- 27 October 2022
- Senwes
- 636
ʼn Opname wat deur die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) gedoen is, dui daarop dat produsente in die somerreëngebied beoog om vanjaar die meeste sojabone ooit aan te plant. Die verwagte 4,351 miljoen hektaar sal die grootste wees sedert die ontstaan van die vrye mark.
Read More
- 27 October 2022
- Senwes
- 643
This year’s Medium-Term Budget Policy Statement (MTBPS) came at one of the most challenging times for the South African economy. Rising inflation, tighter financial conditions, electricity outages, inadequate roads and challenges in the rail and ports networks, amongst other challenges, continue to weigh on the South African economy.
Read More
- 26 October 2022
- Senwes
- 628
ʼn Bedrag van R2 miljoen is deur die Vleisbedryftrust (MIT) bewillig om nuwe boere by te staan om hul kapasiteit in die rooivleisbedryf te verbeter. Aansoeke vir hierdie finansiering, wat op 8 November 2022 sluit, is gemik op vroue jonger as 35 vanuit voorheen *benadeelde groepe.
Read More
- 26 October 2022
- Senwes
- 728
Neerslae is byna daagliks moontlik in November, en dit kan gebeur dat landerye baie vinnig te nat word. In die lig hiervan is dit raadsaam om so vinnig moontlik te plant indien voldoende reën reeds voorgekom het. Baie nat toestande word verwag vir KwaZulu-Natal, die Hoëveld en die oostelike dele van die Vrystaat in die tweede deel van November, maar veral gedurende Desember.
Read More
- 25 October 2022
- Senwes
- 594
Het jy vanjaar se Senwes Toekomsfokusdag misgeloop? Miskien het jy die geleentheid bygewoon, maar verlang meer inligting? Is jy nuuskierig oor hoe Suid-Afrikaanse produsente met hul eweknieë van regoor die wêreld vergelyk?
Read More
- 18 October 2022
- Senwes
- 739
Die jaarlikse Agri Securitas gholfdag vind op Donderdag, 20 Oktober 2022, plaas en Senwes is een van die trotse hoofborge van dié geleentheid wat by die prentjiemooi Pecanwood Gholfbaan en Buiteklub in Hartbeespoort aangebied word.
Read More
- 18 October 2022
- Senwes
- 559
Na ʼn afwesigheid van drie jaar, vind die Graan SA Graanprodusent van die Jaar-toekenningsgeleentheid op Vrydag, 21 Oktober 2022, plaas. Hierdie geleentheid het dit ten doel om erkenning te gee aan uitmuntende graanproduksie en word vanjaar vir die 21ste keer toegeken aan ʼn uiters effektiewe en doeltreffende Suid-Afrikaanse graanprodusent, wat nie net ʼn ware rolmodel in die gemeenskap is nie, maar ook die kuns bemeester het om winsgewende en volhoubare graanproduksie te bevorder.
Read More
- 07 October 2022
- Senwes
- 1053
Vanjaar se Senwes Toekomsfokusdag is om die draai, en daar word hard agter die skerms gewerk om te verseker dat dié geleentheid gestand doen aan die trotste Toekomsfokusdag-tradisie van impak, relevansie en toekomsgerigtheid.
Read More
- 06 October 2022
- Senwes
- 1072
‘n Effektiewe padinfrastruktuur dien as ’n lewensaar vir boerderygemeenskappe, maar in ’n tyd wat gekenmerk word deur swak padtoestande en ’n algemene verval van infrastruktuur, is dit egter ‘n struikelblok wat ekonomiese aktiwiteite en vooruitgang ernstig knou.
Read More
- 05 October 2022
- Senwes
- 1019
"The grass looks greener, but are the cattle fattening up?" This is the question that will be asked during this year's Senwes Future Focus Day on 11 October 2022.
Read More
- 28 September 2022
- Senwes
- 864
Die lewe stel aan ons baie vrae en uitdagings wat van ons vereis om persoonlike besluite te maak. Hierdie besluite beïnvloed nie net onsself nie, maar ook die lewens van ons gesinne, ons plaaswerkers en ons klantebasis. Dit is daarom belangrik dat ons nie vanuit ʼn posisie van onkunde of oningeligtheid sal optree nie, maar eerder sal staatmaak op feite en bewese prestasie.
