wagyu Company (PRWC) in Junie 2020 gestig is, is dié maatskappy onlangs as die wenner van die Suid-Afrikaanse Voerkraalvereniging en Alfa-ekspo se gesogte beesvleiskompetisie aangewys.
Read More
- 15 December 2021
- Senwes
- 1388
Die landbousektor het gedurende die jaar ʼn aantal opmerklike gebeure ervaar met betrekking tot water. In hierdie opiniestuk bied Janse Rabie, Hoof: Natuurlike Hulpbronne, Agri SA, sy mening oor die gebeure tot op hede. Hy gee ook sy mening oor wat in 2022 verwag kan word.
Read More
- 14 December 2021
- Senwes
- 1625
Against the backdrop of the country’s growing food crisis, Potatoes South Africa has stepped up to the plate to donate over 2,000 kilograms of potatoes to feed the hungry this festive season – and is challenging other South Africans to “pass the potato” and do the same.
Read More
- 14 December 2021
- Senwes
- 1146
Dit word gereken dat vanjaar se garsoes sowat die helfte kleiner sal wees as 2020 se rekordoes van 588 000 ton. Die rede hiervoor is kleiner aanplantings en ongunstige weer.
Read More
- 13 December 2021
- Senwes
- 1207
Is jy ʼn suiwelprodusent wie se produkte in die handel beskikbaar is? Indien wel, inskrywings vir volgende jaar se prestige SA Suiwelkampioenskap word vanaf Maandag, 10 Januarie 2022 ingewag.
Read More
- 09 December 2021
- Senwes
- 1517
A spike in tomato and potato prices will force South Africans to reach even deeper into their pockets this festive season.
Read More
- 07 December 2021
- Senwes
- 1495
Volgens die Sitruskwekwersvereniging van Suid-Afrika oortref die 30,9 miljoen sagtesitrus (in 15kg-kartonne), verlede jaar se uitvoervolume van 26,6 miljoen kartonne. Dit verteenwoordig ʼn groei van 31%.
Read More
- 07 December 2021
- Senwes
- 1604
Aldus ʼn verklaring wat deur die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) uitgereik is, bevestig serologiese en kliniese waarneming deur die Direktoraat van Dieregesondheid dat die bek-en-klouseer uitbreking in KwaZulu-Natal voortgaan.
Read More
- 06 December 2021
- Senwes
- 1383
After a slight retreat to 67 in the third quarter, the Agbiz/IDC Agribusiness Confidence Index (ACI) recovered to 74 points in the final quarter of this year.
Read More
- 01 December 2021
- Senwes
- 3970
During their monthly Beanstalk.Global broadcasts, PMA Southern Africa and a panel of experts discuss key aspects of various types of fresh produce grown in South Africa and look into ways of expanding existing markets and entering new ones.
Read More
- 01 December 2021
- Senwes
- 2069
John Deere is die voorloper in tegnologiese vooruitgang in die landboubedryf en open ʼn hele nuwe wêreld van presisiemoontlikhede vir boere wat vertroud is met hulle stelsels.
Read More
- 30 November 2021
- Senwes
- 1549
In die noordwestelike gedeeltes van die Noord-Kaap, by onder meer Concordia, Springbok, Boesmanland en Pofadder word daar daagliks groot uitbrekings van sowat 400 swerms sprinkane aangemeld.
Read More
- 30 November 2021
- Senwes
- 1236
Die aantal gevalle van hondsdolheid onder mense is tans die hoogste wat dit die afgelope vyf jaar was, aldus die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios). Dié toename in getalle word toegeskryf aan ʼn onlangse uitbreking van hondsdolheid onder troeteldiere.
Read More
- 30 November 2021
- Senwes
- 1519
Dit wil voorkom asof Jan Tuisbly se karretjie die rondtes gaan doen dié Desember, nadat dit aangekondig is dat petrol vanaf Woensdag af 81c per liter duurder gaan wees.
Read More
- 29 November 2021
- Senwes
- 1533
Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling is hoopvol dat die tekort en in sommige gevalle onbeskikbaarheid aan die Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) se entstof teen Afrika-perdesiekte teen Desember opgelos sal wees.