Read More
- 26 September 2022
- Senwes
- 820
As dit kom by die effektiewe bestuur van bek-en-klouseer is dit belangrik dat jy jouself van die feite sal vergewis, veral gegewe die voorkoms van halwe-waarhede en fopnuus. Dr. Chris van Dijk, ʼn spesialisveearts, gee meer duidelikheid oor die siekte.
Read More
- 26 September 2022
- Senwes
- 835
Voortdurende kragonderbrekings weens beurtkrag plaas ʼn enorme las op die hele landbousektor en verskeie produksiekettings begin onder erge druk verkeer. Ten einde die impak van beurtkrag in konteks te plaas, lig Agri SA verskeie sektore in die landboubedryf se daaglikse stryd en probleme uit.
Read More
- 20 September 2022
- Senwes
- 727
Die landbousakekamer Agbiz en die Nywerheidsontwikkelingskorporasie (NOK) se indeks vir landboubesigheidsvertroue het gedurende die derde kwartaal vanjaar met 7 punte tot 53 gedaal.
Read More
- 13 September 2022
- Senwes
- 617
ʼn Hond is dalk ʼn man se beste vriend, maar navorsers aan die Universiteit van Pretoria (UP) se robothond, smWoef, het die potensiaal om straks die boer se slimste vriend te wees.
Read More
- 12 September 2022
- Senwes
- 774
South Africa will voluntarily stop shipments of Valencia oranges to the European Union (EU) from areas affected by a fungal disease, the Citrus Growers Association (CGA) said recently.
Read More
- 08 September 2022
- Senwes
- 814
Die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, het aangekondig dat die verbod op die verskuiwing van beeste om die verspreiding van bek-en-klouseer te bekamp opgehef word.
Read More
- 07 September 2022
- Senwes
- 1106
Senwes is proud to announce its sponsorship of the Nampo Cape rendition of Nation in Conversation. Following the success of the discussions earlier in the year at the Nampo Harvest Day in Bothaville in the Free State, this discussion forum will once again take centre stage as experts and role-players continue a series of conversations on pressing matters in and around the agricultural sector.
Read More
- 06 September 2022
- Senwes
- 1059
ʼn Ketting is net so sterk soos sy swakste skakel en as dit kom by effektiewe, volhoubare en winsgewende boerderybestuur, is dit inderdaad ook die geval. Om hierdie rede is dit belangrik om deeglike voorseisoenbeplanning te doen om te verseker dat alle beskikbare hulpbronne en dienste benut word om wins te genereer en groei te bewerkstellig.
Read More
- 06 September 2022
- Senwes
- 618
Motoriste oraloor kan ʼn sug van verligting slaak met die verlaging in brandstofpryse wat om middernag intree. Hierdie verlaging is te danke aan ʼn sterker rand en laer oliepryse.
Read More
- 01 September 2022
- Senwes
- 1153
After the successful approval of the merger between the Senwes and the Suidwes Group during 2020, Senwes is currently in the final year of three years emanating from the merger approval conditions in terms of which Senwes is required to extent material financial assistance to black farmers.
Read More
- 31 August 2022
- Senwes
- 854
Year-on-year inflation on food and non-alcoholic beverages gained further momentum in July 2022, with a 1.1% increase from June 2022, resulting in the latest annual figure being 9.7%. As in previous months, food inflation was mainly driven by price increases in plant oil products, followed by meat and grain-based foods.
Read More
- 30 August 2022
- Senwes
- 867
Ter viering van Vrouemaand kuier Senwes by ʼn paar #ImmerGroenVroue in sy bedieningsvoetspoor. Volgende aan die beurt is Ninette van Zyl van die plaas Visagieskuil in die Wesselsbron-distrik.
Read More
- 24 August 2022
- Senwes
- 1111
China het Dinsdag, 23 Augustus 2022, sy verbod op die invoer van wol uit Suid-Afrika weens die voorkoms van bek-en-klouseer opgehef.
Read More
- 17 August 2022
- Senwes
- 1184
Die voorkoms van bek-en-klouseer by voerkrale en op plase in ses provinsies het die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling genoop om ʼn 21 dae lange verbod op die verskuiwing van beeste landwyd in te stel. Hierdie verbod sal weekliks hersien word.
Read More
- 17 August 2022
- Senwes
- 886
Die besluit deur die buurlande Botswana, Eswatini, Lesotho en Namibië om hul landsgrense vir sekere landbouprodukte uit Suid-Afrika te sluit is volgens Agri SA eensydig en strydig met bestaande handelsooreenkomste.