Read More
- 29 November 2021
- Senwes
- 1456
President Cyril Ramaphosa het gisteraand aangekondig dat Suid-Afrika op vlak 1 van die staat van inperking, waarop die land sedert 1 Oktober is, sal aanbly. Dié aankondiging kom te midde van die ontdekking van Omikron, ʼn nuwe variant van die virus wat Covid-19 veroorsaak.
Read More
- 25 November 2021
- Senwes
- 1572
Onwettige tabakhandel in Suid-Afrika is buite beheer en daar word gevrees dat die begin van die einde van die plaaslike tabakbedryf se totale waardeketting aangebreek het. So lui ʼn verklaring deur die Suid-Afrikaanse tabaktransformasie-alliansie (Satta).
Read More
- 24 November 2021
- Senwes
- 1981
The annual Agri Securitas golf day took place on Tuesday, 23 November 2021, with Senwes as the main sponsor of the event.
Read More
- 22 November 2021
- Senwes
- 1423
In October 2021, the tractors sales of 856 units, up by 4% y/y, were the highest monthly volume since October 2014. Meanwhile, the combine harvesters' sales of 45 units, up by 73% y/y, were the highest monthly sale since March 2014.
Read More
- 22 November 2021
- Senwes
- 1473
ʼn Koue winter met goeie neerslae het vanjaar vir aansienlik beter vooruitsigte vir die inmaakvrugtebedryf in Suid-Afrika gesorg. Sò gesels Jacques Jordaan, uitvoerende hoof van die Inmaakprodusentevereniging.
Read More
- 22 November 2021
- Senwes
- 1943
Gerhard Bruwer, ʼn produsent van Douglas in die Noord-Kaap is as die 17de wenner van die gesogte Agri SA se Jongboer van die Jaar-kompetisie aangewys. Bruwer boer met koring, mielies, aartappels en lusern.
Read More
- 19 November 2021
- Senwes
- 1651
Die jaarlikse Landbou Navorsingsraad (LNR) se Nasionale Meester Suiwelboertoekenningsgeleentheid is op Donderdag 18 November 2021 as 'n virtuele geleentheid aangebied deur Agri-Expo, namens die Nasionale Melkaantekening- en Verbeteringskema van die LNR.
Read More
- 19 November 2021
- Senwes
- 1387
Vuisvose verbruikers sal bly wees om te hoor dat die pryse van produkte soos sonneblom-, palm-, en sojaboonolie na verwagting in die eerste ses maande van aanstaande jaar sal daal.
Read More
- 18 November 2021
- Senwes
- 1373
Drie van die Universiteit Stellenbosch (US) se voortreflikste akademici is onder die wêreld se mees aangehaalde navorsers volgens die Highly Cited Researchers™ 2021-lys van die Web of Science-groep wat Dinsdag (16 November 2021) bekendgemaak is.
Read More
- 18 November 2021
- Senwes
- 1369
In die proses van herstrukturering by die Melkprodusente-organisasie (MPO), was die organisasie genoodsaak om die personeeltal met bykans 60% te verminder.
Read More
- 16 November 2021
- Senwes
- 1303
“I reckon that this year’s commercial mango crop will be 15% lower than last year,” says Pieter Buys, chairperson of the South African Mango Growers’ Association.
Read More
- 16 November 2021
- Senwes
- 1612
Die meesterplan vir die suikerbedryf sal nie werk voordat die suikerbelasting geskrap word nie, aldus die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging.
Read More
- 15 November 2021
- Senwes
- 1434
Tydens die Suid-Afrikaanse makadamiakwekersvereniging (Samac) se onlangse makadamiadag op Skukuza het dié organisasie aangekondig dat hul die hulp van adv. Gerrie Nel van AfriForum se private vervolgingseenheid ingeroep het om hul met neutdiefstal te help.
Read More
- 12 November 2021
- Senwes
- 1621
Agbiz welcomes the Medium-Term Budget Policy Statement, which showed continuity between former Finance Minister Tito Mboweni and his successor Enoc Godongwana.
Read More
- 11 November 2021
- Senwes
- 1325
Die onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, meen dat op die kort termyn min reën oor die grootste deel van die somerreëngebied verwag word, terwyl die kwik tot op 30°C en hoër sal styg.
Read More
- 11 November 2021
- Senwes
- 2578
Ingevolge die bepalings van die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) het waterreghouers nou die reg om watergebruiksregte oor te dra. Gevolglik is dit ook nie verbode of onwettig om handel te dryf in sodanige regte nie.
Read More
- 08 November 2021
- Senwes
- 1389
The South African kiwifruit industry could experience impressive expansion, as with blueberries, which were stagnant for a long time and expanded greatly as global demand spurred SA farmers to increase their production.
Read More
- 08 November 2021
- Senwes
- 1337
Op die 12de wolproduksieveiling van die 2021-2022-verkoopseisoen het die merinowol-markaanwyser met 3,3% gestyg en op 17388c per kilogram skoonwol gesluit.
Read More
- 08 November 2021
- Senwes
- 1798
Boere en die breër publiek word gevra om op die uitkyk te wees vir bruin sprinkane nadat die eerste uitbreking vir dié seisoen reeds in die Noord-Kaap aangemeld is.
Read More
- 08 November 2021
- Senwes
- 1328
The Senwes Group of Companies recently paid homage to 39 employees during a prestige long service awards function. The employees were applauded for 20, 30 and 40 years of uninterrupted and loyal service to the company.
Read More
- 07 November 2021
- Senwes
- 1192
Het jy geweet dat sampioene ʼn goeie bron van proteïen, vesel, kalsium, vitamiene én anti-oksidante is? In die lig hiervan het ʼn Suid-Afrikaanse maatskappy in samewerking met ʼn internasionale biotegnologiese groep onlangs ʼn kapsule bekendgestel wat nie net hierdie medisinale eienskappe vervat nie, maar glo ook breinkapasiteit kan verbeter en individue help om stres beter te hanteer.
Read More
- 07 November 2021
- Senwes
- 1402
Kwekers, navorsers, verwerkers en vervaardigers in die hennepbedryf kan nou via die webwerf van die departement van landbou, landelike ontwikkeling en grondhervorming aansoek doen om hennep-permitte.
Read More
- 05 November 2021
- Senwes
- 2416
ʼn Opname deur die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling toon dat teen middel Oktober produsente van voorneme was om 12% meer sojabone, 16% meer sonneblom en bykans dieselfde hoeveelheid mielies as die vorige seisoen aan te plant.
Read More
- 05 November 2021
- Senwes
- 1196
Die invloei van onverwerkte riool in die Groot-Visrivier by Cradock draai tans in die hooggeregshof in Makhanda nadat Agri Oos-Kaap ʼn toesighoudende bevel bekom het om dié besoedeling te probeer stuit.
Read More
- 03 November 2021
- Senwes
- 1303
Die TLU SA landbou-unie maan boere om gedurende die komende feesseisoen bykomende maatreëls te tref ten einde veediefstal te voorkom.
Read More
- 02 November 2021
- Senwes
- 1775
Jaco Minnaar, leierboer van die Vrystaat en die nuutverkose president van Agri SA meen die plaaslike landbousektor het ʼn rooskleurige toekoms, ondanks verskeie uitdagings.
Read More
- 02 November 2021
- Senwes
- 1806
The Johannesburg fresh produce market is facing serious problems due to the theft of electricity cables earlier in the week. The power has still not been restored.
Read More
- 27 October 2021
- Senwes
- 1581
Net soos C. Louis Leipoldt, meen boere in die Boesmanland en dele van die Karoo dat Oktober inderdaad die mooiste, mooiste maand is. Dit volg nadat onlangse neerslae die beste vir die maand van Oktober was sedert 1996.
Read More
- 27 October 2021
- Senwes
- 1831
Terugslag op terugslag. Dit is hoe Heyns Theron, wat saam met sy pa, Danie, in die Vrystaat boer, die fratsweer beskryf waartydens 240 skape deur hael doodgeslaan is en daar sowat 100 mm reën in slegs 15 minute geval het.
Read More
- 26 October 2021
- Senwes
- 2505
Die Suid-Afrikaanse departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het ʼn waghond aangestel om verbruikers en vervaardigers van heuningprodukte te beskerm teen produkte van sub-gehalte.
Read More
- 25 October 2021
- Senwes
- 1532
Die vooruitsigte vir reën oor groot dele van die somerreënstreek lyk belowend vir November en die onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, meen die aanplanting van somergewasse kan selfs plek-plek in gedrang wees.
Read More
- 25 October 2021
- Senwes
- 1713
The South African Poultry Association (SAPA) is on a mission to strengthen government’s animal health inspections by suggesting to have retired and private-sector veterinarians join existing health inspection teams.