Read More
- 16 August 2022
- Senwes
- 1032
Tydens die onlangse jaarkongres van Vrystaat Landbou, het Senwes met trots opgetree as een van die borge van dié bedryfsorganisasie se gesogte Landbouvereniging van die Jaar-kompetisie. Die wenner van vanjaar se kompetisie was die Steynsrus Distriksboere-unie .
Read More
- 16 August 2022
- Senwes
- 1681
Die verskuiwing van beeste word vanaf Dinsdag, 16 Augustus, verbied terwyl die verskuiwing van ander gesplete hoefdiere, waaronder wild, met groot omsigtigheid moet plaasvind. Hierdie maatreëls is deur die departement van landbou, grondsake en landelike ontwikkeling in die lewe geroep in ʼn poging om die verspreiding van bek-en-klouseer te stuit.
Read More
- 15 August 2022
- Senwes
- 997
Ter viering van Vrouemaand kuier Senwes by ʼn paar #ImmerGroenVroue in sy bedieningsvoetspoor. Volgende aan die beurt is Mariette Swart van die plaas Liddlesdale in die Hennenman-distrik.
Read More
- 15 August 2022
- Senwes
- 1043
In 2022, seventeen years after the inception of the Senwes Spinners Farm School Programme, the programme is donning a brand new jacket, expanding its focus and is being rolled-out on a national level.
Read More
- 11 August 2022
- Senwes
- 885
Daar heers optimisme in die landbousektor oor die nuwe plantseisoen wat in Oktober begin. Volgens Wandile Sihlobo, hoofekonoom van die landbousakekamer Agbiz, dui veral die weervooruitsigte vir die volgende vyf maande, pryse vir graan en oliesade, asook trekkerverkope op ʼn goeie seisoen.
Read More
- 10 August 2022
- Senwes
- 1047
Dis dalk waar dat daar agter elke suksesvolle man ʼn suksesvolle vrou staan, maar wanneer dit by die vroulike boere in Suid-Afrika se landboubedryf kom, staan hierdie Evas sommer mooi en selfstandig op hul eie twee voete.
Read More
- 08 August 2022
- Senwes
- 780
Die Noord-Kaapse veeboer en voorsitter van die nasionale Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), James Faber, is onlangs aangewys as Suid-Afrika se eerste Klimaatslim Ambassadeur van die veetydskrif, Veeplaas.
Read More
- 02 August 2022
- Senwes
- 1132
The International Trade Administration Commission of South Africa (ITAC) has made a final determination in the investigation into the alleged dumping of frozen bone-in portions of chicken imported from Brazil, Denmark, Ireland, Poland and Spain.
Read More
- 02 August 2022
- Senwes
- 854
Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het bevestig dat daar tans landwyd 101 gevalle van bek-en-klouseer voorkom. Sewe nuwe gevalle is in KwaZulu-Natal aangemeld terwyl vier nuwe gevalle ook in die Vrystaat bevestig is.
Read More
- 01 August 2022
- Senwes
- 844
Die erns van die Chinese verbod op die invoer van Suid-Afrikaanse wol word op die hoogste vlakke met verskeie belanghebbendes bespreek ten einde die uitvoerproses van wol na China te hervat.
Read More
- 01 August 2022
- Senwes
- 882
The South African government has lodged a dispute with the World Trade Organization (WTO) over the EU's recently introduced regulations for citrus imports from the country.
Read More
Bayer en Graan Suid-Afrika het onlangs kragte saamgesnoer om ʼn unieke dokumentêre film die lig te laat sien. Die film, Blessings – Feeding Tomorrow Today, breek ʼn lansie vir die rol van mentors en studiegroepe in die ontwikkeling van kleinskaalboere.
Read More
Die oorsigmaand vir Augustus se brandstofpryse het ten einde geloop, wat beteken die finale oorverhalings is bekend gemaak. Van dié syfer moet die laaste vergunning van 75c per liter op die algemene brandstofheffing afgetrek word.
Read More
Die sesde produksieskatting wat deur die nasionale oesskattingskomitee (NOK) bekend gemaak is dui, ondanks pessimistiese verwagtinge vroeër weens nat toestande, op goeie oesskattings. In die geval van sojabone is die oesskatting aangepas tot ʼn nuwe rekordhoogte, terwyl mielies se skatting ook hoër aangepas is.
Read More