Read More
- 21 October 2021
- Senwes
- 2943
Die inflasiekoers het gedurende September met 5% gedaal. Dié daling was slegs die tweede maand in 2021 waartydens ʼn daling aangeteken is.
Read More
- 20 October 2021
- Senwes
- 1322
Senwes Grainlink is slaggereed om produsente met die proses van someraanplantings én die stroop van wintergewasse by te staan. So gesels Pieter Malan, uitvoerende bestuurder: Grainlink Bedryf.
Read More
- 20 October 2021
- Senwes
- 1677
Stygende kunsmispryse wêreldwyd het Suid-Afrikaanse produsente in ʼn hoek. Hiermee saam kan die tekort aan sommige grondstowwe wat nodig is om kunsmis te vervaardig vir heelwat uitdagings sorg gedurende die komende plantseisoen.
Read More
- 18 October 2021
- Senwes
- 1765
Die regering is daartoe verbind om struikelblokke vir die landbousektor uit die weg te ruim en vennootskappe te sluit wat tot innoverende en volhoubare oplossings vir uitdagings kan aanleiding gee.
Read More
- 18 October 2021
- Senwes
- 1738
Motoriste moet hulself voorberei vir die grootste verhoging nóg in die prys van brandstof vir die jaar, in November.
Read More
- 13 October 2021
- Senwes
- 1211
Melkprodusente gaan sedert 2018 swaar gebuk onder ʼn “genadelose kosteknyptang” op plaasvlak wat ʼn daling in produksievlakke tot gevolg het. Produksie is tans 2,34% laer in vergeleke met die ooreenstemmende tydperk in 2020.
Read More
- 13 October 2021
- Senwes
- 2051
Metaangas wat deur herkouende diere vrygestel word, is een van die wêreld se grootste uitdagings in die stryd teen klimaatsverandering. Dit word gereken dat ʼn enkele bees tussen 200 liter en 250 liter metaangas per dag in die atmosfeer vrystel.
Read More
- 12 October 2021
- Senwes
- 1661
The African Continental Free Trade Area (AfCFTA) is set to provide further opportunities for the expansion of South Africa’s agricultural exports into the African continent.
Read More
- 12 October 2021
- Senwes
- 1353
Die munisipale verkiesingsdag op 1 November vanjaar is gister amptelik tot ʼn openbare vakansiedag verklaar.
Read More
- 12 October 2021
- Senwes
- 2151
Die nasionale gemiddelde prys vir 10 kg aartappels oor alle grade het aan die einde van September die R100-kerf oorgesteek. Om die waarheid te sê, topgehalte aartappels het vir soveel as R120 vir ʼn 10 kg-sak verkoop.
Read More
- 11 October 2021
- Senwes
- 1503
Die nasionale Oesskattingskomitee het die afgelope week sy opgedateerde voorspellings oor Suid-Afrika se somer-en wintergewasproduksie vir 2020-2021 bekend gemaak.
Read More
- 11 October 2021
- Senwes
- 1220
Die skerp styging in die voerpryse laat pluimveeprodusente met hul hande in hul hare, veral gegewe die feit dat dié styging nie deur soortgelyke stygings in die prys van hoendervleis en eiers uitgebalanseer word nie.
Read More
- 08 October 2021
- Senwes
- 1455
If you like avocados, here is some good news! Locally grown avocados will henceforth be available on South African shelves all year, no matter the season.
Read More
- 08 October 2021
- Senwes
- 1214
Die Limpopo-misdaadvoorkomingsforum, bestaande uit TLU SA Noord, Agri Limpopo, Afasa en Nafu, nooi boere uit om deel te neem aan ʼn studie oor die voorkoms van misdaad op plase.
Read More
- 08 October 2021
- Senwes
- 1730
ʼn Totaal van 724 trekkers is gedurende Septembermaand verkoop. Dié verkope is byna 30% meer as die 561 eenhede wat gedurende dieselfde tydperk verlede jaar verkoop is.
Read More
- 07 October 2021
- Senwes
- 1825
Die maand-tot-maand-prys van groente het in die vyf grootste markte met ongeveer 87% gestyg. Dié styging word toegeskryf aan goeie verbruikersaanvraag en laer beskikbare volumes, aldus die weeklikse Absa varsprodukteverslag.
Read More
- 06 October 2021
- Senwes
- 1325
Die vlaag veldbrande wat sedert Augustus vanjaar reeds sowat 455 000 hektaar weiveld in die Noord-Kaap verswelg het, is ʼn groot bron van kommer vir die polisie en ʼn indringende ondersoek word nou geloods na die moontlike oorsake van die brande.
Read More
- 05 October 2021
- Senwes
- 1355
Die Vereniging vir veevoerprodusente (Afma*) het tydens sy onlangse algemene jaarvergadering ʼn kategorie vir geaffilieerde maatskappye bekendgestel.
Read More
- 05 October 2021
- Senwes
- 1675
The use of sophisticated technologies such as robots, temperature and moisture sensors, aerial images and GPS technology in farming is not a new concept. In fact, these advanced precision farming systems allow for greater profitability, more efficient farming activities and better environmental custodianship.
Read More
- 04 October 2021
- Senwes
- 1457
Boere in Afrika en die Midde-Ooste het nou ʼn nuwe wapen teen peste en plae, en dié toevoeging tot hul bekampingsarsenaal pas boonop gerieflik in hul hand.
Read More
- 04 October 2021
- Senwes
- 1489
Sedert die wintergraanbedryf in Oktober 2020 met vrywillige heffings begin het, is daar met die ingang van September 2021 reeds meer as R20 miljoen ingesamel. Hierdie fondse sal aangewend word om noodsaaklike dienste mee te finansier.
Read More
- 01 October 2021
- Senwes
- 1774
Daar heers wêreldwyd groot kommer of daar teen 2050 genoeg kos sal wees om die menslike bevolking (van ʼn geskatte 8 miljard mense) te kan voed.
Read More
- 01 October 2021
- Senwes
- 1883
Suid-Afrika is vanaf Vrydag, 1 Oktober 2021, op vlak 1 van die nasionale staat van inperking. Dit volg nadat president Cyril Ramaphosa bevestig het dat die land amptelik uit die derde vlaag Covid-19-infeksies is en sterftes en hospitalisasies in elke provinsie gedaal het.
Read More
- 30 September 2021
- Senwes
- 1668
Veediefstal is niks anders as die ekonomiese sabotasie van die landbousektor nie. Dit is die mening van Vrystaat Landbou (VL) en die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) in die lig van die oënskynlike gebrek aan hulpbronne by die polisie se onderskeie veediefstaleenhede.
Read More
- 29 September 2021
- Senwes
- 1451
On 28 September, World Rabies Day was observed globally for the 15th time. This year’s theme was: “Rabies: facts, not fear”.
Read More
- 28 September 2021
- Senwes
- 1548
Die kanse vir swaar reën oor die oostelike dele van die somerreënvalstreek is baie goed vir die komende week. Só meen Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige.
Read More
- 27 September 2021
- Senwes
- 1714
Alle paaie mag dalk volgens die spreekwoord na Rome lei, maar in die Vrystaat lei dit (wat oor is van die padnetwerk) reguit na die howe.
Read More
- 27 September 2021
- Senwes
- 1406
Volgens die nuutste statistiek van die buro vir voedsel-en landboubeleid (BFAP) het kosinflasie in Augustus op ʼn maand-tot-maand grondslag met 0,2% toegeneem, terwyl dit op ʼn jaargrondslag met 6,9% toegeneem het.
Read More
- 27 September 2021
- Senwes
- 1175
Die impak van die koronaviruspandemie het daartoe aanleiding gegee dat die aanplanting én verbruik van blaarslaai in Suid-Afrika drasties verander het.
Read More
- 23 September 2021
- Senwes
- 1770
ʼn Span navorsers van Duitsland en Nieu-Seeland het met ʼn vernuftige manier vorendag gekom om die kweekhuisgas-uitlatings van beeste te help beperk.
Read More
- 23 September 2021
- Senwes
- 1632
Sixteen years after the inception of the Senwes Spinners Farm School Programme, Senwes together with various corporate and private partners continue to touch the lives of young children in rural communities across the country.
Read More
- 22 September 2021
- Senwes
- 1758
Senwes Park in Potchefstroom sal voortaan as die JB Marks Oval bekendstaan, nadat Senwes aangekondig het dat hy nie die naamregte vir die krieketstadion gaan hernu nie.
Read More
- 22 September 2021
- Senwes
- 1604
"Die graan- en oliesade-sektor speel 'n ontsaglike belangrike rol in die groei van die Suid-Afrikaanse ekonomie." Met dié woorde het Jerry Maritz, voorsitter van Agbiz Graan, die bespreking oor die uitdagings en geleenthede wat die graanhanterings-en bergingsektor in die gesig staar, ingelui tydens die jaarlikse Agbiz Graan simposium.
Read More
- 21 September 2021
- Senwes
- 1724
Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, meen die oostelike dele van die land kan teen middel van Oktober die eerste goeie somerneerslae verwag. Hy maan landbouers egter dat die winter nog nie sy einde bereik het nie.
Read More
- 20 September 2021
- Senwes
- 1780
Met ʼn prys van R500 000 op sy kop is dit duidelik dat die huidige wêreldkampioen-Boerbokram, Maserati, sy naam gestand doen.
Read More
- 15 September 2021
- Senwes
- 1631
Die landbousakekamer Agbiz en die nywerheidsontwikkelingskorporasie (NOK) het onlangs die sakevertroue-indeks vir die derde kwartaal bekend gemaak.
Read More
- 14 September 2021
- Senwes
- 1643
Die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie (SAVPO) meen die kompartementstelsel, as deel van ʼn verskerpte biosekerheidsproses, is nou selfs meer belangrik as voorheen as Suid-Afrika sonder teëspoed wil uitvoer.
Read More
- 13 September 2021
- Senwes
- 2455
Senwes Grainlink, as a frontrunner in the grain procurement, handling and storage sector, is strategically poised between the producer and the off taker. The business adds value through a high-level of readiness, the use of ultramodern technologies and an unrelenting focus on innovation.
Read More
- 13 September 2021
- Senwes
- 2137
Suid-Afrika is vanaf Maandag, 13 September 2021, op vlak 2 van die nasionale staat van inperking.
Read More
- 10 September 2021
- Senwes
- 1237
Die Melkprodusente-organisasie (MPO) het onlangs ʼn reeks statistieke bekend gemaak as deel van ʼn inligtingsveldtog wat dit ten doel het om ʼn oorsigtelike beeld van die bedryf te skep.
Read More
- 09 September 2021
- Senwes
- 1845
Geskiedenis is gemaak toe ʼn Buff Orpingtonhaan onlangs vir die Suid-Afrikaanse rekordprys van R18 200 op ʼn aanlyn produksieveiling verkoop is.
Read More
- 09 September 2021
- Senwes
- 1686
Wetenskaplikes verbonde aan die Osaka-universiteit in Japan het onlangs geskiedenis gemaak toe hulle suksesvol die eerste 3D-gedrukte Wagyu-biefstuk ontwikkel het wat spiere, vet én bloedvate bevat. Die navorsingsprojek en -bevindinge is in die wetenskaplike joernaal, Nature Communications, gepubliseer.
Read More
- 08 September 2021
- Senwes
- 1370
Statistieke Suid-Afrika (SSA) het op Dinsdag, 7 September 2021, die BBP-syfers vir die tweede kwartaal van 2021 bekendgemaak. Hiervolgens het die ekonomie met 1,2% op ’n kwartaallikse basis versnel ná ’n toename van 1,0% in die eerste kwartaal van 2021.
Read More
- 08 September 2021
- Senwes
- 1675
“Jy is nie ʼn perd nie. Jy is nie ʼn koei nie. Regtig, mense. Hou op!” Met dié onlangse verklaring van die Amerikaanse kos-en-medisyne-owerheid (FDA) op sosiale media, het die debat oor die gebruik van ivermektien as ʼn teenvoeter vir die koronavirus opnuut vlamgevat.
Read More
- 07 September 2021
- Senwes
- 1904
Die veldbrande in Julie, Augustus en September vanjaar het groot verwoesting in die Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes gesaai.
Read More
- 07 September 2021
- Senwes
- 1561
Alle dagga moet as voedsel geklassifiseer word, behalwe wanneer dit as deel van medisyne aangebied word of individuele of gekombineerde komponente daarvan in ʼn produk geformuleer is.
Read More
- 06 September 2021
- Senwes
- 1826
Senwes Equipment forms an integral part of Senwes’ unique value proposition and differentiates itself by constantly expanding its geographical presence, product ranges, and service offerings.
Read More
- 06 September 2021
- Senwes
- 2198
Don’t overlook the importance of niche commodities such as kiwifruit as an intervention to enable growth in the agricultural sector post Covid-19.
Read More
- 06 September 2021
- Senwes
- 1885
Suid-Afrikaners mors met kos! Volgens die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) is die omvang van kosvermorsing op eie bodem astronomies, en gaan sowat 10,2 miljoen ton eetbare kos jaarliks verlore.
Read More
- 03 September 2021
- Senwes
- 1678
Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) se sewende oesskatting vir somergraan is effens laer op 16, 316 miljoen ton vasgestel. Dit is 0,7% of 114 850 ton minder as die vorige skatting van 16, 431 miljoen ton aan die einde van Julie 2021. Die verwagte opbrengs word op 5,92 ton per hektaar geskat.
Read More
- 03 September 2021
- Senwes
- 2084
Desondanks die feit dat daar nog nie groot getalle jongmense in die landbousektor werksaam is nie, meen die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, dat jongmense die boustene vir toekomsontwikkeling in dié sektor verteenwoordig.
Read More
- 02 September 2021
- Senwes
- 1755
Die nasionale misdaadstatistieke skets die indruk van ʼn land wat onder die impak van ʼn ernstige misdaadpandemie steier. Dit is die mening van Agri SA na die bekendmaking van die nasionale misdaadstatistieke vir die eerste kwartaal van die 2021/2022 finansiële jaar.
Read More
- 02 September 2021
- Senwes
- 1689
Die Suid-Afrikaanse hoenderbedryf is verheug oor die aanbeveling van Itac, die kommissie vir internasionale handelsadministrasie, dat die bestaande teenstortingstariewe vir Duitsland, Nederland en Brittanje vir die volgende vyf jaar verleng word.
Read More
- 02 September 2021
- Senwes
- 2033
After the successful approval of the merger between the Senwes and the Suidwes Group during 2020, Senwes is entering year two of three years emanating from the merger approval conditions in terms of which Senwes is required to extent material financial assistance to black farmers.
Read More
- 01 September 2021
- Senwes
- 2610
Gegrond op Suid-Afrikaners se huidige waterverbruik waarsku die Wêreldnatuurfonds (WWF) dat die land teen 2030 ʼn daadwerklike watertekort in die gesig sal staar. ʼn Tekort van 17% word in die vooruitsig gestel vir wanneer die aanvraag na dié natuurlike hulpbron die aanbod daarvan sal oorskry.
Read More
- 31 August 2021
- Senwes
- 1378
Vanjaar se bogemiddelde appel-en peeroeste dra by tot ʼn baie goeie uitvoerseisoen, met 24,55 miljoen kartonhouers appels en 12,59 miljoen kartonhouers pere wat tot dusver uitgevoer is.
Read More
- 31 August 2021
- Senwes
- 1632
Die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, het ʼn nuwe taakgroep in die lewe geroep om diere-biosekerheid te help bevorder.
Read More
- 30 August 2021
- Senwes
- 1630
Sitrusafval in die vorm van blare wat gesnoei word en op die grond verrot, skille wat weggegooi word nadat die sappige dele van die vrug geëet is en vrugte wat van die bome val en deur weersomstandighede beskadig word, kan straks voortaan gebruik word om gebergde mielies teen peste en plae te beskerm.
Read More
- 30 August 2021
- Senwes
- 2136
Suid-Afrika is goed op pad daarna om in die komende jare ʼn beduidende produsent en uitvoerder van saffraan, die wêreld se duurste spesery, te word. Dit volg nadat die eerste Suid-Afrikaanse saffraanseisoen alle verwagtinge oortref het.
Read More
- 27 August 2021
- Senwes
- 1409
Met die aanbreek van die lenteseisoen net ʼn paar dae ver, moet Suid-Afrikaners hulself vir oulaas staal vir bibberweer. Hierdie voorspelde kouefronte sal tot en met die eerste twee weke van September ʼn invloed op klimaatstoestande uitoefen.
Read More
- 26 August 2021
- Senwes
- 1571
Versekering kan ʼn taai tameletjie wees, en dit is nie ongewoon om iemand te hoor sê dat hy (of sy) óf nie in versekering glo nie óf nie die nut daarvan sien nie. Die feit van die saak is egter dat die lewe baie onvoorspelbaar is, en dat die enigste ding waarvan jy regtig seker kan wees, onsekerheid is.
Read More